Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
Great Brak River, Garden Route
Chastelle GB"Groot Brak is n baie veilige plek en uniek vir ’n gesin as jy wil wegko. Daar is baie wat jy kan doen. Dit is tussen Mosselbaai en George, so daar is ’n verskeidenheid dinge om te doen en dis glad nie ver vanaf mekaar nie. Groot Brakrivier het self lekker restaurante waar jy kan eet."
"Witsand was goed vir die siel. Genotvolle bestemming om net weg te breek van die gejaag van elke dag. Baie mooi plek en sal dit vir enige een aanbeveel."
"Definitely a hidden gem. You would have thought that Oudtshoorn would be dry and boring, but if you are a keen hiker or active person and you love the desertlike nature with greenery then Oudtshoorn is the place for you and your family to escape the norm - even though we had WiFi, the signal got lost once in a while and that was good for us - no stress, disturbance and the people are friendly."
"Die klein winkel op Vleesbaai het van alles en nog wat en alle basiese produkte is te koop, Fransmanshoek is 'n moet om te besoek wanneer iemand op Vleesbaai vakansie hou."
"Besienswaardighede nie goed geadverteer, bv. Edenbrouerye. Op Facebook, Google Maps maar geen naamborde Toerisme-inligting weet nie van hulle nie. Dorp baie skoon. "
"Beautiful town with lots of sightseeing opportunities and activities in close proximity."