Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Ongelooflik. Sal definitief weer Mosselbaai toe gaan. Baie om te doen en strande baie skoon."
"Verskriklik lekker! Desember, restaurante is onbekostigbaar! Maak gebruik van Kwikspar, Spur en Skiboat club! "
"Baie om te sien en te doen. Netjiese dorp, sien heeltyd mense besig om paaie reg te maak en gras te sny. Puntsmanne en -vroue op diens by verkeersligte met load shedding. Mosselbaai is baie besig in Desember, maar het 'n lekker vibe vir oud en jonk."
"Baie besig, te veel soos 'n stad geword en het die lekker vakansie atmosfeer verloor a.g.v. te veel besighede en te veel mense."
"Knysna is a fabulous travel destination with much to see and do. Very clean and organised town by South African standards. The surrounding areas are great, with many options for sight seeing and walking. Many places to dine."
"Pragtige dorpie. Dis die moeite werd om bietjie deur die wiondeel te ry. Die besigheidsdeel is wonderlik vir toeriste."
"The staff at the Knysna Houseboat were very kind. Friendly and I guess if we would have need help, they would be there."
"Pragtige omgewing met baie om te doen! Jy sal vir geen oomblik verveeld wees nie en jy sal die natuurskoon en stilte kan geniet."
"Not much to offer as a holiday destination, but ideal for stopover on long trips."