Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Fountains 15"Behalwe vir 'n wonderlike tydjie weg, was die wind net onsmaaklik vir die tyd wat ons daar was."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Tortoise Trail Lodge"Ek dink as dit eers heeltemal uitgebrei gaan wees, sal dit 'n baie mooi landgoed wees, op die oomblik is daar baie oop velde en dit laat mens so bietjie onveilig voel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Tietiesdraai"Paternoster is baie rustig en lieflik, maar ek beveel aan vir enige een, vergeet van die hoë naamplekke en gaan geniet jouself by die kleiner plekkies, want daar sal jy meer jouself geniet en waarde vir geld kry."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Town is beautiful. Views are exquisite! Definitely a gem of a village. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Jubel n Juig Self-Catering"Wat ‘n rustige en skoon dorpie. Net jammer dat die oujaar se rustigheid, bederf was met klappers en klapperbomme. "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Kitty's Selfsorg Huisie"Perfek geleë. Rustige dorp en naby genoeg aan die see en ander besienswaardighede. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Bamboesbaai Beach House"Jacobsbaai is ongelooflik en ek glo meer mense moet die tyd vat om die Weskus te gaan beleef. Wit sande, blou, skoon see. En warm, vriendelike mense. Heerlik om te unwind na ‘n stresvolle jaar. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
The Roses' Place"Dis 'n pragtige rustige vakansieplekkie en ons was baie hartseer om te sien daar gaan 'n winkelsentrum opgerig word. "
McGregor, Escape From Cape Town
The Cottage at Wild Almond"Ons keer weer en weer terug na dié rustige kunstenaarsdorpie met sy afgewitte huisies. "
Vredenburg, Escape From Cape Town
Villa Laluna Nera"Very quiet area. Nearby malls and not too far from Langebaan."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Outdoor Arena"'n Fantastiese dorp. Als wat jy nodig het en meer."
Witsand, Escape From Cape Town
Breede 204"Ongelooflike stuk kuslyn en riviermonding. Fantastiese vakansiebestemming as jy rustigheid, natuurskoon en 'n vriendelik en gasvrye gemeenskap wil besoek. Jy kan alle benodigdhede in die paar winkels koop - daar was 'n baie oulike mark in die feestyd waar ons lekker gekoop het en tuisnywerhede geniet het. Ons het ook heerlik geëet by die restaurant op die perseel - Pili-Pili Restaurant."
"Onrus is 'n pragtige dorp en herinner aan die vakansie dorpe toe ons kinders was. Kinders is veilig en loop en ry fiets in die strate strand toe."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Slanghoek Mountain Resort"The view of the drive was so spectacular, just loved the drive through the vineyards and that fact that is so close to Goudini Spa. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Cycads Self-catering 3"Hermanus is 'n heerlike vakansiedorp met hope om te doen."
Piketberg, Escape From Cape Town
The Bell House"Piketberg is 'n pragtige en bekoorlike dorpie teen die hange van die berg. Ons was aangenaam verras oor die algemene netheid van die dorp. Daar het letterlik geen papiere rondgelê nie en dit op 'n Saterdagmiddag. Ons sal sonder twyfel weer daar oornag!"
Piketberg, Escape From Cape Town
The Bell House"Piketberg is 'n pragtige en bekoorlike dorpie teen die hange van die berg. Ons was aangenaam verras oor die algemene netheid van die dorp. Daar het letterlik geen papiere rondgelê nie en dit op 'n Saterdagmiddag. Ons sal sonder twyfel weer daar oornag!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Dolfin House"Baie geleenthede vir in die natuur wees; veilige strand en baie staproetes. Genoeg besienswaardighede om te besoek. Ook voldoende besighede soos winkels, restaurante en koffiewinkels. Iets vir almal. Daar word baie gedoen om die gebied te bewaar, en veilig en skoon te hou."