Verified Reviews of Clarens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens

Rated 4.71 out of 5 based on 2045 reviews.
Louwrens G. - 29th October 2015
staying in Clarens
Mooi dorpie.
Reinette D. - 29th October 2015
staying in Clarens
Vriendelike dorp met pragtige winkeltjies en heerlike kos!
Bibi R. - 29th October 2015
staying in Clarens
Clarens is die ideale plek om batterye te herlaai. Een word met natuur om jou asook die luuksheid van die snuffelwinkeltjies en natuurlik die allerlieflikste gallerye.
Susan B. - 29th October 2015
staying in Clarens
Baie rustig en veilig. Geniet dat alles loop afstand is.
Petro B. - 29th October 2015
staying in Clarens
Die natuurskoon is pragtig. Heerlik om daar rond te loop.
Lynn J. - 27th October 2015
staying in Clarens
Dit was baie rustig en die mense was baie vriendelik. Het dit regtig geniet.
San-marie B. - 27th October 2015
staying in Clarens
Baie mooi uitsig, lekker staproetes en eetplekkies.
Gunther K. - 27th October 2015
staying in Clarens
Nice and peaceful.
Marlene V. - 23rd October 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n pragtige dorpie met interessante winkeltjies en pragtige omgewing. Bier brouery produk probeer is 'n moet.
Elize V. - 22nd October 2015
staying in Clarens
Baie mense, baie duur maar tog 'n landelike atmosfeer.
Hanti D. - 22nd October 2015
staying in Clarens
Baie spesiale, beelskone dorpie en omgewing. Restaurante was ook baie spesiaal.
Ilza R. - 19th October 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n toeriste dorp. Ons het dit geniet om deur die dorp te loop en na al die winkeltjies te kyk, maar ek sal nie sommer iets daar koop nie want dis bietjie duur. Dis 'n pragtige dorpie en ek sal die dorpie graag weer wil besoek.
Yolande D. - 16th October 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n baie interresante en pragtige dorpie. Het dit beslis geniet. Uitsig was pragtig. Oulikste winkeltjies en vriendelike mense.
Gail L. - 15th October 2015
staying in Clarens
Ek het Clarens baie geniet , al die berge en skoon lug en mooi natuur. Die rustigheid was vir my so genotvol. Die mooi winkeltjies en restaurante was ook iets om te geniet.
Chris S. - 15th October 2015
staying in Clarens
Pragtige plek om te gaan en ontspan.
Ilana B. - 15th October 2015
staying in Clarens
Die mense is baie vriendelik en dis baie lekker om orals heen te loop en al die mooi goed te sien.
Adriaan V. - 14th October 2015
staying in Clarens
Enig in sy soort.
Marianna V. - 13th October 2015
staying in Clarens
Oulike staproetes in 'n baie besondere stuk natuurskoon. As jy nie 'n kunsliefhebber is nie, is daar nie veel aan die dorpie nie.
Paula L. - 12th October 2015
staying in Clarens
Interessante kunsdorp met Golden Gate binne 20km, 'n pluspunt!
Dalene O. - 12th October 2015
staying in Clarens
Ek gaan weer.
Masodi S. - 9th October 2015
staying in Clarens
Tyd was nie genoeg vir alles nie, maar gaan weer binnekort by Clarens uitkom.
Ilisma B. - 8th October 2015
staying in Clarens
Lekker plek!
Kobus G. - 8th October 2015
staying in Clarens
Baie ontspannende omgewing, weg van geraas en daaglikse stres.
Robert-scott Y. - 8th October 2015
staying in Clarens
As jy lief is vir kuns, lekker eet en prag uitsigte is Clarens die regte plek vir jou.
Helet S. - 6th October 2015
staying in Clarens
Baie oulike plekkie.
Bob Y. - 5th October 2015
staying in Clarens
Would definitely spend time here again.
Duane R. - 5th October 2015
staying in Clarens
Ons het Clarens baie geniet, al was dit 'n druk tydperk met baie toeriste. Ons aanbeveling is dat daar meer parkering beplan word om groot groepe mense in besige tye te akkommodeer. Ons was 3 jaar terug in Clarens en was verbaas dat die spyskaarte van restaurante so afgeneem het in die hoeveelheid opsies.
Coreza B. - 2nd October 2015
staying in Clarens
Great dorpie met baie aktiwiteite.
Etna W. - 1st October 2015
staying in Clarens
Pragtige dorp. Beslis 'n besoek werd as mens nog nie daar was nie.
Claudi-monet B. - 1st October 2015
staying in Clarens
Clarens is so 'n onbeskryflike dorpie met vriendelike en hulpvaardige mense. Onthou sonblok tydens die somer! Golden Gate Nasionale Park is 'n wonderlike dag-uitstappie!
Letitia D. - 1st October 2015
staying in Clarens
Ons het heerlik ontspan en die omgewing geniet en verken!
Hendrik S. - 1st October 2015
staying in Clarens
Dit is een van die mooiste natuur-areas in Suid-Afrika.
Corne P. - 1st October 2015
staying in Clarens
LOVE die plekkie! 10/10 vir Clarens. Eerste keer daar, maar sal weer teruggaan en ander deel van Clarens beleef. Dankie LekkeSlaap!
Clemens S. - 1st October 2015
staying in Clarens
Opsigself 'n bestemming van waarde!
Lindy V. - 1st October 2015
staying in Clarens
Clarins is beslis 'n plekkie waarheen ons meer gereeld sal gaan!
Abee H. - 30th September 2015
staying in Clarens
Clarens is in 'n ongelooflike mooi deel van ons land geleƫ. En dan is daar genoeg eetplekke met smaaklike disse.
Kobus V. - 27th September 2015
staying in Clarens
Raak baie vol oor vakansiedae en naweke. Verder baie goed.
Shavonne V. - 25th September 2015
staying in Clarens
Love Clarens!
Irene E. - 25th September 2015
staying in Clarens
Pragtiste dorpie, het baie geniet, sal altyd weer kom kuier.
Andre C. - 20th September 2015
staying in Clarens
Clarens is 'n regte kuns dorpie met die lekkerste kuier- en eetplekke

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com