Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"So baie plekkies om te ondersoek en die gasheer het ook plekkies aanbeveel. Was wonderlik om Knysna weer te besoek."
"Definitief in die top-10 van Suid Afrika se reis-bestemmings! Van die mooi berge tot die oseaan, die mooi dorpies, die warm vriendelike mense, pragtige vleilande, lagoons, en absoluut ingestel op toerisme!"
"Mosselbaai het sy eie bekoring en die area bied ongelooflik baie om te doen en sien. Die dorp is netjies en skoon en veilig. Al die winkels in die hoofstraat was 'n verrassing en lekker om in rond te snuffel. 'n Verskeidenheid coffee shops en restaurante ongelooflik uniek aan Mosselbaai."
"It was a bit disappointing to see how some parts of the town have deteriorated since I was in the army there in 1983, but it is generally a very interesting place, with lots to do in the area and surrounds eg Swartberg Pass, Cango Caves and ostrich farms."
"Stilbaai was lovely and clean. Impressed that public ablution facilities had toilet paper and were clean. Wonderful to be able to walk in nature reserves and other walks and be safe."
"Mossel Bay has lots to explore in the town itself with great restaurants, quaint second-hand shops and beautiful galleries. There is also a lot of outdoor activities to try out ranging from diving to helicopter rides. A short drive in any direction also delivers great finds such as nice markets, restaurants and breathtaking scenery."
"Lovely town with all the necessary shops and places of interest. Easy to travel to surrounding areas."
"Alles werk, alles is skoon. Tot 'n publieke toilet is skoon. Dolfyne, robbe gesien. Almal is bedagsaam en vriendelik. Almal groet jou in Afrikaans. Dit was lekker. Wat vir my lekker was is om niks hawelose en bedelaars te sien wat jou aanrand by elke verkeerslig en parkering nie."
"An interesting little town which is well-placed as an overnight from Cape Town northwards on the R62 Route."
"Uniondale is 'n mooi skoon en goedversorgde dorpie, in teenstelling met talle ander plattelandse dorpe wat jammerlik deur hul plaaslike munisipale besture klaaglik verwaarloos en wanbestuur word. In hierdie opsig troon Uniondale bo die ander uit en vertoon vooruitstrewend."
"Al die plekke word goed onderhou en daar is baie om te doen, plekke is naby genoeg om na uit te ry."