Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8956 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Besonderse plek en so maklik om vir 'n naweek weg te breek. "
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"`n Heerlike dorpie waar jy self kan besluit of jy die heeldag gaan besig wees of net ontspan en rustig wees. 'n Dorpie wat definitief gedurende jou leeftyd besoek moet word. Dit was nou my 5de keer en weereens was ek verras met alles."
Middelburg, Escape From Johannesburg
Lamor Guest House"Nie veel om te doen in die dorp of mall nie. Mense is baie vriendelik, iets wat mens nie sommer sien in die stad nie."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Roosmalva"Alles is naby. Sal definislis weer daar gaan bly. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Magaliesburg Inn"Betaal eerder meer en gebruik ATKV se fasiliteite, as 'n groep regtig waarde vir geld."
Parys, Escape From Johannesburg
Rus & Vrede on Vaal"Prays has so many restaurants and shops 5 minutes away."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Absolutely a haven in the bush."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Camelroc Guest Farm"Windmill Pub en Grill het die beste pizza in die Oos-Vrystaat, baie goeie waarde vir geld en die diens was tops. Baie lekker mense wat daar werk en goeie geselskap met locals. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 35"Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Motte Gastehuis"Ry maar net deur Bethlehem, lyk na 'n interessante plek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"Dit is wonderlike plek om vakansie te hou. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Baie vriendelike gemeenskap en voel dat inwoners nog baie Godvresend is. Regtig 'n lekker ondervinding."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Dit is 'n mooi toerismebestemming met al die omliggende aktieiteite wat gedoen kan word met vriende en familie."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Fairview Estates"Baie oulike dorpie. Die slaghuis daar is soos 'n Spar - jy kry als wat jy benodig met vriendelike diens."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Expensive, overpriced, streets could do with some upgrading."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Paradise Village"Beautiful scenery. Always a pleasure to drive in nature"
Middelburg, Escape From Johannesburg
Pride Rock Accommodation"Die area waar Pride Rock is, was baie skoon, netjies, stil en veilig."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Villa Med"Klerksdorp self was oukei. Ek was net baie gegrief met die toestand van die paaie, selfs in die dorp is die paaie maar baie sleg."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Het heelwat wild gesien, rooibokke, kudu, njala, kameelperde, wilde beeste, zebras, vlakvarke, leeus gehoor in die aand en vroegoggend."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Interessante plek. Net jammer die vrou by Jan Harmsgat was so ongeskik toe ons daar wou inloer. Dit met 'n glas wyn in die hand. Ons het heerlik geëet by As Greek as it Gets."