Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 905 reviews.
. - 6th July 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Vriendelike mense.
. - 5th July 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
It's the people that make Phalaborwa great.
. - 4th July 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Was te kort in die omgewing. Baie lekker geëet by Sleepers. Pad na Lydenburg deur Strydomtonnel asemrowend. Pad vanaf Lydenburg na N4. Nie geskik vir klein motortjie nie. Baie padwerke en lang stuk grondpad.
. - 3rd July 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ongelukkig nie baie tyd gehad om Hoedspruit te verken nie, het basies net daar deurgery.
. - 2nd July 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Baie interessante dorp maar geen pamflette wat toerisme kan lok na die gebied, bv Long Tom wat daar lê, winkels 'n bietjie min variety, eetplekke baie en netjies met goeie disse sal graag wil sien dat iemand 'n boekie of pamflet op verskeie prominente plekke sit wat die besoekers sal sien en gebruik. Dieselfde met Houtbosdorp.
. - 1st July 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Town is entrance to Kruger and has supermarket and petrol station.
. - 25th June 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hou dit so, dis tops.
. - 22nd June 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ek en my man hou van die berge in die omgewing. Hy kan nie genoeg kry van die berge nie, hy bewonder die natuurskoon baie. En daar is soveel dinge om te besoek in die omgewing dat een dag vir alles net te kort sal wees.
. - 22nd June 2015
staying in Balule Nature Reserve, Lowveld
Baie lekker! Alles gesien wat ons wou.
. - 19th June 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige omgewing!
. - 11th June 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is 'n pragtige dorp, weggesteek tussen die bome, lekker klimaat, en heerlike eetplekke, veral Sleepers se kos en atmosfeer is onverbeterlik. Sal weer en weer teruggaan.
. - 11th June 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Jammer dat toeristewinkeltjies op Sondae gesluit is in Hoedspruit.
. - 11th June 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ek glo daar is genoeg om te doen en te sien in Hoedspruit. Ons was ongelukkig net vir 2 dae by Ngama Lodge en het verkies om nie rond te ry vir besigtiging nie.
. - 11th June 2015
staying in Arbor Park, Lowveld
Sal dit moontlik weer gebruik indien ons Tzaneen toe gaan.
. - 10th June 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Die pad voor Tzaneen in die nag is baie sleg. Die ander padgebruikers stoot jou van die pad af. Tzaneen se weer is baie lekker. Verder het ons nie eintlik iets van die dorpie te siene gekry nie.
. - 5th June 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Lewendige plekkie baie toeriste en oulike winkels. Die mense is vriendelik en daar is baie eetplekke. Naby die Krugerwildtuin se Orpen hek. Naby Swadini Vakansieoord.
. - 28th May 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Puik.
. - 9th May 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
We enjoyed our stay, awesome place to visit.
. - 8th May 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die area is baie mooi, en interessant. Daar is baie om te doen en te sien. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek het, is die toestand van die paaie. Die slaggate sal my twee keer laat dink voordat ons sommer sal teruggaan.
. - 7th May 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Not bad!
. - 7th May 2015
staying in Aqua Park, Lowveld
We enjoyed our stay and it felt very safe at all times.
. - 7th May 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Pragtige omgewing en naby al Limpopo se besienswaardighede en nie te ver van Krugerwildtuin af nie.
. - 26th April 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Vlak bij Kruger en er is genoeg te doen, als je niet naar Kruger wilt. Leuke restaurants. Kortom, ook de volgende keer starten we weer hier! Jan en Janneke
. - 22nd April 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Ons was baie verras oor die netheid, goeie strate en al die besighede wat in Hoedspruit is. Sal verseker volgende keer ons inkopies in Hoedspruit doen voor ons by die Orpen hek van die wildtuin ingaan in plaas van op Lydenburgh.
. - 21st April 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is pragtig. Dit is beslis 'n plek wat almal moet besoek.
. - 14th April 2015
staying in Lowveld
Asemrowende mooi natuur!
. - 10th April 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Great plek, kyk na eiendom in die area.
. - 10th April 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Deurdat dit grens aan die wildtuin, die Blyderivierdam en besondere mooi natuurtonele, gaan Hoedspruit baie groei as toeristebestemming.
. - 10th April 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Love it!
. - 10th April 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is 'n baie klein dorpie. Perfekte plek om weg te breek van die besige lewe.
. - 9th April 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is in 'n pragtige omgewing en is naby aan Blyderivier Canyon waar ons die Drie Rondawels besoek het, sowel as die Echo Grotte.
. - 8th April 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Moholoholo is 'n MOET!
. - 26th March 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
SUCH a gem - the second hand book store and Milly's restaurant are highly recommendable!
. - 23rd March 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die "Amarula Lounge" is 'n lekker ondervinding. Die Groot Gat by die Foskormyn in Phalaborwa is 'n moet. Dit is die grootste gat in die wêreld.
. - 22nd March 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
We zijn niet terug geweest naar Hoedspruit die pad was te slecht.
. - 4th March 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen sal altyd vir ons spesiaal wees omdat Dalene in daardie omgewing grootgeword het en daar gewerk het vir 'n paar jaar. Die natuurskoon is ongelooflik en die klimaat wonderlik! Ons het twee eetplekke baie geniet:- "Yum-Yum" in Boundarystraat en "Dei Gratia Family Restaurant" in Agathastraat (oorkant Tzaneen Laerskool). Albei hoogs aan te beveel vir voornemende besoekers aan die dorp.
. - 26th February 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Wil nie maklik weer in Phalaborwa gaan kuier nie. Die hitte is te onplesierig.
. - 24th February 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg is 'n pragtige dorpie vir 'n dag se uitstappie of self om 'n aand of twee oor te slaap. Die tyd staan nog stil in Haenertsburg.
. - 5th February 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit offers loads to do, we especially enjoyed meeting Jessica the Hippo.
. - 2nd February 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is naby en gerieflik vir al die nodigste.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]