Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bojanala
Rated 4.3 out of 5 based on 2041 reviews.
"I will definitely go back for at least a week, it is a lovely place."
"Dis baie, baie vuil. Iemand sal moet skoonmaak. Die winkels is binne skoon maar buite en rondom baie vuil. Dis so 'n mooi plek, maar ons mense waardeer nie en pas dit nie op nie."
"Ek is verbaas hoe skoon dit is. Mens verwag dat die dorpe in die buitewyke deesdae afgeskeep voorkom, maar daar is baie ontwikkeling en Rustenburg lyk of daar vooruitgang is. "
"They should make more tourism attractions, if you will be there for days you will be bored on third day."
"Slegs een nag daar geslaap. Die dorp gee 'n vuil indruk met al die papiere wat rondlê."
"Baie lekker plek naby Pretoria om net weg te kom en te ontspan! Klomp dinge om te doen lekker eet plekke!"
"Paaie baie deurmekaar weens padwerke. Swak beligting saans en min aanwysings en borde."
"Ons het die gastehuis gebruik as basis om van die heerlike aktiwiteite in die omgewing te geniet."
"Kosmos is a beautiful area, it was our first time there but will not be our last....thanks to Montego Bay you guys (ladies) are great!"
"Lovely place to visit. Only complaint is wish the council in the area would spend a bit of money and clean up the litter particularly along the banks of the dam."
"Schoemansville is baie sentraal geleë, dis 'n rustige omgewing en almal is so vriendelik."
"Die paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie maar dis lekker naby aan 'n verskeidenheid attraksies soos Jasmyn ens."
"Baie lekker plek met 'n verskeidenheid besienswaardighede vir jonk en oud om te geniet."
"Daar word tans aan die paaie in die omgewing gewerk maar daar was min oponthoud. 'n Ttee en 'n half uur rit wat nie uitputtend is nie en baie mooi gedeelte van die land om te besigtig. Definitief die moeite werd om te gaan."