Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 912 reviews.
. - 29th October 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is voorwaar 'n heerlike toeriste aantreklikheid met uitstekende winkels en geriewe. Lieflike bosveld klimaat, lekker warm maar aangenaam.
. - 29th October 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwa is awesome but the hotness is out of this world.
. - 28th October 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige plek met die mooiste groot bome.
. - 20th October 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is pragtig!
. - 15th October 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Pragtige dorpie en vriendelike inwoners.
. - 13th October 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Wonderful little place. Would love to have had longer to stay.
. - 9th October 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Very central and also near Kruger National Park, as well as many tourist attractions around.
. - 8th October 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
. - 7th October 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige dorp.
. - 1st October 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Magoebaskloof is die moeite werd om te besoek.
. - 1st October 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Magoebaskloof area is so mooi. Tzaneen ook pragtig. Sal gerus weer kom kuier.
. - 1st October 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ons het dit vreeslik geniet, baie dankie.
. - 30th September 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit het alles wat 'n mens nodig het, probeer die Hat and Brook vir 'n lekker stuk koek en koffie!
. - 29th September 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Buffalo Grill maak lekker burgers.
. - 28th September 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Die dorpie is oulik met 'n goeie verskeidenheid van eetplekke. Goed vir 'n naweek.
. - 27th September 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie mooi omgewing, lekker eetplekke en baie interessante winkeltjies maar die tuine en kwekerye in die omgewing was die hoogtepunt!
. - 25th September 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is 'n pragtige plek. Daar is die Asalea Tuine, die Modjatjie Woud met sy ongelooflike broodbome en dan die grootste kremetartboom. Die mooiste dorpie Haenertsburg moet besoek word. Sal lank daar kan deurbring. Skoon, netjiese omgewing.
. - 23rd September 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Die woonbuurt waarin die gastehuis geleƫ is, is mooi en veilig.
. - 23rd September 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige area.
. - 21st September 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is maar 'n pragtige plek, mense is baie vriendelik.
. - 18th September 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Een van die mooiste plekke in ons land.
. - 14th September 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtige plek, fantastiese instandhouding, welversorgd en baie vriendelike, professionele personeel.
. - 4th September 2015
staying in Arbor Park, Lowveld
Sentraal geleƫ in rustige omgewing. Veilige parkering.
. - 3rd September 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Alles is binne ry afstand, mooi dorp, met baie gasvrye mense!
. - 28th August 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Prima uitvalsbasis na Kruger en Hoedspruit Endangered Species Centre.
. - 18th August 2015
staying in Lowveld
Altyd 'n aangename ervaring.
. - 16th August 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Vriendelike dorpie. Die grondpaaie is egter bietjie rof as mens 'n lae voertuig gebruik. Ry eerder met jou bakkie as jy een het.
. - 15th August 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Great starting point for many trips in the low veld!
. - 15th August 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
We did not spend much time at all in the village, seeing as we drove around a lot. Would love to go back and spend some time exploring.
. - 14th August 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Die dorp se ligging en gematigde winters maak dat dit heel jaar 'n aantreklike bestemming bly. Daar is alle geriewe insluitend hotelle, privaat mediese dienste en groot inkopiesentrums.
. - 14th August 2015
staying in George's Valley, Lowveld
Pragtige area van die land, met heelwat om te sien, doen en ervaar.
. - 12th August 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Baie lekke dorp! Sal beslis weer gaan.
. - 9th August 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Bespreek en gaan besoek gerus.
. - 6th August 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Behalwe dat die dorpie mooi is, is daar baie te doen in die omgewing.
. - 5th August 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit uitstekend. Ons ondersoek die moontlikheid om daar eiendom te koop.
. - 1st August 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Skoon en netjiese dorp met baie vriendelike mense. Sal graag die plek weer besoek.
. - 30th July 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Rustige plek met aangename mense.
. - 28th July 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Ongelooflike goeie diens en vriendelikheid.
. - 26th July 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Mooi omgewing met letterlik honderde verblyf opsies!
. - 24th July 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die Hat & Creek restaurant is verseker die moeite werd om by te eet!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]