Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1092 reviews.
. - 12th February 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Totaal verlief op Dullstroom!
. - 12th February 2018
staying in Belfast, Highlands Meander
Baie rustig in Belfast
. - 9th February 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oor algemeen 'n baie aangename toeristebestemming, daar moet miskien net gedink word om meer eetplekke na 17:00 oop te hou.
. - 6th February 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Overrated and expensive.
. - 5th February 2018
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Sal sê hulle moet meer toeriste-aantreklikhede daar aanbring, want op die staduim is dit net 'n dorpie en dit het nie veel aantrekkingskrag nie. Vind geen baat daar nie.
. - 5th February 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom bly 'n gesogte bestemming vir landelike wegbreke. Baie om te doen in die omtrek en heerlike restaurante en winkeltjies in die dorp.
. - 5th February 2018
staying in Kwena Valley, Highlands Meander
Baie mooi omgewing, maar die R36 is uitmekaar gery deur swaar steenkoolvragmotors. Daar is meer slaggate as teerpad.
. - 29th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom as dorp het in die afgelope agt jaar baie agteruitgegaan, maar dit bly steeds 'n goeie bestemming vir 'n vinnige wegbreek.
. - 28th January 2018
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Very small town. Battled to find self-catering items.
. - 18th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
My man se skouersak en ons sak met die verkyker en voëlboeke is in Dullstroom uit ons voertuig gesteel. Het die naweek andersins baie geniet en sal dit regtig aanbeveel.
. - 17th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulike dorpie, baie skoon en wonderlike winkels en restaurante. Nie veel om te doen anders as om te ontspan, uit te eet en inkopies te doen nie. Ideal vir 1 of 2 aande.
. - 16th January 2018
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Safe area to cycle on dirt roads.
. - 16th January 2018
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Goeie bestemming, maar daar sal iets rondom die paaie gedoen moet word in daardie omgewing.
. - 15th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
My droom aftreedorpie.
. - 15th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker eetplekke en verblyf. Die pad vanaf Dullstroom na The Valley of the Rainbow is baie sleg. Gelukkig het ons 'n 4x4 gery.
. - 14th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Plek om uit te span en te rus.
. - 11th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ongelukkig maak baie koffiewinkels, eetplekke, ens. al 17:00 toe. Ons was ongelukkig net een dag daar.
. - 11th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lovely place to visit with quirky little shops and restaurants.
. - 11th January 2018
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Baie gerieflike oornagplek op pad na die Krugerwildtuin, asook Mosambiek.
. - 10th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker vir 'n naweek.
. - 9th January 2018
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Wonderlik.
. - 9th January 2018
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Lovely and peaceful place.
. - 9th January 2018
staying in Highlands Meander
Dit is ongelooflik mooi. Die paaie is nie die beste nie, veral nie as jy van Groblersdal se kant kom nie, maar elke oomblik die moeite werd. Ons gaan beslis weer en weer en weer.
. - 8th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie om te doen en te sien, maar as jy wil wegvlug van 'n gedrang van mense is dit egter nie die plek vir jou nie.
. - 8th January 2018
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Dis net jammer dat die dorpie se strate uitmekaar val. Sal beslis teruggaan om die klip sirkels te besoek. Dis 'n onbekende toeriste attraksie wat fasineer. Die tolhek by Machado is baie duur.
. - 8th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker gekuier!
. - 6th January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Wonderlike toeriste bestemming.
. - 3rd January 2018
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Dit is klein verlate dorpie wat agteruit gegaan het en ek beveel niemand aan om die dorp te besoek nie.
. - 3rd January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
I would advise, if you are booking a stay at Stone Castle to rather use a high bakkie or some sort of 4x4 vehicle to navigate the gravel roads leading into and out of the estate as the gravel roads are bad and gets very muddy after some rain. Other than that, an awesome stay and worth the adventure.
. - 3rd January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons kom terug, sommer vinnig!
. - 1st January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie vriendelike dorpie.
. - 1st January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n lekker plekkie om 'n naweek te spandeer.
. - 1st January 2018
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dit was my eerste ervaring met Dullstroom in geheel. Sal dit vir seker weer besoek.
. - 30th December 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie mooi lekker kuier dorpie met goeie kos!
. - 30th December 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
So mooi!
. - 28th December 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Amazing dorp met die vriendelikste mense. Onvergeetlike ervaring.
. - 26th December 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Very nice town with things to do: chocolate tasting, art shops and delicious waffles. We would recommend the whisky and gin tasting at Wild about Whisky, very informative and interesting.
. - 24th December 2017
staying in Schoemanskloof, Highlands Meander
Enjoyed every moment.
. - 24th December 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker en groot verskeidenheid eetplekke en baie interessante winkeltjies. Dit raak net soms te besig wanneer jy soos ons net rustigheid soek.
. - 18th December 2017
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Beautiful town.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]