Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.92 out of 5 based on 912 reviews.
Daniel L. - 18th November 2019
staying in Colesberg
Soos reeds genoem, sal dit baie help as behoorlike straatname op hoeke van strate aangebring word, ten einde 'n rondvraery en gesoek te vermy.
Susan C. - 12th November 2019
staying in Colesberg
Pragtige Karoo-dorpie en rustige atmosfeer.
Elmien V. - 4th November 2019
staying in Colesberg
Baie vriendelike mense.
Jurie B. - 31st October 2019
staying in Colesberg
Is 'n baie gerieflike oorslaap-dorp tussen Mosselbaai en Pretoria.
Juanita G. - 20th October 2019
staying in Colesberg
Kon nie veel sien van Colesberg nie. Maar was baie nice.
Omer M. - 20th October 2019
staying in Colesberg
Convenient town to overnight between Johannesburg and Cape Town.
Ian G. - 14th October 2019
staying in Colesberg
Halfpad tussen Pretoria en Mosselbaai.
Laetitia W. - 9th October 2019
staying in Colesberg
Lekker geëet by Innikraal!
Olivia D. - 7th October 2019
staying in Colesberg
As kind het ons een keer per jaar hierdeur gery. My kind was gaande oor die stil strate en my stadsvriende verstom. Die ou kerke, geboue en rustige lewe is die moeite werd om te bewonder en die skaapnek-pizza by JC's Pub die beste.
Laetitia W. - 4th October 2019
staying in Colesberg
Lekker restaurante! Veral Innikraal!
Adri V. - 3rd October 2019
staying in Colesberg
Rustige plek en goed geleë tussen Kaapstad en Pretoria.
Marius P. - 3rd October 2019
staying in Colesberg
Gerieflik halfpad met lekker restaurante.
Cheryl P. - 1st October 2019
staying in Colesberg
Dis 'n mooi klein dorpie vir oorslaap.
Riana E. - 30th September 2019
staying in Colesberg
Lekker geëet by Inni Kraal en Plattelander. Pragtige ou geskiedenis.
Cornelia S. - 29th September 2019
staying in Colesberg
Sal nou altyd dit ons oorblyslaapplek maak!
Francois E. - 23rd September 2019
staying in Colesberg
Weet nie veel nie, maar goeie halfwegstasie tussen Durban en Kaapstad.
Juliana V. - 22nd September 2019
staying in Colesberg
Pragtige dorpie met soveel vriendelike mense. Restaurante top gehalte. Perfekte dorp vir oornag.
Joey S. - 15th September 2019
staying in Colesberg
Dit is ‘n perfekte dorpie om te oornag. Daar is heelwat privaat restaurante, asook bekende eetplekkies soos KFC. Ons het by Plattelander geëet, wat heerlik was.
Danie ; Dalene B. - 12th September 2019
staying in Colesberg
Die aandete in Bourdeaux restaurant was besonders lekker. Ons het boontjiesop en lamkerrie met rys en slaai gehad. Die geskiedenis van die restaurant is baie interessant.
Anne B. - 11th September 2019
staying in Colesberg
Rustige Karoo-dorpie met 'n positiewe aura. Veilig, ek het skemer daar aangekom en kon nog met geruste hart 'n ent gaan stap om die stywe spiere bietjie te oefen. Groot plus vir diegene wat selfsorgverblyf kies - die OK bly oop tot 22:00! Dankie Colesberg.
Johan D. - 10th September 2019
staying in Colesberg
Eetplekke op 'n Sondagaand is baie beperk.
Stephen P. - 8th September 2019
staying in Colesberg
Daar steek beslis meer in die dorpie as wat 'n mens verwag!
Isabella V. - 6th September 2019
staying in Colesberg
Ons het op 'n Sondag daar aan gekom en kon geen eetplekke vind soos 'n Wimpy byvoorbeeld nie..
Ben O. - 2nd September 2019
staying in Colesberg
Plattelander se kos is heerlik!
Carine S. - 2nd September 2019
staying in Colesberg
Hoofstraat deur Colesberg baie besig.
Winnie-isabel L. - 1st September 2019
staying in Colesberg
Colesberg het baie mooi, ou geboue en kerke. Mens moet darem een keer hier oornag en die dorp bewonder.
Andrew F. - 30th August 2019
staying in Colesberg
Lekker persoonlike eetplekke.
Bernie K. - 22nd August 2019
staying in Colesberg
Baie skoon dorp en het baie historiese geboue. Goeie restaurante en baie lekker geëet by Plattelander restaurant.
Anel G. - 12th August 2019
staying in Colesberg
Pragtige plek, hulle kan verbeter op hulle paaie en naambordjies - vir seker!
Chris B. - 12th August 2019
staying in Colesberg
Colesberg is 'n oulike dorp met die lieflikste restaurante. Die Plattelander het vir ons uitgestaan en ons het baie lekker daar geëet. Die kos was bogemiddeld lekker!
Loise D. - 6th August 2019
staying in Colesberg
Ons het die area bietjie beter op ons bergfietse leer ken en die hele dorp se mense was baie vriendelik en behulpsaam.
Jill A. - 3rd August 2019
staying in Colesberg
Baie mooi plek.
Johan S. - 1st August 2019
staying in Colesberg
Asseblief merk die strate met plastiek borde, as hulle die staal steel is dit moeilik om die gastehuis en restaurant te kry en nie almal het internet of data op selfone nie.
Retha V. - 1st August 2019
staying in Colesberg
Lekker ete by Plattelander.
Christopher D. - 29th July 2019
staying in Colesberg
Oulike dorpie.
Warren O. - 29th July 2019
staying in Colesberg
A village worth exploring.
Lester C. - 24th July 2019
staying in Colesberg
Safe environment.
Ina S. - 22nd July 2019
staying in Colesberg
Pragtige dorpie.
Justine F. - 22nd July 2019
staying in Colesberg
Colesberg is n mooi netjiese dorp. Die Plattelander is 'n moet. Dit is loopafstand en die kos is heerlik! My sommer na my oorlede Ouma's laat verlang.
Patricia H. - 21st July 2019
staying in Colesberg
A must see and stop over for a little while.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com