Verified Reviews of Jacobs Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jacobs Bay

Rated 4.59 out of 5 based on 423 reviews.
. - 26th October 2017
staying in Jacobs Bay
Beautiful.
. - 14th October 2017
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is 'n ongerepte juweel. Ek hoop dit bly nog vir jare so. Gaan beslis terug vir nog!
. - 11th October 2017
staying in Jacobs Bay
Quiet village close to Vredenburg and Saldanha Bay. Easy access to West Coast places and sights.
. - 11th October 2017
staying in Jacobs Bay
Die mooiste dorp in die Wes-Kaap!
. - 8th October 2017
staying in Jacobs Bay
‘n Móét om te beleef.
. - 3rd October 2017
staying in Jacobs Bay
What a friendly and peaceful town. Worth a visit any time of year.
. - 27th September 2017
staying in Jacobs Bay
Lieflike plek!
. - 26th September 2017
staying in Jacobs Bay
Stil en rustige kusdorpie naby Vredenburg.
. - 26th September 2017
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai, in my opinie, is 'n juweel van 'n kusdorp! Die grondpaaie laat my terugdink aan die dae toe ek nog kind was en buite gespeel het tot die straatligte aankom. Die klein kafee het die basiese benodigdhede beskikbaar: brood, melk, suiker, ens. Dit is net reg.
. - 25th September 2017
staying in Jacobs Bay
Baie lekker as jy wil kom rus.
. - 18th September 2017
staying in Jacobs Bay
Baie mooi en rustig.
. - 12th September 2017
staying in Jacobs Bay
Baie mooi! Sielsrus!
. - 11th September 2017
staying in Jacobs Bay
Very quiet and unspoiled coastal town.
. - 7th September 2017
staying in Jacobs Bay
Mal oor die "village"-gevoel van Jacobsbaai! Mens hoop dit kan vir altyd so bly. Die area is prentjiemooi.
. - 2nd September 2017
staying in Jacobs Bay
Stil en rustig met net die natuur. 'n Ware juweel. Het selfs 'n bokkie met haar kleintjie in die veld gesien. Vriendelike mense. Beslis 'n stop werd.
. - 27th August 2017
staying in Jacobs Bay
Stil, rustig, luuks.
. - 21st August 2017
staying in Jacobs Bay
Ons sal baie graag wil terug gaan en die plek verder ontdek. Ons het net te min tyd gehad! Dis so mooi!
. - 17th August 2017
staying in Jacobs Bay
Beautiful environment, peaceful.
. - 9th August 2017
staying in Jacobs Bay
Ek sal dit enige tyd aanbeveel,
. - 26th July 2017
staying in Jacobs Bay
Ons hou regtig baie van Jocobsbaai en spandeer ten minste 1 naweek elke jaar daar. Sien uit na volgende jaar!
. - 23rd July 2017
staying in Jacobs Bay
Lieflike, rustige plek.
. - 20th July 2017
staying in Jacobs Bay
Sal graag Jacobsbaai ons permanente verblyf wil maak.
. - 13th July 2017
staying in Jacobs Bay
Rustig, skoon en mooi!
. - 11th July 2017
staying in Jacobs Bay
It's 5 stars if you want to spend your holidays relaxing i.e to escape from stress. It's also nice if you like the beach. It's safe for children, which is nice, as they can do whatever they want to do.
. - 23rd June 2017
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is pragtig en rustige dorpie, en ook naby ander oulike dorpies soos Paternoster.
. - 22nd June 2017
staying in Jacobs Bay
Dit sou ideaal gewees het as daar 'n winkeltjie was wat bietjie meer bied. Jy moet alles saamvat of sentrum toe ry en eintlik kom mens om weg te kom van alles.
. - 22nd June 2017
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is asemrowend mooi.
. - 8th June 2017
staying in Jacobs Bay
Uitstekend.
. - 25th May 2017
staying in Jacobs Bay
No it is a lovely peaceful village, very beautifully landscaped delightful place.
. - 16th May 2017
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is a very beautiful and peaceful place to unwind and relax. A breakaway from the hectic day to day rush and chaos.
. - 13th May 2017
staying in Jacobs Bay
Uitstekend.
. - 2nd May 2017
staying in Jacobs Bay
Rustig en stil.
. - 20th April 2017
staying in Jacobs Bay
Ons is mal oor die dorp en die ongereptheid van die plek.
. - 20th April 2017
staying in Jacobs Bay
Love die area!
. - 12th April 2017
staying in Jacobs Bay
Ek wil graag 'n huisie daar hê! Dis baie goed geleë en pragtig.
. - 31st March 2017
staying in Jacobs Bay
Baie mooi, rustig en vriendelike mense. Sal almal aanbeveel om ten minste eenkeer in hul lewens dit te gaan bewonder.
. - 27th March 2017
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai is die mooiste dorpie en 'n rustige wegbreek van die Kaap.
. - 25th March 2017
staying in Jacobs Bay
Jacobsbaai needs to grow a bit more. Wouldn't be able to stay for long periods of time. No nice accessible swimming beach.
. - 24th March 2017
staying in Jacobs Bay
Its a beautiful little beach town!
. - 23rd March 2017
staying in Jacobs Bay
Een van my gunsteling plekke in Suid Afrika. Lieflik, stil, lekker drafpaaie en asemrowende sonsondergange. Beste plek om uit die stad te ontsnap.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]