Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6569 reviews.
Monique C. - 6th July 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Sal definitief weer Oudtshoorn besoek.
Gordon J. - 6th July 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Al die gidse was uitstekend, vanaf Cango Wildlife Ranch, deur Cango Ostrich farm tot by Kango Grotte. Oudtshoorn het die toerisme gees - Kaapstad kan gerus bietjie leer by hulle.
Ilse B. - 6th July 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Lekker plattelandse omgewing met baie aktiwiteite om te doen as gesin, goeie keuse van restaurante.
Vianda S. - 6th July 2016
staying in Die Voor Bay, Garden Route
Voorbaai is pragtig en daar is so baie om te doen en sien in die omgewing.
Ansie W. - 5th July 2016
staying in Hartenbos, Garden Route
Altyd 'n plesier om in Hartenbos vakansie te hou.
Jc F. - 5th July 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Baie mooi omgewing, kan haanbeveel vir toeriste.
Annette S. - 5th July 2016
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Pragtige natuurskoon. Bied iets vir elkeen se smaak.
Ansie S. - 4th July 2016
staying in Calitzdorp, Garden Route
Vyf ster!
Susan O. - 3rd July 2016
staying in Calitzdorp, Garden Route
Wat 'n lieflike Karoo-dorp!
Elske B. - 3rd July 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Pragtige dorp met baie om 'n toeris te bied.
Cobus L. - 2nd July 2016
staying in Albertinia, Garden Route
Rustige omgewing, definitief 'n besoek werd.
Ilze V. - 2nd July 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Vriendelike en pragtige omgewing.
Surina F. - 1st July 2016
staying in Storms River, Garden Route
Dis pragtig!
Werner E. - 30th June 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Pragtige dorp, met baie besienswaardighede. Het dit verskriklik geniet.
Eugene J. - 30th June 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Dit is 'n baie rustig plek waar 'n mens nou die natuur kan waardeer en geniet.
Chanelle G. - 30th June 2016
staying in Storms River, Garden Route
Ideaal vir die buite mens met al die staproetes en aktiwiteite om te doen.
Johanna P. - 29th June 2016
staying in Baviaanskloof , Garden Route
So in die natuur kan jy jouself gun en dan voel dit soos 5ster weelde in die ongekunstelde omgewing. Ek sal die pad verder nie aanbeveel nie. Tot by Baviaanskloof was dit goed maar die res van die pas was nie geskik vir 'n Tucson nie. Nee ek sou liewer nog 'n nag daar gebly het en die onbegaanbare pad in die pas uitgelaat het.
Mariette P. - 29th June 2016
staying in Still Bay, Garden Route
A very clean and pleasant place to visit, very helpful and friendly people.
Johan V. - 27th June 2016
staying in George, Garden Route
Nice.
Leon G. - 27th June 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Pragtige dorp.
Bennie D. - 26th June 2016
staying in De Rust, Garden Route
Die paar winkels het verminder en sommige se goed te koop het afgeneem. Enigste moeite werd plek is Village Trading Post. Goedkoop en lekker geëet by Herrie se Plek. Baie lastig geval deur parkeraanwysers en bedelaars. Ons plattelandse gemeenskappe het drastiese ingryping nodig om opheffingswerk te doen. Kry mense regtig jammer!
Eunice C. - 24th June 2016
staying in Herold's Bay, Garden Route
Een van die bestes!
Samantha B. - 24th June 2016
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Great base to explore the Garden Route! Loads to do with the kids!
Rosa S. - 23rd June 2016
staying in Wilderness, Garden Route
Lots to do and to explore in surrounding areas, but one needs to watch for safety. Beggars in town, on the beach areas and too many car guards were later really annoying. Restaurants were good but shops are very limited.
Judith J. - 23rd June 2016
staying in Stilbaai, Garden Route
Pragtige plek.
Landseer C. - 23rd June 2016
staying in Wilderness, Garden Route
Wildernis is 'n baie mooi plek met redelik baie dinge om te doen vir klein en groot, moet net so bietjie rondry. Dorp is klein, met weggesteekte winkels en restaurante. Wonderlike tyd gehad en goed uitgerus.
Nadia L. - 23rd June 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Heerlike aktiwiteite vir die gesin en kinders, ons was by Wilgewandel en het heerlik daar op donkiekarre gery en ons as ouers kon heerlik sit en koffie drink. Vermaak vir die hele gesin.
Andy A. - 23rd June 2016
staying in Calitzdorp, Garden Route
Pragtige dorpie met vriendelike mense en talle goeie akkommodasie, restaurante en wynplase met kelders.
Shaun B. - 22nd June 2016
staying in De Rust, Garden Route
Altyd vir my 'n lekker stop plek net buit Meiringspoort. Naby genoeg aan Oudtshoorn sonder om te voel asof mens in die stad is.
Lize V. - 22nd June 2016
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Die paaie in die dorp kort 'n bietjie werk, veral Kerkstraat, wat lei na Bisibee.
Lorraine W. - 22nd June 2016
staying in Wilderness Heights, Garden Route
Pragtig en rustig.
Theron G. - 21st June 2016
staying in Wilderness, Garden Route
Joblin's is 'n moet, gaan probeer hulle bottersagte Sirloin steak!
Jo-ann G. - 21st June 2016
staying in Calitzdorp, Garden Route
Dit was die Winterfees, dit is hoekom ons jaarliks gaan.
Deon V. - 21st June 2016
staying in Jongensfontein, Garden Route
Jongensfontein is 'n asemrowende klein dorpie met fantastiese uitsigte oor die oseaan vanaf omtrent enige plek in die dorp. Baie netjiese en skoon dorpie met aangename mense.
Tjaard B. - 21st June 2016
staying in Brenton-on-Sea, Garden Route
Kort net 'n klein supermark om ritte na Knysna te beperk.
Wessie V. - 21st June 2016
staying in Reebok, Garden Route
Baie lekker geleë, veral as jy rustigheid soek.
William D. - 20th June 2016
staying in Heatherlands, Garden Route
Rustige gebied, ek het nie eers die verkeer gehoor nie.
Hannetjie M. - 20th June 2016
staying in Mossel Bay, Garden Route
Die dorp is pragtig en het baie om aan te bied vir die vakansieganger. Daar is goeie restaurante en veral die toegang tot twee uitstekende gholfbane is 'n pluspunt.
Corne L. - 18th June 2016
staying in Blanco, Garden Route
Lekker om te stap in 'n veilige buurt en te sien hoe die omgewing ontwikkel.
Piet V. - 17th June 2016
staying in Brenton-on-Sea, Garden Route
Vriendelik gehelp by ontvangs en van die begin af probeer om alles te doen om te help. Het ook die besoek aan die restaurant geniet. Vriendelike ontvangs, diens en kos.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com