Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.92 out of 5 based on 912 reviews.
Salomie J. - 18th April 2015
staying in Colesberg
Behalwe vir die ongelooflike restaurant, Plattelander, was daar nie veel om te sien nie!
Lynette G. - 17th April 2015
staying in Colesberg
Baie klein dorpie, net reg om oor te slaap en dan weer die lang pad aan te durf.
Johannes G V. - 14th April 2015
staying in Colesberg
Veilig, skoon en vriendelik - nie veel om te doen in die dorp self nie. Die aanbevole restaurant was werklik 'n vreugde. Weereens goeie diens, vriendelike personeel en uitstekende kos!
Theuns V. - 14th April 2015
staying in Colesberg
As enige iemand daar verbygaan en nie by die Plattelander gaan eet het nie, dan het hulle sowaar uitgemis.
David E. - 13th April 2015
staying in Colesberg
There really isn't much to do in Colesberg, a visit to the Horse and Mill is an experience and local babotie is a must!
Andries B. - 13th April 2015
staying in Colesberg
Dorp is mooi skoon en stil. Hou dit so.
Francois J. - 10th April 2015
staying in Colesberg
Colesberg has a few things more on offer than just a sleepover or place to have breakfast on your holiday trip. Do treat yourself by turning off into town and visit a few coffee shops and personal, friendly treatment like South African art, and even vetkoek or koeksisters.
Sunette G. - 8th April 2015
staying in Colesberg
Baie lekker kos en vriendelik.
Ann M. - 8th April 2015
staying in Colesberg
I've never stayed in the actual town and have to say, the Guinea Fowl is located in a charming part of the town. Cute little coffee shops, renovated Victorians, quite delightful.
Louise S. - 7th April 2015
staying in Colesberg
Colesberg is 'n stil plekkie en is eintlik maar net 'n oornagplek. As enigiemand iets wil eet terwyl hulle daar is of net oornag, gaan eet by die Plattelander!
Bassie M. - 5th April 2015
staying in Colesberg
Ideaal om oor te slaap.
Tina C. - 1st April 2015
staying in Colesberg
Lieflike dorpie met baie geskiedkundige plekkies om te besoek.
Riette S. - 30th March 2015
staying in Colesberg
Stil, rustige dorpie!
Marthan B. - 27th March 2015
staying in Colesberg
Worth staying for one night, perhaps two. Use as base to travel in surrounding area. Northern part of town (when one comes in from Gauteng) dismal with street vendors and generally dilapidated. Rest of town pretty historic and neat.
Jacqui C. - 26th March 2015
staying in Colesberg
Ons is mal oor Colesberg, 'n klein, vriendelike dorpie met mooi straatjies en pragtige geboue!
Wimpie S. - 22nd March 2015
staying in Colesberg
Wel die beste oornagplek tussen JHB en Kaapstad!
Santa B. - 19th March 2015
staying in Colesberg
Het baie lekker gekuier by die Horse & Mill - kos was lekker en die personeel baie vriendelik!
Pieter M. - 11th March 2015
staying in Colesberg
Ideale afstand / halfpad-stop tussen Pretoria en Kaapstad.
Ruan D. - 10th March 2015
staying in Colesberg
Veilige stopplek.
Rudolph P. - 7th March 2015
staying in Colesberg
Vriendelike dorpie met plattelandse gasvryheid.
Helene O. - 16th February 2015
staying in Colesberg
Colesberg is 'n pragtige dorpie, veral die sentrale deel met die ou sandsteengeboue.
Andre N. - 4th February 2015
staying in Colesberg
Baie rustige plek, lekker om oor te slaap.
Riana L. - 4th February 2015
staying in Colesberg
Mooi geskiedkundige dorpie.
Joan M. - 30th January 2015
staying in Colesberg
Baie goed!
Nj T. - 28th January 2015
staying in Colesberg
Een van die min plattelandse dorpe wat nog oor redelike infrastruktuur beskik.
Margaret V. - 27th January 2015
staying in Colesberg
Goeie oorslaapplek vir rit van Stilbaai na Johannesburg.
Kathryn P. - 20th January 2015
staying in Colesberg
Convenient safe stopover. All the restaurants are open late
Mariska K. - 15th January 2015
staying in Colesberg
Dis 'n baie mooi dorpie! Die paaie in die dorp self by die huise is net bietjie sleg.
Leonard E. - 15th January 2015
staying in Colesberg
Interessante plekkie!
Morne M. - 15th January 2015
staying in Colesberg
Colesberg is a nice half way stop. A pleasant and friendly city that provides a pleasant half way stay.
Rianne P. - 14th January 2015
staying in Colesberg
Perfekte halfweghuis tussen die Kaap en Gauteng.
Pierre T. - 14th January 2015
staying in Colesberg
Colesberg gaan altyd net 'n oorslaapplek wees. Die dorp is baie verwaarloos.
Adliana B. - 12th January 2015
staying in Colesberg
As jy deur die strate loop, sien jy die pragtigste geboue wat nog uit die vroeë 1900's dateer. Dit was heerlik om net in die straat te loop en nie bang te wees dat jy aangeval gaan word nie. Dit is definitief 'n baie goeie oornagplek as jy lus het om net 'n verposing in jou rys te neem.
Lourens O. - 12th January 2015
staying in Colesberg
Oulike dorpie met goeie restaurante!
Werner R. - 12th January 2015
staying in Colesberg
Goed geleë op pad Kaap toe.
Werner R. - 12th January 2015
staying in Colesberg
Baie goed geleë vir reisigers wat Kaap toe ry.
Willem B. - 11th January 2015
staying in Colesberg
Was aangenaam verras met die dorpie!
Dee R. - 10th January 2015
staying in Colesberg
Colesberg is an ideal location as a stopover between Cape Town and Johannesburg. It has some delightful restaurants offering excellent quality foods.
Judith T. - 9th January 2015
staying in Colesberg
Ons voertuig het onklaar geraak. Die auto electrician by die Caltex garage is 'n wonderlike aanwins vir die dorp. Hy het groot probleem uitgesorteer teen baie billike tarief buite normale kantoorure. Die Plattelander restaurant is beslis ook groot aanwins en waarde vir geld.
Sharon P. - 8th January 2015
staying in Colesberg
We have been overnighting at Colesburg for years and find it perfect as an overnight destination. Restaurants should be marketed more though. The OK (shop) is really well stocked and useful.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com