Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 12223 reviews.
"Wonderlike dorp met uitstekende eetplekke en unieke winkels. Asemrowende omgewing tussen die berge."
"A trip to the Cheese Farm Barris Monger for lunch. Very nice setting and delicious cheese."
"Baie moeilik met water tekort en beurtkrag. Lavender Place het skoon drink water beskikbaar en gee ligte om te gebruik."
"We just needed to overnight there. We were not seeing it as a travel destination at all."
"Ons staan verstom oor hoe Clarens weer kop opgetel het na Covid aangesien dit 'n toeristedorpie is en selfs nuwe plekke oopgemaak het met nuwe aktiwiteite! Die strate bly maar 4x4 gebied."
"Dis 'n tipiese Vrystaat dorp, als wat nodig is is daar. Pragtige omgewing rondom."
"Great shopping meander with enough food and watering holes along the way. Golden Gate National Park is worth a visit. Drive to Kestell (50 kms) for lunch at the hotel, it is good value for money."
"Pragtige geskiedkundige bestemming. Net bitter jammer dat die middestad so verval as gevolg van die plaaslike munisipaliteit so klaaglik misluk in terme van dienslewering."
"Baie nice, en lekker plekkies om te besoek, was lekker vir 'n familie naweek."
"Was nie regtig in die dorp gewees nie. Maar net as oorslaap gebruik. Was egter by die slaghuis in en nie vriendelike diens gekry nie."
"Was my eerste besoek aan Parys en was aangenaam verras met die dorp. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer besoek. Twee goeie gholfbane in die dorp."
"Dis heerlik om in die winkeltjies rond te dwaal. O's restaurant is 'n absolute moet: die kos is onverbeterlik, die diens flink, die personeel gasvry en dit is reg langs die rivier wat dit 'n spesiale bekoring gee. Lekker Bistro was ook 'n baie lekker restaurant en Angelo's Pizza maak beslis die grootste en lekkerste pizza's in die land!"
"Probeer gerus Lekker Bistro vir heerlike kos en 'n lieflike atmosfeer. En besoek gerus Pine's Emporium vir 'n magdom interessanthede, oudhede, fudge en nog meer."