Verified Reviews of Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg

Rated 4.33 out of 5 based on 1195 reviews.
. - 12th February 2019
staying in Geluksburg, Drakensberg
As die munisipaliteit hul deel net wil bydra en die strate en sypaadjies in stand hou sal dit 'n versteekte juweel wees wat jy eintlik net vir jouself wil hou en vir niemand daarvan wil se nie uit vrees dat hulle kom en al die lekker staan en verander.
. - 5th February 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Prachtige streek.
. - 5th February 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Baie mooi omgewing. Natuurskoon besonders.
. - 5th February 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Baie mooi omgewing.
. - 4th February 2019
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Peace of heaven.
. - 4th February 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is 'n tipiese plattelandse dorpie met gasvrye mense. Daar is genoeg restaurante om van te kies met smullekker kos. Die dorpie het die mooiste uitsig oor die berge met 'n pragtige natuurskoon waar jy heerlik kan gaan rus en ontspan.
. - 2nd February 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Wonderful central spot for a variety in trips.
. - 28th January 2019
staying in Underberg, Drakensberg
Probeer gerus The Lemon Tree.
. - 22nd January 2019
staying in Geluksburg, Drakensberg
Ons was aanvanklik geskok oor hoe verwaarloos die dorpie in die algemeen is, maar met 'n bietjie opknapping sal dit 'n oulike plek wees vir 'n naweek-uitstappie - bv. vir motorfietsryers, bergfietsryers en stappers. As daar dalk weer 'n koffiewinkel kan oopmaak (die vorige een het sowat 2 maande gelede gesluit omdat die eienaar in Durban gaan aftree het), asook 'n paar kuns en handwerkwinkeltjies, sal dit hopelik meer toeriste lok. Die bergpas na Harrismith (49km) het lieflike uitsigte en is heeltemal rybaar met 'n SUV (en selfs 'n sedanmotor as 'n mens versigtig is vir die slaggate plek-plek), dus is die dorpie glad nie so onbereikbaar nie. Ons beplan om definitief weer soontoe te gaan om die Verlore Vallei te besoek.
. - 22nd January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein plaasdorpie. Eetplekke bied baie goeie waarde vir geld. Omliggende natuur is pragtig met berge en staproetes. Naby die bekende Clarens dorpie met gepaardgaande ekotoerisme.
. - 16th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Was baie lekker om in die rustige Vrystaatse dorpie te kon kuier. Ligging is goed om nabye dorpe en besienswaardighede te besoek.
. - 15th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg self is nie veel om oor te skryf nie. Die omliggende area is 5 ster.
. - 14th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Can't be too sure of what you will find in Fouriesburg. We were in need of petrol and when we arrived there we found they had none and they did not know when they would receive - typical farming town I suppose. Great butchery (Model Butchery) which sells great lamb chops and the best marinated chicken kebabs that we have ever tasted.
. - 14th January 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Love this area - best part of the Drakensberg.
. - 13th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige plek.
. - 11th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is 'n klein dorpie, goed geleƫ en 'n kort afstand van Clarens af.
. - 8th January 2019
staying in Underberg, Drakensberg
More info to be supplied for tourist attractions, more tourist shops perhaps, did have a problem with waiting for food at restaurants.
. - 7th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Dis 'n pragtige dorp.
. - 7th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Nie veel van 'n toeristebestemming nie. Daar is 'n paar padstalle op pad Ficksburg toe. Die natuurskoon is 5 ster!
. - 6th January 2019
staying in Himeville, Drakensberg
Fantastiese, klein rustige dorpie.
. - 5th January 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Wonderlike ervaring met baie om te doen en te besigtig. Sal graag weer wil gaan!
. - 4th January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Pragtige natuurskoon en heerlike, rustige, skoon dorp.
. - 3rd January 2019
staying in Himeville, Drakensberg
Skoon dorpie, baie naby Sani Pass en baie naby Underberg.
. - 2nd January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Oulike dorpie met goeie restaurante.
. - 2nd January 2019
staying in Underberg, Drakensberg
The berg is amazing, there are so many things to do in this area, plan to stay longer.
. - 2nd January 2019
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Champagne Valley is an amazing area to visit. Beautiful and so much to do.
. - 1st January 2019
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Klein dorpie met 2 oulike kuier- en eetplekke.
. - 1st January 2019
staying in Underberg, Drakensberg
All the shops in Underberg only have a limited supply of ICE.
. - 30th December 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Breathtaking.
. - 30th December 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Fouriesburg is 'n pragtige dorpie en het definitief potensiaal vir 'n wonderlike toerisme bestemming.
. - 29th December 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Good places to eat out, including Christmas dinner. Really peaceful, not too commercialised.
. - 29th December 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Daar is nie ordentlike kruideniersware winkels nie. 'n Paar kafees en 'n algemene handelaar. Naaste dorpe met kettingwinkels is Betleheme of Ficksburg en Clarens.
. - 29th December 2018
staying in Drakensberg
Need to see more!
. - 28th December 2018
staying in Champagne Valley, Drakensberg
Sommige van die plekke in Champagne Vallei (restaurante, gholfbane, winkeltjies ens.) is vreeslik duur. 'n Mens moet maar selektief wees met waar jy jou geld wil spandeer. Die voƫlskou by die Falcon Ridge Bird of Prey Centre is egter 'n wenner en beslis die moeite en die geld werd.
. - 28th December 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Rustige Vrystaatse dorpie.
. - 27th December 2018
staying in Underberg, Drakensberg
Pragtige dorpie.
. - 27th December 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Die dorp was 'n teleurstelling. Die plaas, Clarence en Golden Gate is puik!
. - 26th December 2018
staying in Underberg, Drakensberg
Wens daai Spar was in Hartbeespoort! Alhoewel Underberg vrek ver is van Noordwes af, was dit die moeite werd. Blykbaar een van die veiligste plekke in SA.
. - 26th December 2018
staying in Fouriesburg, Drakensberg
Small town charm!
. - 23rd December 2018
staying in Northern Drakensberg, Drakensberg
Altyd wonderlik om in die area te kom! Trotse, pragtige Suid-Afrika. Waarom sal ons oorsee gaan as ons hierdie juweel het?

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]