Verified Reviews
Lowveld
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld
Rated 4.4 out of 5 based on 1157 reviews.
"Pragtige, veilige, netjiese omgewing met fantastiese aktiwiteite en besienswaardigdhede."
"Dorp kan skoongemaak word. Enigste positiewe van Phalaborwa is die dorp se ligging."
"Make sure you visit The Thirsty Giraffe - good food, friendly staff and wonderful service. The Donkeys are a pleasant treat as well."
"Hoedspruit is a beautiful town, it's more like the Kruger National Wildlife Park. It is an amazing place to visit."
"Ons was heerlik veras, dit het 'n regte toeristebestemming geword. Die dorp is besig en daar is 'n lewe daar wat mens net wil aangryp. Baie nuwe ontwikkelings, so ek sien groot dinge vir die dorp vorentoe. Ons het The Hat & Creek ook vreeslik geniet. Goeie kos en mooi netjies."
"Hoedspruit is a beautiful place to visit if you want to get away from the city."
"Fantastiese bosveldbestemming met heerlike eetplekke. Baie om te doen en die Kruger Nasionale Park is net 1 uur se ry weg. Jessica die seekoei is n goeie besoek so wel as die Endangered Wildlife Centre by Kapama Lodge. Die paaie op pad Kruger park toe is in 'n goeie toestand."
"Dit was my eerste keer in Tzaneen, en alhoewel dit belowend gelyk het met ons aankoms, was ek baie teleurgesteld in ons verblyf en die sentrale dorp wat ons die volgende dag beleef het."
"Krugerwildtuin is definitief die ding wat Phalaborwa op die kaart plaas."