Port St Johns   Accommodation at Umzimvubu Retreat Guest House | TravelGround
+26

Umzimvubu Retreat Guest House

Guest House

Review Summary

3.9 out of 5from 7 reviews for Umzimvubu Retreat Guest House
Cleanliness
4.0/5
Service
4.3/5
Location
3.6/5
Safety
3.6/5
Value for money
3.9/5
Maureen V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Maureen V
With spouse/partner

Gastehuis okay, oggendete okay.

Die area is onveilig, met die dorp vuil en sypaadjies onbegaanbaar met vullis orals.

Amanda V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
Family with teenagers

Netjies, skoon en vriendelike diens, baie dankie.

Heerlike oornagverblyf. Ontbyt was voortreflik, baie dankie.

Ferdi S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ferdi S
With spouse/partner

Baie mooi uitsig vanaf die kamer.

Kamer is netjies en skoon en baie ruim. Lekker groot stoep om uitsig te waardeer. Ontbyt was lekker en eienaar Dries en Elsa het ons bederf.

Ilse R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ilse R
Family with young children

Dit was netjies en geskik vir die een nag se verblyf wat ons nodig gehad het.

Ons het vir 10 dae langs die Wildekus getoer en in vergelyking met ander plekke is die plek nou nie juis veel anders of beter nie, maar die prys was die meeste van al ons verblyf. Die kamer was netjies en skoon, daar is 'n hoekbad met 'n handstort in die badkamer gewees - ek verkies 'n ordentlike stort. Daar is slegs een DStv kanaal beskikbaar - "Movies Action" - maar die sein is ook so swak dat mens in elk geval nie iets kon kyk nie. Ons kon ook nie gebruik maak van die Wi-Fi wat as deel van die pakket aangebied word nie aangesien die "telefoonlyne af was". 'n Klein yskassie in die kamer sal 'n groot aanwins wees, mens het altyd iets om koud te hou, veral as mens so reis tussen selfsorg en gastehuise/hotelle. Die ontbyt was aangenaam alhoewel my dogtertjie nie kos gekry het nie en ek nadat ons kos gekry het moes vra waar is hare. Die gastehuis het 'n goeie ligging, dit is baie mooi daar.

Joey B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joey B
With spouse/partner

Very pleasant.

We received a warm welcome from hospitable staff. Only thing we could recommend is a small fridge in the room. All travellers have something that needs to be kept cold. Other than that everything was neat. The view from our room was beautiful and we enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang deur gasvrye personeel. Al wat ons kan aanbeveel is 'n klein yskas in die vertrek. As reisigers het ons altyd iets wat koud gehou moet word. Verder was alles baie netjies. Die uitsig uit ons kamer was pragtig ons het dit geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gudrun M - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gudrun M
With spouse/partner

Very friendly reception.

We had a very difficult drive from Still Bay to PE and requested Umzimvubu to shift our arrival date for one day. This was done without any difficulty and in a very friendly manner. We were greeted in a very friendly and efficient way and helped to our accommodation. The breakfast was delicious and the lady serving it very friendly and helpful in warning us about road works on the way home. All in all a very pleasant stay, thank you.

Kobus P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Kobus P
With spouse/partner

Netjies, opgeknapte kamer met vriendelike en effektiewe diens.

Ek ken nie Port St Johns goed genoeg om kommentaar te lewer op die ligging nie. Ons het slegs een nag in Port St Johns oornag en was heel beïndruk met die gastehuis. Dit het gelyk of ons kamer onlangs oorgedoen is. Was baie netjies, skoon en ruim. Daar is heelwat snaakse elemente wat teen die kus rondhang. So het nie veilig gevoel toe ons 'n ent gaan stap het nie.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Erf 380 Golf Course Drive, Port St Johns, 5120, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MmVkMmM1LTM1YjYtNGIzYi1iYmY0LWM1NjA4YTllODk3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 7 5 1 4 Erf 380 Golf Course Drive Port St Johns 5120 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.62903 29.545797
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com