Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2056 reviews.
Gale G. - 18th February 2016
staying in Clarens
Lovely little dorpie. Excellent for a romantic getaway.
Des M. - 18th February 2016
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige dorp in 'n uitmuntende omgewing. Pragtige natuurskoon.
Ashley M. - 14th February 2016
staying in Clarens
Clarens is baie mooi en sal dit aanbeveel vir amal om te gaan sien.
Johan J. - 13th February 2016
staying in Clarens
Great wegbreek, dink mens kan gou gewoond raak om daar te bly.
Leonie P. - 11th February 2016
staying in Clarens
Pragtige rustige dorpie waar jy nie genoeg tyd oor 'n naweek het om alles te sien wat die dorpie bied nie. Die stofstrate en wandelpaadjies laat jou aan 'n vergange era dink en die oorvloed van plantegroei gee 'n nuwe betekenis aan boomryk! Niks is bloot net gewoon aan die klein dorpie nie!
Hanlie J. - 11th February 2016
staying in Clarens
Redelik.
Charne' H. - 10th February 2016
staying in Clarens
Clarens is 'n fantastiese toeristebestemming - of jy alleen, saam met jou huweliks- of lewensmaat, vriende of familie is, jy kan bepaal hoe rustig of hoe besig en aktief jou wegbreek gaan wees.
Stephen N. - 10th February 2016
staying in Clarens
Daar is nie woorde nie, mens moet die plek self beleef!
Hendie G. - 8th February 2016
staying in Clarens
Lieflike dorpie wat heerlik rustig is deur die week en 'n woelige atmosfeer oor naweke. Meer winkels kan dalk deur die week oop wees?
Dries K. - 8th February 2016
staying in Clarens
Clarens is pragtig en goed geleë om omliggende areas te besoek. Die pad en natuurskoon na Fouriesburg, Ficksburg en Golden Gate is asemrowend.
Ronelle W. - 4th February 2016
staying in Clarens
Clarens is kos vir mens se siel.
Magda S. - 2nd February 2016
staying in Clarens
Wonderlike natuurskoon, veilig en rustig.
Mareli P. - 29th January 2016
staying in Clarens
Stunning!
Freda M. - 28th January 2016
staying in Clarens
'n Wegkom van jou alledaagse gewoel, oor en oor die moeite werd!
Hester W. - 22nd January 2016
staying in Clarens
Gerig op buitelandse kliënte. Inkopies is te duur! Items behoort 'n Rand en Dollar prys te hê.
Sanet E. - 22nd January 2016
staying in Clarens
Behalwe dat dit duur is, is dit 'n pragtige plek.
Dharam J. - 21st January 2016
staying in Clarens
Great town with lots of unique shops.
Julius B. - 21st January 2016
staying in Clarens
Clarens is 'n baie rustige dorpie en geleë in 'n pragtige skilderagtige omgewing. Daar is 'n groot verskeidenheid restaurante, kunsgalerye en winkels wat goed ingerig is vir vakansiegangers om aandenkings te koop. Die dorpie is baie sentraal geleë naby ander besienswaardighede soos Die Nasionale Park, Golden Gate en die Glen Reenen oord.
Anneke V. - 19th January 2016
staying in Clarens
The perfect tourist town in South Africa.
Elna H. - 15th January 2016
staying in Clarens
Lekker vakansiedorpie met baie besienswaardighede.
Chris B. - 14th January 2016
staying in Clarens
Clarens is tops.
Retha H. - 14th January 2016
staying in Clarens
Heerlik!
Michael P. - 13th January 2016
staying in Clarens
Lekker plek om te kuier en te eet, veral Clementines!
Fanie N. - 13th January 2016
staying in Clarens
Pragtige dorpie met 'n baie ryk geskiedenis.
Glen D. - 12th January 2016
staying in Clarens
Greatest town in South Africa.
Wilna P. - 12th January 2016
staying in Clarens
Dankie vir die mooi skoon dorpie!
Selma J. - 11th January 2016
staying in Clarens
Clarens is a very good place for tourists. A lot of nice restaurants and shops. There are some nice hikes in the surroundings of Clarens. The Golden Gate Highlands is also worth visiting!
Theo D. - 11th January 2016
staying in Clarens
Ons is baie verlief op Clarens, ongelukkig is die pryse in die verskillende winkels so dat jy nie regtig kan bekostig om iets te koop nie. Die eetplekke se pryse is nog binne perke.
Elizabeth D. - 11th January 2016
staying in Clarens
Heerlike ervaring!
Charlotte V. - 11th January 2016
staying in Clarens
Clarens is so sentraal aan baie vakansie aktiwiteite insluitend perdry in Golden Gate, staproetes in Golden Gate, Ziplining, White water rafting, putt-putt, vierwielmotorfietsritte, gholf, staproetes in die Clarens Beware, tennisspeel, visvang ens. Ons kom altyd huistoe uitgerus en vervul na 'n Clarens vakansie.
Estelle V. - 10th January 2016
staying in Clarens
Clarens is 'n baie lekker toeristebestemming en die afstand vanaf Johannesburg en Pretoria maak dit ideaal om te besoek vir 'n langnaweek.
Francoise P. - 7th January 2016
staying in Clarens
Dit is 'n pragtige dorpie, met vriendelike inwoners. Dit is die enigste plek wat ek nog gesien het, waar die mense water bakke buite los vir dors honde! Die gesnuffel in die winkels weeg net baie swaar op jou beursie! Sal beslis weer gaan.
Zane M. - 6th January 2016
staying in Clarens
Pragtige dorp, baie rustig met lekker eetplekke en baie dinge om te sien. Die omgewing is awemrowend om deur te ry. Ons sal beslis weeer en weer Clarens besoek.
Almari S. - 6th January 2016
staying in Clarens
Ek wil hier aftree en begin skilder.
Neels R. - 6th January 2016
staying in Clarens
Clarens is net eenvoudig uniek met baie om te sien en te doen, dis lekker vir 'n langnaweek wegbreek en ontspan.
Jorika V. - 5th January 2016
staying in Clarens
Clarens will always be any creative person's dream come true!
Chantelle L. - 5th January 2016
staying in Clarens
Awesome WOW!
Marius S. - 5th January 2016
staying in Clarens
Bly een van my gunstelinge. Art Cafe is tops.
Rina M. - 5th January 2016
staying in Clarens
Clarens is 'n lieflike toeristebestemming. Daar is wel nie veel is om te doen in die dorp self met klein kindertjies nie. Sou lekker gewees het as daar dalk 'n tipe van 'n "play park" was waar hulle bietjie kon speel.
Linda S. - 5th January 2016
staying in Clarens
Very good for the soul!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com