Great Brak River Accommodation at Wolwedans Guest Manor | TravelGround
+80

Wolwedans Guest Manor

38 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 38 reviews for Wolwedans Guest Manor
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Istelle D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Istelle D
With spouse/partner

Homely, relaxing. The staff are very helpful and friendly. Accommodation of a high standard.

Will do booking again in the near future.

Wolwedans Guest Manor's response

Thank you for the review. It was a pleasure hosting you and trust to meet again.

Wolwedans Guest Manor
Stephanie M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie M

Wolwedans Guest Manor - bekostigbare en netjiese verblyf!

Die foto's weerspieël presies wat verwag kan word. Die kothuis is pragtig en goed ingerig, het heerlik gebly. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons het wel gesukkel met die WiFi.

Wolwedans Guest Manor's response

Baie dankie vir die positiewe resensie, dit was aangenaam om jul as gaste te hê. Ongelukkig sukkel ons self met die Wifi met tye, agv. “loadshedding” en die dat ons nog nie fibre in ons area het nie. Ons het wel versterkers geinstalleer.

Wolwedans Guest Manor
Jean M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean M
With spouse/partner

Ideaal vir 'n vakansie, absoluut fantasties! In Loft gebly, heerlik vir 'n ontspanne vakansie.

Ons kom terug en Wolvedans Manor bied ander tipes verblyf ook. Dankie Sonja, Deon en Mariechen vir uitstekende diens. Gaan gou weer bespreek. Dit was great!

Ester P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester P
With friends

Waarde vir geld.

Die loft-kamer was pragtig ingerig. Baie netjies, ook WiFi. Ons het ons eie privaat kombuis en sitkamer gehad. Asook braaigeriewe naby swembad. Dit is beslis 'n wenner!

Marco H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco H
With spouse/partner

Pragtige verblyf en vriendelike personeel, dadelik tuis gevoel.

Verblyf het presies soos die foto's gelyk. Pragtig en ons het heerlik gebly. Attention to detail was wonderlik en was opreg waardeer. Julle kan ook baie trots wees op julle vriendelike personeel.

Wolwedans Guest Manor's response

Ons is bly jul het jul verblyf by Wolwedans geniet en dankie vir die resensie. Hoop om jul weer te sien!

Wolwedans Guest Manor
Leonika P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonika P
Family with young children

Baie skoon en netjies. Vriendelike mense

Baie lekker en netjiese plek. Vriendelike personeel en gemaklike eenheid. Sal beslis weer gaan.

Tania C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Tania C
With spouse/partner

Goeie akkommodasie - slegte ligging!

Die Flashie tent was baie lekker om in te bly. Gemaklik en mooi vintage meubels. Die privaat braai-area en houtdek was baie lekker om etes en sundowners te geniet. Ongelukkig is die verskriklike besige straat wat voor die plek verblyloop 'n "deal breaker" vir ons. Die idee was rustigheid en stilte met ons wegbreek, maar ongelukkig was dit so erg, ons het besluit om halfpad deur die naweek te vertrek. Daar was meer geraas as in ons eie area in Kaapstad. Dit het weer eens bewys dat die ligging van 'n eiendom baie belangrik is.

Wolwedans Guest Manor's response

Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer. Ongelukkig is daar tans padwerke in die area en word die verkeer herlei wat buite ons beheer is.

Wolwedans Guest Manor
Lelani K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelani K
Family with young children

Wonderlik.

Dankie Wolwedans dat julle dit moontlik gemaak het, vir 'n wonderlike, vredevolle wegbreek naweek saam met my gesin. Dankie vir vriendelike en behulpsame mensies! God seën!

Wolwedans Guest Manor's response

Hi Lelani,

Baie dankie dat julle Wolwedans Guest Manor gekies het vir julle wegbreek.
Dit was wonderlik om julle hier tehê.
Hoop ons sien mekaar weer.

Groete,
Marichen

Wolwedans Guest Manor
Louise V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Restful.

Just far enough off the noisy N2 to be the perfect overnight stop. It is equally perfect for a longer stay if you’d like to explore the ocean or the mountains or both. The rooms provide you with everything you need and then some.

Wolwedans Guest Manor's response

Dear Louise,

Thank you for choosing Wolwedans Guest Manor. It was great hosting you.

Hope to meet again.

Warm regards,
Marichen

Wolwedans Guest Manor
Susan M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan M
With spouse/partner

Glamping in a luxury tent is a unique idea, brilliant!

Dear Deon and Sonja, thank you for your very warm welcome on our arrival. Wolwedans Guest Manor is a beautifully maintained historical place. The luxury tent was an awesome surprise, gorgeous furniture, comfortable bed, lovely linen, private braai area...what more can we say, a definite must for those who love to camp in style. Thank you Pano and Susan.

Wolwedans Guest Manor's response

Dear Susan, thank you for choosing Wolwedans Guest Manor it was a pleasure hosting you and trust to meet again!

Warm Regards
Sonja and Staff

Wolwedans Guest Manor
Willen D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willen D
With spouse/partner

Dit was 'n baie lekker blyplek gewees.

Ons het heerlik gebly dit was skoon en netjies.

Wolwedans Guest Manor's response

Goeie dag Tinus,

Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete
Alta

Wolwedans Guest Manor
Nelmari B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelmari B
With spouse/partner

Outstanding!

I booked Wolwedans Guest Manor for my grandparents. They couldn't be happier. Everything was beautiful, clean and neat. They were treated to a warm welcome and we felt at home immediately. Divine breakfast ─ they cannot stop talking about it. Lot's of effort and planning went into the breakfast and it was more than they could finish!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Ek het vir my oupa en ouma by Wolwedans Guest Manor bespreek. Hulle kon nie meer gelukkig wees nie. Alles was pragtig, skoon en netjies. Hulle is baie hartlik en vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Die ontbyt was ongelooflik lekker, hulle kan nie ophou om daaroor te praat nie. Daar is baie moeite gedoen met die voorbereiding van die ontbyt en dit was meer kos as wat hulle kon eet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter W
With spouse/partner

It was so good.

Very well planned, great.

Wolwedans Guest Manor's response

Goeie dag Pieter,
Baie dankie vir die positiewe 5-ster gradering wat jy Wolwedans Guest Manor gegee het. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer hier by die gastehuis.
Groete
Span Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Isabelle K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabelle K
With spouse/partner

South African hospitality at its best!

Room decorated with exquisite taste, top quality bathroom, bedlinnen and furniture. Totally private and safe. Super clean. Breakfast: chef and lady of the house, Alta, delivers quality in every detail, served at your table by a lovely lady in pink uniform. Lots of love here!

Wolwedans Guest Manor's response

Hi Isabelle,
Greetings from Wolwedans Guest Manor. Thank you so much for your wonderful review of our guest house and staff. It's really great to hear from our guests and we deeply appreciate the positive feedback. It was great to hear that you have enjoyed your stay, and we hope that we will have the pleasure of your company on a future visit when you in South Africa again. Again, thank you for your review and corresponding 5-star rating. Blessings
Team Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Isabel B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel B
Family with teenagers

Heerlik!

Wat 'n pragtige gastehuis met keurige meubels en koel kamers. Die personeel was baie vriendelik en die ontbyt is meer as die moeite werd (Alta se omelet = uitstekend).

Wolwedans Guest Manor's response

Goeie dag Isabel,

Hoop dit gaan goed?

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Ons is baie bly as julle julle verblyf en kos geniet het, dis altyd lekker as ons gaste tevrede hier weg ry. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete
Span Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Susanne S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susanne S
Family with teenagers

Die blyplek was gerieflik, skoon en netjies.

Die blyplek was netjies en skoon, sal miskien net moeilik wees vir ouer mense, aangesien die trappe na die loft gedeelte waar ons gebly het, baie steil was. Die blyplek is op 'n hoofpad geleë wat dit laatmiddag en vroegoggend baie raserig gemaak het.

Wolwedans Guest Manor's response

Goeie dag Susanne,

Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die positiewe asook die negatiewe terugvoering. Dit stel ons in staat om te weet waaraan ons in die toekoms aandag aan kan gee. Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete
Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Marilese V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilese V
Family with teenagers

Baie netjiese plek en vriendelike mense!

Ons het baie lekker gebly in die netjiese loft... Was skoon en het dit baie geniet!

Wolwedans Guest Manor's response

Hi Marilese
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Span Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Antoinette V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette V
With spouse/partner

Absolutely an amazing place to stay.

Everything was so beautiful, clean and tranquil. Modern and antique mixed. Beautiful. I enjoyed every minute of my stay there and the breakfast was absolutely amazing.

Dirk B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk B
With spouse/partner

Vriendelik, gemaklik, mooi en uitstekende diens.

Baie goeie diens, vriendelike hulp, baie welkom gevoel. Plek is baie netjies ingerig. Sal definitief weer gebruik maak.

Wolwedans Guest Manor's response

Goeie dag Dirk
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer opreg. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Die span van Wolwedans Guest Manor.

Wolwedans Guest Manor
Jeanette K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette K
With friends

Ons het elke oomblik van die mooi plek geniet.

Ons sal definitief terug gaan na Wolwedans. Hulle is vriendelik, netjies en baie baie oulike plek om te bly. Die plek sal ons altyd by bly! Dankie vir alles.

Wolwedans Guest Manor's response

Hi Jeanette
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is baie bly as julle dit geniet het en ons sien uit om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Die span Wolwedans Guest Manor

Wolwedans Guest Manor
Tina S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Tina S
With spouse/partner

Vriendelike, gasvrye mense.

Verblyf was lekker behalwe die toiletgeriewe. Long drop in vandag se lewenstyl? Nee dit was glad nie lekker nie en dit is onhigiënies vir my en dit stink!

Wolwedans Guest Manor's response

Dankie vir die positiewe terugvoer sowel as die kritiek, want dit dui waarop ons kan verbeter. Ons werk hard daaraan om ons gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die tent verblyf is egter meer 'n ekonomiese opsie, gemik op die meer avontuurlustige gas, maar wat daaglikse dienste verlang. Daar is wel 'n buite spoel toilet op die perseel wat tot die beskikking is van alle tent verblyf gaste, wat die sou verkies.
Vriendelike groete
Sonja Erasmus

Wolwedans Guest Manor
Jaco F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco F

Baie netjies, eienaar vriendelik.

Ons het die kort tydjie hier baie geniet.

Wolwedans Guest Manor's response

Hello Jaco, baie dankie dit was ń plesier om jul hier te hê.

Wolwedans Guest Manor
Almarie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almarie V

Pragtige plekkie en baie ontspanne.

Ontvangs was fantasties. Ons tasse is ingedra. kamer baie skoon. Braaiplek baie lekker en ontspanne om daar buite te sit en braai. Geen geraas, het lekker uitgerus. Baie dankie Alta en personeel.

Wolwedans Guest Manor's response

Baie dankie, vir die positiewe terugvoering ons is bly jul kon lekker ontspan en hoop om jul weer te sien!

Groete
Die hele Wolwedans span

Wolwedans Guest Manor
Marguerite J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marguerite J
With spouse/partner

Historiese mooi gastehuis en kamers alles van die beste. Matras en beddegoed slaap jy in die wolke.

Die gastehuis het soveel karakter en veral met die ou geskiedenis van die huis. Kamers is stylvol met oudhede gemeubileer en beddegoed en matras die beste. Pragtige badkamer en vriendelikste eienaars wat heerlike ontbyt voorgesit het. Mal oor die plek!

Wolwedans Guest Manor's response

Hi Marguerite, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Sterkte vir 2018 en mag Julle net seeninge beleef. Geniet julle motorfiets ry.
Groete,
Alta (Wolwedans span)

Wolwedans Guest Manor
Gillian V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian V
Family with teenagers

Heerlik!

Die tentverblyf was 'back to basics' met long drop en buitestort. Lekker verrassing gewees.

Wolwedans Guest Manor's response

Goeie dag Gillian,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is so bly julle het dit geniet met longdrop en al.
Ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier.

Vriendelike Groete,
Alta (Wolwedans Guest Manor Span)

Wolwedans Guest Manor
Rina V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rina V
Family with teenagers

Wonderlik.

Die vriendelikheid van gastehuis personeel, netheid, voel soos jou eie, sal altyd 'n groot aantrekkingskrag hê. Winkels naby en ook ander dorpe naby.

Wolwedans Guest Manor's response

Goeie dag Rina,
Baie dankie vir die goeie verwysing, ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Sterkte vir 2018 en mag julle net goeie seeninge beleef.
Vriendelike Groete,
Alta

Wolwedans Guest Manor
Richard A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard A
Family with young children

Baie vriendelike eienaar en staff.

Ongelooflike mooi en netjiese plaashuis. Baie gerieflik met wonderlike buitelug-fasiliteite, buitelug ontspaningsarea was een van die toppunte. Die Kothuis waarin ons gebly het was verskriklik "cosy" en gemaklik. Die hele gesin het die verblyf geniet. Ons het ook die voorreg gehad om al die ander kamers en geriewe te besigtig, alles is absoluut netjies, gemaklik en sal meer as geskik wees vir enigiemand wat waarde vir geld met ligging en gemak wil paar. Die eienaar en haar staff is meer as behulpsaam en het beslis die ekstra myl gegaan vir ons. Ontbyt was uit die boonste gestoeltes. Ons sal beslis terug keer om die tentgeriewe te kom geniet asook om Wolwedans Guest Manor een van ons gunsteling herhaalde bestemmings te maak vir die toekoms.

Wolwedans Guest Manor's response

Abbott familie, Baie dankie vir die positiewe terugvoering vir julle verblyf, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle en die kindertjies dit so geniet het. Dit was n voorreg om julle te bedien. Geniet julle 2 kindertjies Shelby en Caleb, hulle is te dierbaar vir woorde. Hoop ons sien julle eendag weer. Groete Wolwedans Staf

Wolwedans Guest Manor
Carmen B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen B
Individual traveler

Hostess helpful. Room superb.

Highly recommended. Hostess helpful. Accommodation spotless.

Laurika L - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurika L
Family with teenagers

Peaceful, pleasant, friendly service.

We were welcomed with open arms and immediately felt at home. Wolwedans is a peaceful place where you feel at home the moment you enter. The people were very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, aangename, vriendelike diens.

Ons is met ope arms verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Wolwedans is 'n rustige plek waar mens sommer met die intrap tuis is. Die mense was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ansa H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansa H
With spouse/partner

Ons het lekker gebly.

Ons het vriendelike ontvangs gehad en het ons verblyf baie geniet. Baie mooi omgewing en Wolwedans Accommodation is regtig pragtig met al die oudhede. Al die personeel wat ons mee gesels het, is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Nigel M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nigel M
With spouse/partner

Friendly, peaceful and safe.

Breakfast was fantastic with a great location. Staff were friendly and helpful. Was so comfortable that it felt like home. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, rustig en veilig.

Ontbyt was fantasties en in so mooi ligging. Werkers is vriendelik en behulpsaam. Voel meer of jy by die huis is dis hoe gemaklik dit is. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel A - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel A

Really enjoyed it.

Thank you very much for the place that I was able to find via LekkeSlaap. It was very good and my children really enjoyed it. I will try and do all my bookings through LekkeSlaap. I only went back to work today.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Terdeë geniet.

Baie dankie vir die plekkie wat ek deur LekkeSlaap kon vind. Dit was regtig tops en my kinders het dit terdeë geniet. Ek sal hiervandaan af probeer om al my bookings deur LekkeSlaap te doen. Ek het eers vandag teruggekeer werk toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wolwedans Guest Manor's response

Ek is baie bly en ek sien uit daarna om julle 'n volgende keer te ontvang.

Wolwedans Guest Manor
Gerrie J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Gerrie J
With spouse/partner

Didn't sleep much.

There is a difference between hennie bow and safari tents. What needs to be advertised is a rustic atmosphere. Open shower is acceptable when it is not shared with strangers. The people there like to part till early in the morning and it is disturbing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Min geslaap.

Daar is 'n verskil tussen 'n henniebow en safaritent konsep. Wat daar adverteer moet word is 'n rustic afmosfeer. Oop stort is aanvaarbaar as dit nie met vreemdes gedeel moet word nie. Die mense in daar hou van kuier tot in die vroeë oggendure wat baie steurend is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wolwedans Guest Manor's response

Ons is baie jammer dat Gerrie en sy vrou nie 'n aangename verblyf hier by ons gehad het nie.
Ons sal verseker byvoeg op LekkeSlaap, dat dit eerder 'n "Rustic" Tentatmosfeer is; gemeet teenoor die luukse Safari Dektente in die nabygelee Wildsreservaat hier by ons, teen 'n tarief van R 4750.00 per nag.
Dit was wel nog die doodsnikke van Oujaar en Desember vakansie, ons vra dus omverskoning indien sekere gaste 'n steurnis kon wees.
Ons bied vir Gerrie en sy vrou 2 x gratis nagte in 'n dubbel en-suite kamer van sy keuse aan, buite seisoen, en hoop hulle aanvaar ons verskoning.
Groete
Jacques De Bruyn

Wolwedans Guest Manor
Zelda V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda V
With spouse/partner

Most wonderful place, piece of heaven on earth!

We had a wonderful week at Wolwedans, most friendly and hearty people ever, most beautiful place in Groot Brakrivier, we'll definitely be returning. It's a place where you can make friends, and really relax. Thank you, Nicky and Jacques.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die wonderlikste plek, soos 'n stukkie hemel op aarde!

Dit was vir ons 'n wonderlike week se verblyf by Wolwedans gewees, die vriendelikste en warmste mense, die mooiste plek in Groot-Brakrivier, ons sal vir seker teruggaan daarheen, daar maak jy vriende en kry vrede vir jou siel, baie dankie Nicky en Jacques.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendre N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendre N
With spouse/partner

Dit was rustig, netjies en die diens was puik.

Sal die tentwonings nie aanbeveel vir mense wat nie graag kamp nie. Vir ons was dit egter baie lekker.

Erik B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erik B
Family with teenagers

Very neat, interesting and affordable accommodation.

Wolwedans Accommodation is very neat. Our accommodation was in the roof, very interesting. The combined lounge/dining room and kitchen on the covered veranda met our needs. Lay out of accommodation in tents with braai and lounge areas was done cleverly. Wolwedans Accommodation is good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, interesante en billike akkommodasie.

Wolwedans Accommodation is baie netjies onderhou. Ons akkommodasie was in die nok van die dak, baie interresant. Die gesamentlike sit/eetkamer en kombuis op oordekte veranda voldoen aan almal se behoeftes. Die uitleg van akkommodasie in tente met braai- en sitareas is baie oulik gedoen. Wolwedans Accommodation is waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Worth the money and exactly what we were looking for.

The accommodation is neat and clean. The owner is friendly and helpful. The other guests were considerate. The accommodation is fenced with electric wiring and a security gate. We would definitely stay at Wolwedans again and already recommended it to other friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld en presies wat ons gesoek het.

Die verblyf is netjies en skoon. Die eienaars is vriendelik en help graag. Die ander gaste was bedagsaam. Die woning is omhein met elektriese bedrading en 'n veiligheidshek. Ons sal beslis weer by Wolwedans bly en het dit reeds aanbeveel aan ander vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
Individual traveler

Lovely accommodation with very friendly owners.

I am a solo traveller and spent two nights at Wolwedans Accommodation. I received a warm welcome by the owner, Jacques and his wife upon arrival and they showed me all of the facilities. As a solo traveller I booked the backpacker loft room. The loft is very private with a nice atmosphere. There are other en-suite rooms, a cottage and safari tents with their own braai area for bigger groups. There was deck that overlooks the swimming pool and area, well-equipped with a big fridge, gas stove, DStv, comfortable couches and a gas fireplace. Perfect to cook outside and relax. The deck is equipped with cooking equipment, cutlery and a place to wash up. There is WiFi as well. The owners' friendly Labrador and two other dogs were good company on my short visit to Wolwedans. I can recommend Wolwedans accommodation, good memories and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike akkommodasie met baie vriendelike eienaars.

Ek is 'n enkelreisiger en het vir twee dae oornag by Wolwedans akkommodasie. Ek is baie warm ontvang deur die eienaar, Jacques, en sy vrou met aankoms en al die geriewe was aan my uitgewys. As enkelpersoon het ek die backpacker loft kamer geboek. Die loft is lekker privaat met 'n lekker atmosfeer. Daar is verskeie ander en suite-kamers, 'n cottage en safari-tente elk met sy eie braai-area vir groter groepe reisigers. Tot my gebruik was 'n dekarea wat uitkyk op die swembad en omgewing, goed toegerus met 'n groot yskas, gasstoof, DSTV, gemaklike banke en 'n gasbraaier. Perfek om in die buitelug kos te maak en te ontspan. Die dek/kuier-area is is toegerus met alle kook- en eetgerei asook opwasgeriewe. 'n WiFi konneksie is ook beskikbaar vir gebruik. Die eienaars se vriendelike Labrador en ander twee hondjies was ook goeie geselskap in my kort tydjie by Wolwedans. Ek kan Wolwedans akkommodasie aanbeveel, goeie herinneringe en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wolwedans Guest Manor's response

Goeiemore,

Baie dankie, ek waardeer die terugvoer. Ons beskik tans oor 7 verskillende akkommodasie-opsies met 18 slaapplekke.

Groete
Jacques De Bruyn

Wolwedans Guest Manor
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 11 Amy Searle Street, Great Brak River, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM3l2GtmtHoUBw5Va3pjChY6SgEzfOKc5PGRc4mS80PbkLgPEI7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 38 5 1 5 11 Amy Searle Street Great Brak River 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -34.040838088889 22.218310311111
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com