Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6966 reviews.
John & Tersia W. - 25th September 2017
staying in Blanco, Garden Route
Te veel bedelaars by winkels.
Linus V. - 25th September 2017
staying in De Rust, Garden Route
Puik, lekker rustig. Ek glo minder misdaad as op Oudtshoorn.
Pierre M. - 25th September 2017
staying in Baviaanskloof Entrance, Garden Route
Lekker basis vir besoek aan die kloof.
Hesre B. - 25th September 2017
staying in De Rust, Garden Route
Pragtige dorpie met baie toerisme potensiaal!
Pierre M. - 25th September 2017
staying in Wilderness, Garden Route
Heerlik! Pragtig!
Elmarie S. - 24th September 2017
staying in Wilderness, Garden Route
Wildernis is n klein dorpie wat die moeite werd is om te besoek.
Danita W. - 24th September 2017
staying in Baviaanskloof , Garden Route
Pragtige natuuromgewing wat tyd nodig het om behoorlik ontdek te word.
Carin V. - 23rd September 2017
staying in De Rust, Garden Route
Pragtige dorpie met vele bedrywighede in die onmiddellike omgewing. Meiringspoort is asemrowend mooi en die publieke badkamers is pynlik skoon en netjies. 1ste klas toeriste-aantreklikheid.
George J. - 23rd September 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
'n Lekker afpakplek.
Tobie H. - 23rd September 2017
staying in Great Brak River, Garden Route
Julle dorp is pragtig. Hou dit so en ons gaan julle nog baie jare ondersteun!
Amanda E. - 22nd September 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oulike dorpie, die strate is net 'n bietjie sleg!
Elize K. - 21st September 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
Ons gesin kuier graag in die Mosselbaai/Hartenbos omgewing. Dis ons nommer een keuse vir 'n vakansiebestemming!
Reynier S. - 21st September 2017
staying in Tergniet, Garden Route
Dit lyk na 'n rustige en veilige buurt.
Jan J. - 21st September 2017
staying in Tergniet, Garden Route
Rustige area en naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai.
Ida N. - 20th September 2017
staying in Herold's Bay, Garden Route
Beautiful, quiet destination.
Cecile D. - 20th September 2017
staying in De Rust, Garden Route
Prins Albert het kompetisie hier! Perfek geleë om Meiringspoort, Oude Muragie en Seweweekspoort pas te besoek. Lekkerste omelette van ons lewe geëet by the Village Trading post.
Nadine H. - 20th September 2017
staying in De Nova, Garden Route
Central Mossel Bay location.
Pamela S. - 20th September 2017
staying in Sedgefield, Garden Route
Lots to do in the environment whether you want to relax or be super busy.
Kim M. - 19th September 2017
staying in Storms River, Garden Route
Ons het die lekkerste pizza nog by 'n restaurant geëet. Dit word deur 'n Malawiese vrou gemaak.
David M. - 19th September 2017
staying in George, Garden Route
Ons besoek die area al die afgelope 30 jaar en daar is elke jaar iets wat ons nog nie gesien het nie.
Elizabeth F. - 19th September 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Sal elke jaar kom.
Ruby D. - 19th September 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Die winkels/besighede maak te vroeg toe.
Henk M. - 18th September 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudtshoorn is 'n rustige Karoodorp met gasvrye en vriendelike mense waar mens nog egte plattelandse gasvryheid geniet!
Edwin M. - 18th September 2017
staying in Robberg, Garden Route
Our second stay and it just gets better.
Eugene D. - 18th September 2017
staying in George, Garden Route
Goeie plek om die vakansie deur te bring.
Heather B. - 18th September 2017
staying in Joubertina, Garden Route
Aangename persone, rustige dorp.
Annette E. - 18th September 2017
staying in Stilbaai, Garden Route
Ek was verbaas. Stilbaai is 'n lekker vakansiedorp met vriendelike en behulpsame mense en 'n aangename atmosfeer. Heerlike restaurante en genoeg winkels vir alles wat jy nodig het.
Annemie L. - 16th September 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Wonderful and a place we both wanted to explore more.
John G. - 16th September 2017
staying in Thesen Islands, Garden Route
Mooi Island. Goed versorg en veilig.
John J. - 16th September 2017
staying in Baviaanskloof , Garden Route
One of the best locations in South Africa to view a diversity of geological features.
Ruaan J. - 16th September 2017
staying in Heatherlands, Garden Route
Pragtige area, baie naby aan winkels.
Hennie O. - 15th September 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
Ons kan nie glo bykans al die winkels/restaurante ens. in die ATKV se nuwe ontwikkeling in Hartenbos is feitlik 100% Engels nie! Wat 'n belediging vir die oorwegend Afrikaanse inwoners en derduisende Afrikaanse besoekers! Ons kom nie weer nie!
Michelle J. - 15th September 2017
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Pragtige plekkie, netjies en veilig. Dis 'n goeie plek vir 'n rustige lewenstyl.
Jacques G. - 13th September 2017
staying in Mossel Bay, Garden Route
Dorp van die jaar! Wat meer kan jy sê!
Albert F. - 12th September 2017
staying in Myoli Beach, Garden Route
Highly recommended for a relaxed getaway.
Kenneth S. - 12th September 2017
staying in Robberg, Garden Route
I would definitely stay there again.
Martin J. - 12th September 2017
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Pragtige omgewing, veilig.
Thea L. - 11th September 2017
staying in Riversdale, Garden Route
Heerlik, rustig en baie om te sien en te beleef.
Andre A. - 11th September 2017
staying in Calitzdorp, Garden Route
Interessant.
Leonie R. - 11th September 2017
staying in Hartenbos, Garden Route
As oud-inwoner kuier ek graag daar.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com