Verified Reviews
Ballito
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ballito
Rated 4.7 out of 5 based on 835 reviews.
"Ballito was nog altyd ons gunsteling-vakansiebestemming. Daar is nie 'n beter plek vir 'n seevakansie nie."
"Last time I was in Ballito I was my kids age, great restaurants and shops to meet any needs, The Concha Coffee Shop had the greatest Coffee and Fresh Bakery for an after morning walk on the beach treat. In the evenings there are restaurants with the most brilliant views of the beach and ocean below. The beaches were not overcrowded and water was lovely and warm!"
"As jy opsoek is na pragtige swemstrande is daar beslis beter plekke, maar Ballito het sy eie uniekheid."
"Baie mooi plek vir gesinsvakansie. Aangename mense. Al hartseer is is die vullis wat in die see en op die strand uitspoel wat van Durban se kant afkom. Groot vullis-dump in meer."
"Die strande en promenade is skoon en goed onderhou. Altyd 'n lekker vakansiebestemming."
"Ballito is amazing place, has very beautiful beaches with tidal pools incase the waves are aggressive. You can still enjoy a swim in a tidal pool right there on the beach."
"Lovely town, we built great memories as a family. Thank you Ballito for treating us well."
"Die eerste naweek was verskrilklik met dronk mense wat oral rommel los en dit aaklig maak om Clarke Bay en Salmon Bay te stap, en dit is elke keer die geval as dit naweek of langnaweke is. Ons het in die plaaslike koerant gelees dat die Burgermeester almal se klagtes ernstig opgeneem het en die strande van beide kante met polisieëring te bewaak en alle vakansiegangers se sakke deur te gaan voor hulle op die strand of walkway gaan. Ons het dit elke dag vanaf Hops en die Galley dopgehou en die polisie en gemeenskap het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en almal het beskaafd en rustig opgetree. As dit so aangaan sal baie meer mense hier kom vakansie hou."