Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 912 reviews.
Victor F. - 7th September 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige dorpie, met so baie besieningswaardighede.
Adele G. - 6th September 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie meer as wat ons verwag het. Hat & Creek is 'n lekker restaurant. Hippo Jessica was interessant.
Wentzel S. - 29th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Nice clean town with good places to see, eat and frequent.
Brian R. - 29th August 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
The place to be to experience amazing camping as well as the wildlife by Kruger National Park.
Delaille S. - 18th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lovely town.
At L. - 16th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Wonderful nature and wildlife. Fresh air and country feel. Lots to do.
Tallies T. - 16th August 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Gerieflik as jy nie plek kry in die park nie.
Desere B. - 16th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Wildbesigtiging heerlik.
Cheryl D. - 12th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
It's a good option because it is close to Kruger National Park and the attractions linked to the Blyde Canyon.
Annalise S. - 11th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit het baie om the doen, maar aktiwiteite is duur.
Mapula C. - 10th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Small town and not much to do in this town.
Marie M. - 10th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie natuurlewe dinge om te gaan sien. Min eetplekke vir aandetes beskikbaar.
Nidia E. - 10th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Unieke restaurante. Naby aan verskeie besienswaardighede.
Neels K. - 9th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Netjiese dorp met alles wat jy benodig byderhand.
Neels K. - 9th August 2021
staying in Lowveld
Beslis 'n goeie keuse in die winter as Gauteng te koud word.
Salome W. - 9th August 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa is net buite Kruger Wildtuin geleë, ideaal om te oornag voor 'n besoek aan dis wildtuin. Mense mag selfs tuisgaan in Phalaborwa en die wildtuin net as dagbesoekers besoek.
Celiwe M. - 9th August 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa is a charming mining town that is enclosed by the Kruger National Park as well as many private parks. There is a national airport about 5 km from town which makes it accessible for out of town travelers. However, the town shuts down pretty early: by 7pm all supermarkets and convenient stores are closed, the restaurants sometimes close pretty early as well and often offer sub-standard service. Only Foxterriors and Gholovan have great customer service as well as good value for money. Besides that, there is not much in the way of amenities. There are also no other activities in the area apart from game drives which makes it a little dull in the way of adventure. Other than that, it is a quaint, peaceful town with very little violence thanks to the two major military bases in the area.
Ilana V. - 6th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Close to the Kruger Park, lovely little town with all the amenities.
Zintle M. - 5th August 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
The place is beautiful and very peaceful. I enjoyed the stay.
Christina C. - 2nd August 2021
staying in Tzaneen, Lowveld
We only overnighted en route to Kruger. It is a beautiful area. Could spend more time there. Amazing avos.
Jannie D. - 2nd August 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Behalwe vir die baie slegte paaie, wonderlike dorp, vriendelike mense.
Liza B. - 30th July 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Uitstekende ligging vir dagbesoeke na die noorde en sentrale dele van die Krugerwildtuin.
Elsabe D. - 28th July 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Sommer lekker naby die Wildtuin se hek, met die geriewe van 'n dorp. Sal dit definitief weer doen.
Kristel V. - 24th July 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
So baie om te doen in en om Hoedspruit.
Daleen A. - 15th July 2021
staying in Tzaneen, Lowveld
Mooi dorp. Afgesien van onrus in dele van die land het almal net rustig voortgegaan met hul dagtake.
Salomie D. - 14th July 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit met sy bos-omgewing is altyd 'n aangename bestemming om te besoek. Naby genoeg om vir die dag Krugerwildtuin toe te kan gaan en ander toeristebestemmings.
Kobus B. - 13th July 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie uitgebrei, was baie lank gelede daar, so was verras om die ontwikkeling te sien.
Jaco M. - 12th July 2021
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is die ideale bestemming vir enige toeris.
Hayley Orna S. - 12th July 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
We love Hoedspruit!
Magna V. - 6th July 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Ons was net een middag daar en het nie baie tyd in die dorp spandeer nie. Lyk na oulike dorp, groot Spar en hele paar goeie restaurante. Ons het aandete by die Bushveld Terrace Hotel genuttig en dit was heerlik.
Josua L. - 28th June 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Kuier altyd heerlik in die bos.
Florence M. - 28th June 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
We recommend everyone going there should visit Phalaborwa mines view point.
Geraldine Kruger K. - 28th June 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Besoek gerus die Blyde Boat Cruise. Of gaan spa by Kapama.
Ulrike E. - 28th June 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lovely destination with lots of things to do and some nice restaurants too.
Daniel D. - 22nd June 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Kan gerus meer toeristegerig raak en die plek skoonmaak.
Sharon B. - 22nd June 2021
staying in Tzaneen, Lowveld
Omliggende areas pragtig.
Ruan N. - 21st June 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die hoof-aantrekking is maar die Krugerwildtuin. Die suurveld in die deel van die park is nie optimaal vir wildlok nie. Nog steeds bitter mooi wêreld. Die buitewyke van die dorp is skaflik. Die middedorp is aaklig. Gedaan, besig en gebroke. Moet ook nie in die aande in die deel van die wêreld ry nie. Ry net in die dag. Paaie aaklig en mense ry verskriklik sleg. Maar dis maar orals so.
James R. - 15th June 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Quite far from Oliver Tambo airport.
Pierre H. - 14th June 2021
staying in Phalaborwa, Lowveld
Baie slaggate!
Wil E. - 13th June 2021
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie vriendelike gemeenskap en als wat mens nodig het om te ontspan en die wild te geniet (en veilig te voel).

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]