View on 42
Review Summary
Johannalie K - May 2022
Overall score
Vreedsaam, stylvol, ongelooflike uitsig en 'n hoender!
View on 42 's response
Wat 'n pragtige gebaar, so mooi terugvoering oor ons plekkie in Danabaai. So dankbaar dat jul by ons instansie bespreek het. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Rozell E - Apr 2022
Overall score
Onvergeetlike kuier.
View on 42 's response
Dit was 'n plesier en aangenaam om julle te akkomodeer by ons in Danabaai. Jul is enige tyd welkom, Ons hoop ons sien jul gou weer.
Jeanne V - Mar 2022
Overall score
Wonderful.
View on 42 's response
Thank you for staying with us at View on 42. Was a pleasure to host you. Love the name 'Nugget' seems that Jenner has a new name. Hope to see you soon!
Tilla D - Feb 2022
Overall score
Dit was aangenaam, die uitsig pragtig.
View on 42 's response
Goeie dag, baie dankie vir die terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Daar is wel die Aloe eenheid wat 'n volledige toegeruste kombuis met gasstoof het wat ideaal is vir ontbyt maak en al die ander etes wat jul volgende keer kan bespreek. Dié Protea kamer is net geskik vir 'n lekker vinnige naweek of kort week wegbreek wat jy nie hoef etes te maak.
Hoop ons sien jul gou weer.
Ilana B - Jan 2022
Overall score
Excellent spot, very clean and cozy.
Brenden S - Dec 2021
Overall score
Goed vir 'n paartjie wat net rustigheid en 'n mooi uitsig soek.
View on 42 's response
Baie dankie vir jul besoek by ons, dit was 'n plesier om jul by ons te kon huisves. So bly jul het die wegbreek kansie geniet. Mag ons jul binnekort weer sien.
Valerie L - Oct 2021
Overall score
Die 'view' sê dit alles en so naby alles. Rustig en stil.
View on 42 's response
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Waardeer opreg. Ons is baie bly dat jul ons instansie besoek het en hoop ons sien jul gou weer.
Pieter J - Oct 2021
Overall score
Dit was mooi en die uitsig is asemrowend.
View on 42 's response
So bly jul het die natuurskoon geniet. Hoop ons sien jul gou weer.
Johan V - May 2021
Overall score
Onvergeetlik Ons sal enige tyd weer teruggaan.
View on 42 's response
Baie dankie dat jul ons instansie gekies het vir jul wegbreek. Dit was 'n plesier om jul by ons te huisves, en hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Andries & Natasha.
Sonet M - Jan 2021
Overall score
Baie mooi uitsig.
View on 42 's response
Dankie vir jul besoek by ons, hoop ons sien jul gou weer.
Hanro V - Jan 2021
Overall score
Pragtige plek, asemrowende uitsig en fantastiese diens!
Anru T - Jan 2021
Overall score
Pragtige uitsig!
Hendrik G - Nov 2020
Overall score
Ons is baie hartlik ontvang deur Andries en Natasha.
View on 42 's response
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was net 'n plesier, en dit maak ons harte elke keer bly en dankbaar as ons gaste vertrek en almal het dit geniet en lekker gebly.
Sien jul gou weer.
Juanette G - Aug 2020
Overall score
Asemrowend.
View on 42 's response
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek is bly jy het dit geniet.
Emmanuel F - Mar 2020
Overall score
Baie lekker na aan see en diere.
View on 42 's response
Dankie dit was lekker om jul by ons te kon huisves.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 12:00 to 14:00
Check-out: 10:00 - Address: 42P Mellifera Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Western Cape
- No children under 12