Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.93 out of 5 based on 1033 reviews.
Annemarie D. - 18th April 2021
staying in Colesberg
Colesberg is 'n baie oulike dorpie omring deur pragtige berge, oulike plekkie.
Bessie P. - 16th April 2021
staying in Colesberg
Slegs een of twee eetplekke en mens voel nie veilig na donker buite nie.
Illeana F. - 16th April 2021
staying in Colesberg
Eet by InniKraal.
Pieter B. - 14th April 2021
staying in Colesberg
Baie goeie fotogeleenthede van ou geboue.
Werner F. - 13th April 2021
staying in Colesberg
Goeie halfweg dorp.
Ansa M. - 13th April 2021
staying in Colesberg
Colesberg is 'n goeie halfweg-stop op pad Kaap toe.
Schalk S. - 9th April 2021
staying in Colesberg
Vir my net 'n oorslaap-geleentheid.
Beulah H. - 9th April 2021
staying in Colesberg
Clean, great for overnight stay.
Rae S. - 23rd March 2021
staying in Colesberg
The residential area surrounding the N9/N1 intersection is a bit run-down and has some unsavory parts. I only consider it nice to stay within the confines of the guesthouse or B&B. We didn't check out the whole of Colesberg, so I can't say much about the rest. There is very limited options for people that eat plant-based or vegan when I check the surrounding menus online. I wouldn't travel specifically to Colesberg as a destination.
Arie F. - 23rd March 2021
staying in Colesberg
'n Rustige atmosfeer. Mense baie vriendelik.
Carina S. - 22nd March 2021
staying in Colesberg
Baie goeie ligging.
Coralee V. - 22nd March 2021
staying in Colesberg
Baie oulike dorpie net baie duur om uit te eet met nie 'n vreeslike groot keuse nie. Verder is dit 'n tyd staan stil dorpie. Heerlik vir 'n stadskind wat na stilte hunker.
Hennie L. - 22nd March 2021
staying in Colesberg
Sal slegs vir oornagakkomodasie hier oorweeg.
Heila D. - 21st March 2021
staying in Colesberg
Goeie dorp as oornagblypkek verlang word met Karookos.
Loraine K. - 15th March 2021
staying in Colesberg
Lekker halfweghuis tussen Gauteng en die Oos-Kaap.
Christo D. - 12th March 2021
staying in Colesberg
Besoek die Plattelander! Heerlike kos.
Ria L. - 8th March 2021
staying in Colesberg
As iemand Colesberg besoek, gaan eet gerus by die Plattelander!
Johan S. - 1st March 2021
staying in Colesberg
Het al in baie plekke gebly in Colesberg, maar soek nog die plek wat aan vereistes voldoen. Goedkoop verblyf is nie altyd die beste nie. Ek dink Gariep Dam is 'n beter plek om te bly as ek na verblyf opsies kyk.
Hendrik N. - 1st March 2021
staying in Colesberg
Heerlike eet plekke. Skaap/Lam vleis.
Elrien B. - 1st March 2021
staying in Colesberg
Rustig, skoon en vriendelike plek.
Elainie C. - 26th February 2021
staying in Colesberg
Goeie halfwegstop tussen Kaapstad en Gauteng, of Kaapstad en Pietermaritzburg.
Lindie B. - 23rd February 2021
staying in Colesberg
Dit is 'n oulike dorpie en ons het by die Plattelander geëet en ons kan dit beslis aanbeveel.
Andre W. - 22nd February 2021
staying in Colesberg
Ideale oorbly plek tussen Gauteng en Kaapstad.
Jeanette K. - 20th February 2021
staying in Colesberg
Colesberg was vir ons nog altyd die oorslaapplek op daardie roete Kaap toe. Ons wonder hoeveel waarde daar in besienswaardighede anders as slaapplek vir toeriste sal wees, want gewoonlik slaap almal net oor en ry die volgende dag verder.
Gerda W. - 20th February 2021
staying in Colesberg
Baie mooi omgewing en rustige atmosfeer.
Nicolette M. - 16th February 2021
staying in Colesberg
Pragtige, skoon dorp.
Weibrand L. - 11th February 2021
staying in Colesberg
Ideaal geleë tussen Johannesburg en Kaapstad. Goeie ligging om behoorlik te rus halfpad na die Wes-Kaap vanaf Gauteng.
Johan K. - 9th February 2021
staying in Colesberg
Rustige Karoo-dorpie.
Margaret V. - 9th February 2021
staying in Colesberg
Goeie oorslaap vir rit terug van Stilbaai na Johannesburg.
Quentin V. - 8th February 2021
staying in Colesberg
Colesberg was ’n teleurstelling, die deel van die dorpie waar ons was, het ons baie onveilig gevoel.
Lawrence F. - 7th February 2021
staying in Colesberg
A convenient stop over destination for travel between Gauteng and the Western Cape coast.
Susan B. - 31st January 2021
staying in Colesberg
Klein, rustig, en skoon. Baie mooi geboue en tuine.
Jan-lodewyk S. - 28th January 2021
staying in Colesberg
Ideaal geleë vir oornagstop.
Ina E. - 27th January 2021
staying in Colesberg
Jammer dat dinge so verwaarloos, daar is soveel mooi geboue. Strate is oor die algemeen baie swak. Dit is so 'n gerieflike halfpadstop, dis hartseer dat dorpe verwaarloos word.
Elmare V. - 27th January 2021
staying in Colesberg
Lekker oornagdorp.
Lara P. - 25th January 2021
staying in Colesberg
Plattelander is an awesome restaurant in Colesberg, great value for money and divine food and service is the best.
Daan V. - 25th January 2021
staying in Colesberg
Sommer 'n lekke plek!
Chris S. - 22nd January 2021
staying in Colesberg
Wonderlike, gasvrye klein dorp met uitstaande restaurante.
Wilmi L. - 21st January 2021
staying in Colesberg
Ons as gesin is hou baie van Colesberg, ons maak seker dat ons darm iewers in ons vakansie reis daar uitkom!
Elizna Z. - 19th January 2021
staying in Colesberg
Perfek vir oorslaap.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com