Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62
Rated 4.6 out of 5 based on 4931 reviews.
"Wonderskone omgewing met baie om te sien en te beleef. Baie vriendelike en behulpsame inwoners."
"Nie kontak gehad met ander besighede in hierdie omgewing nie. Die weer en tyd tot ons beskikking het nie toegelaat om meer plekke in die omgewing te besoek nie. Sal graag wil terugkom en nog wil sien."
"We love McGregor - it is the perfect spot to relax and visit the beautiful wine estates in the area. "
"'n Skoon en netjiese dorpie waar jy beslis moet oorbly as jy op pad is deur die Kaap."
"As jy wil wegbreek om siel skoon te maak of net 'n bietjie kwaliteittyd saam met familie te spandeer weg van stadsgeraas, is Ceres beslis die plek vir jou. "
"Ashton is 'n oulike dorpie met baie om te sien en doen, veral om 'n glasie wyn! Die mense in die gebied is oor die algemeen baie gasvry en vriendelik. "
"Calitzdorp is lekker vir etes en rondsnuffel, maar ek sal buite die dorp bly om die besonderse Swartberge te kan waardeer."
"Very friendly, safe town. Actually surreal! We were pleasantly surprised by it and the people of the town. A very supportive and warm community. We can't wait to be back."
"Pragtige dorp met vriendelike, behulpsame inwoners wat die dorp self nog meer spesiaal maak."
"Dit is jammer dat so baie ondernemings nie oop was nie / nie meer besigheid doen nie. Miskien is die winter nie die regte tyd vir 'n besoek nie."
Klaasvoogd West, Cape Route 62
Pat Busch Mountain Reserve"'n Groot verskeidenheid besoekpunte en baie vriendelike mense wat uit hul pad gaan om besoekers welkom te laat voel."
"There are quite a few farm stalls and restaurants to visit in the area, selling everything from wine to dried fruit, which includes the factory shops of Montagu and Cape Dry."
"Dit is seker die skoonste en vriendelikste dorp in Suid-Afrika! Sal definitief weer gaan kuier in Prins Albert."
"Verken dorp met fietse wat te huur is by McGregor Tourism. Eet op stoep van Tremenos Retreat. Het 'n lieflike tuin. Buite dorp is Lords Lodge - beste pizza met dun kors. Anderkant dorp op pad uit op Road to Nowhere is Lords Winery. Kan op Sondag daar tweegangmaaltyd eet. Bespreek alle restaurante om teleurstelling te voorkom."
"'n Pragtige dorp met wynlandgoedere te kies en te keur! Sal graag weer hier wil oorbly, dalk net langer volgende keer."
"The have beautiful vineyards with outstanding scenery. Viljoensdrift has a boat cruise and a very reasonable deli that serves nice and fresh food. They also have a free complimentary wine tasting. Their Pinotage and Muskapino was our favourite and we bought to take home. Four Cousins: we were blown away by it and their food was scrumptious and reasonably priced."