Verified Reviews of Colesberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Colesberg

Rated 3.92 out of 5 based on 912 reviews.
Estelle C. - 15th December 2018
staying in Colesberg
Maar soos alle SA dorpies...sukkel met die waaiende plastieksakke. Andersins 'n baie vriendelike dorp.
Manus L. - 13th December 2018
staying in Colesberg
Perfekte oorslaapplek tussen Gauteng en die Kaap!
Louwrens E. - 13th December 2018
staying in Colesberg
Baie mooi.
Cecilia V. - 12th December 2018
staying in Colesberg
Pragtige en stil rustige dorpie met vriendelike mense.
Sonja W. - 10th December 2018
staying in Colesberg
Ek dink mens moet bietjie voor die tyd oplees en tyd maak om rond te stap. Ongelukkig maak meeste van ons dit net 'n oornag fasiliteit.
Maryke G. - 10th December 2018
staying in Colesberg
Pragtige, rustige plattelandse plek!
Tineke P. - 9th December 2018
staying in Colesberg
As an overnight destination the town has everything you need - comfortable accommodation and tasty restaurants.
Daniel Johannes Marthinus B. - 8th December 2018
staying in Colesberg
Baie lekker, interessante dorp met vriendelike inwoners.
Anthony D. - 4th December 2018
staying in Colesberg
Colesberg was an ideal 'stayover' for a long drive from Gauteng to Cape province.
Juan O. - 2nd December 2018
staying in Colesberg
Dit is letterlik die middelpunt op jou Johannesburg na Kaap-roete. Dis 'n moet om hier te oornag en te rus voor jy die Karoo aandurf. Die vriendelikheid en gasvryheid van die mense hier maak dit in my boekies 'n toeristebestemming. Colesberg het baie om aan te bied met die vriendelike mense hier.
Tubby V. - 1st December 2018
staying in Colesberg
Nee, behalwe ons gaan weer daar stop!
Goedele V. - 26th November 2018
staying in Colesberg
Mooi historiese dorpie met lekker restaurante.
Johan V. - 25th November 2018
staying in Colesberg
Ons kon lekker by Die Plattelander restaurant eet, waar ons nooit teleurgestel word nie. As daar wel soortgelyke restaurante bestaan, dra ons nie kennis daarvan nie. Die dorpie se strate is uitgetrap deur swaar voertuie en lyk maar verwaarloos, veral as mens deur die hoofstraat aankom. Dit kan so oase wees, maar word gelos tot veragtering.
Ria B. - 25th November 2018
staying in Colesberg
There are a lot of places to stay over. The town has a welcoming atmosphere for long distance travellers.
Gert V. - 21st November 2018
staying in Colesberg
Vir my is dit basies in die middel van die Kaap en Johannesburg en 'n goeie plek om te oornag en die afstand te deel.
Marla P. - 21st November 2018
staying in Colesberg
Accommodation is in close vicinity of shops and restaurants. A small town with history. The people are very friendly.
Andries V. - 21st November 2018
staying in Colesberg
Goed geleë vir reisigers.
Herman D. - 8th November 2018
staying in Colesberg
Die plattelander restaurant in Colesberg is beslis die moeite werd om by te eet! Waarde vir geld en smaaklike kos!
Christa D. - 6th November 2018
staying in Colesberg
Ons hou van die Karoo.
Sameera A. - 1st November 2018
staying in Colesberg
Will definitely stay again.
Sanet V. - 30th October 2018
staying in Colesberg
Ons het by 'n pragtige restaurant geëet. gasvry en goeie sin vir humour.
Nico M. - 30th October 2018
staying in Colesberg
Vriendelike bevolking.
Melinda C. - 28th October 2018
staying in Colesberg
Ek dink die diens was uitstekend en oral in die dorp was almal vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik Innie Kraal restaurant gekuier.
Herman V. - 23rd October 2018
staying in Colesberg
Aangename dorp om te oornag.
Leon S. - 23rd October 2018
staying in Colesberg
Wanneer ons in Colesberg oorbly sal ons beslis op ons spore teruggaan.
Andre D. - 22nd October 2018
staying in Colesberg
Goeie halfpad stop.
Hendrik D. - 19th October 2018
staying in Colesberg
Lekker Karoo-dorpie om in oor te bly. Die mense daar is baie vriendelik.
Louisa M. - 11th October 2018
staying in Colesberg
Goeie oorslaapplek met baie verblyf om uit te kies.
Dirk C. - 7th October 2018
staying in Colesberg
Nie daar gekuier as 'n toeris nie.
Dirk C. - 6th October 2018
staying in Colesberg
Ons het net oornag en her nie enige toerisme toegepas nie.
Monica D. - 5th October 2018
staying in Colesberg
Pragtige dorpie.
Marguerite L. - 5th October 2018
staying in Colesberg
Het heerlike by die Plattelander restaurant geëet. Heerlike plekkie met goeie diens en 'n lekker atmosfeer.
Dina T. - 4th October 2018
staying in Colesberg
Vir ons eerste reis per motor, sal ons volgende keer definitief dit 'n vasgestelde pitstop maak by Colesberg.
Anita V. - 1st October 2018
staying in Colesberg
Sal dit enige tyd aanbeveel.
Yolandé C. - 1st October 2018
staying in Colesberg
'n Goeie dorp om halfpad tussen Johannesburg en Port Elizabeth te stop. Die winkeltjie, Gossip, in die hoofstraat, het ook baie oulike goed om te koop.
Clarissa H. - 30th September 2018
staying in Colesberg
Inni Kraal was 'n uitstekende restaurant!
Anita V. - 29th September 2018
staying in Colesberg
'n Aangename oornag halfpad tussen Kaapstad en Gauteng.
Piet V. - 26th September 2018
staying in Colesberg
Ons het net oornag. Sou graag wil oorbly vir 'n paar dae.
Daniel V. - 26th September 2018
staying in Colesberg
Excellent place to overnight.
Con D. - 26th September 2018
staying in Colesberg
Gerieflike oornagverblyf tussen Pretoria en Kaapstad.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com