Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 12223 reviews.
"'n Wonderlike klein, rustige dorpie met heerlike eetplekke en baie om te sien en te doen in die omgewing. Ons sal vir seker weer 'n besoek hierheen aflê."
"Ons hou van die rustigheid van die woonbuurte met die gerief van winkels/supermarkte/restourante."
"A nice, small but very lively town with lots of tourists creating a great vibe for the town. I like all the small antique shops and stalls."
"It's a lively small town with lots of facilities and antique shops."
"Net oornag nie veel gesien nie, maar kan beslis by Snobbs koffie en ietsie om te eet aanbeveel."
"Cute, small town filled with friendly and welcoming folk. Made you feel like you were in a different country. Also just a quick scenic drive away from Clarens."
"Ongelukkig is die pad tussen Bethlehem en Fouriesburg vol slaggate. Maar die omgewing is baie mooi, en ons het lekker geëet by Di Plaasstoep."
"We loved the quaintness of Clarens. There are enough eateries to cater for everyone's taste. There are beautiful walks and mountain biking trails. We took a drive along the Fouriesburg road and stopped at a road side viewing spot to watch the sun set. An amazing long weekend away."
"So mooi skoon en vir seker bekostigbaar. Ons het veilig gevoel om in die strate te stap. Die kos is uitstekend en die mense is baie vriendelik."
"Lovely place to relax and get away from hustle and bustle and just be one with nature."
"Numerous vagrants, numerous potholes. The riverbanks are polluted and littered, but the shops in the high street gave excellent service. The staff at PathCare were fantastic."
"Die bergreekse om die dorp maak dit asemrowend mooi. ’n Baie besonderse dorpie met baie potensiaal."
"A great place to get away from the city. Rosendal is a quiet town with welcoming residents and beautiful accommodation."
"Alhoewel dit besig was, was dit soos altyd vir ons heerlik. Mal oor die atmosfeer, die kos, die winkels en sommer net die sit en kuier by die restaurante, die weer was perfek."
"Baie interessante winkels, iets vir almal. Lekker koffie. O's Restaurant teen die rivier is baie lekker met ’n uitstekende uitsig en vriendelike diens. Verskeie antieke winkels om van te kies vir die wat daarin belangstel. Lekker roomys."
"Ons is baie lief vir Clarens. Die was ons derde keer en ons sal beslis weer daar gaan kuier."
"The roads are really deteriorated since last. This city is just going backwards. A pity."
"Ag dis net 'n wonderlike klein dorpie, wat uit sy nate bars - propvol liefde, vriendelikheid, die oulikste winkels en die lekkerste eetplekke. Ek dink wel hulle gaan iewers karre moet begin weerhou om in die dorp te kom, anders raak dit ongelooflik vol en gevaarlik vir al die voetgangers. Die dorpie is vreeslik klein en kan binne 10min van die een tot die anderkant deurgestap word."
"Parys was heerlik, net jammer oor hul water-tekort. Kon by sekere restaurante nie die badkamers gebruik nie en by gastehuis was dit ook 'n probleem. Restaurante is heerlik en mense baie vriendelik en behulpsaam."