Verified Reviews of Lowveld

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Lowveld

Rated 4.34 out of 5 based on 912 reviews.
. - 23rd March 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Die "Amarula Lounge" is 'n lekker ondervinding. Die Groot Gat by die Foskormyn in Phalaborwa is 'n moet. Dit is die grootste gat in die wêreld.
. - 22nd March 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
We zijn niet terug geweest naar Hoedspruit die pad was te slecht.
. - 4th March 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen sal altyd vir ons spesiaal wees omdat Dalene in daardie omgewing grootgeword het en daar gewerk het vir 'n paar jaar. Die natuurskoon is ongelooflik en die klimaat wonderlik! Ons het twee eetplekke baie geniet:- "Yum-Yum" in Boundarystraat en "Dei Gratia Family Restaurant" in Agathastraat (oorkant Tzaneen Laerskool). Albei hoogs aan te beveel vir voornemende besoekers aan die dorp.
. - 26th February 2015
staying in Phalaborwa, Lowveld
Wil nie maklik weer in Phalaborwa gaan kuier nie. Die hitte is te onplesierig.
. - 24th February 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg is 'n pragtige dorpie vir 'n dag se uitstappie of self om 'n aand of twee oor te slaap. Die tyd staan nog stil in Haenertsburg.
. - 5th February 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit offers loads to do, we especially enjoyed meeting Jessica the Hippo.
. - 2nd February 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is naby en gerieflik vir al die nodigste.
. - 30th January 2015
staying in Lowveld
I loved being in the Lowveld.
. - 21st January 2015
staying in Haenertsburg , Lowveld
Haenertsburg / Magoebaskloof is 'n wonderlike bestemming en ek beveel dit ten sterkste aan vir 'n besoek. Die natuur is wonderskoon en die mense gasvry.
. - 17th January 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is a very good and attractive area surrounded with mountains and water.
. - 6th January 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen is very clean, nice & refreshing. People are friendly & kind. The town is very peaceful.
. - 5th January 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit itself is fine. The Airport space however needs to have more shopping and other amenities available. This will result in some local airlines coming and make travelling there competitive for South Africans and international travellers.
. - 5th January 2015
staying in Tzaneen, Lowveld
Tzaneen self is 'n pragtige, tropiese dorp. Veral Magoebaskloof is prentjiemooi. As ek sou teruggaan Tzaneen toe, sal dit Magoebaskloof wees.
. - 2nd January 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Veral buitelanders of plaaslike toeriste wat nie die gedrang in die Nasionale Kruger Wildtuinh-kampe soek nie, sal hier rus en stilte vind sonder dat dit te afgesonderd is met steeds die volwaardige bosveldatmosfeer.
. - 2nd January 2015
staying in Hoedspruit, Lowveld
Aan te beveel.
. - 31st December 2014
staying in Hoedspruit, Lowveld
I'll certainly visit again in order to explore Hoedspruit.
. - 30th December 2014
staying in Hoedspruit, Lowveld
Hoedspruit is a beautiful place, although the weather is unpredictable and very hot.
. - 28th December 2014
staying in Lowveld
Great tourist attractions to see in the Lowveld, for those who haven't yet visited this part of Mpumalanga.
. - 19th December 2014
staying in Tzaneen, Lowveld
Oe, Tzaneen is voorwaar die skoonste en netjiesste dorp in Suid-Afrika. Ek is mal oor die plantegroei en The Wheelbarrow - moenie dit mis nie - pragtig. Sal beslis weer volgende jaar in daardie rigting gaan. Was beïndruk met die netheid langs die paaie en het geen slaggate gekry nie!
. - 19th December 2014
staying in Phalaborwa, Lowveld
Baie sentraal en vriendelike bestemming.
. - 11th December 2014
staying in Phalaborwa, Lowveld
Phalaborwe is great. We visited the HoedSpruit Endangered Species centre and saw the good work done there. We enjoyed also checking out the Kruger National Park and teaching our kids the impact that our activities have on the (Olifants) river passing the park - after all, why travel to Phalaborwa and miss the Kruger National Park?! Highly recommended.
. - 11th December 2014
staying in Hoedspruit, Lowveld
We just loved Hoedspruit!! It was definitely worth the drive.
. - 2nd December 2014
staying in Tzaneen, Lowveld
Coach Inn Hotel is 'n moet!
. - 10th November 2014
staying in Hoedspruit, Lowveld
Daar is baie om in Hoedspruit te doen.
. - 7th November 2014
staying in Tzaneen, Lowveld
Good location, Tzaneen is a beautiful place that is nicely developed.
. - 12th October 2014
staying in Lowveld
The Lowveld nature lovely.
. - 2nd October 2014
staying in Tzaneen, Lowveld
Pragtig! Paradyswereld!
. - 28th September 2014
staying in Phalaborwa, Lowveld
. - 18th September 2014
staying in Tzaneen, Lowveld
Baie mooi omgewing!
. - 1st September 2014
staying in Phalaborwa, Lowveld
Vriendelikste mense!
. - 31st August 2014
staying in Phalaborwa, Lowveld
Rustige, skoon omgewing.
. - 31st August 2014
staying in Hoedspruit, Lowveld
Die winkels en toeriste winkeltjies was baie oulik en ons kon alles hier kry wat ons nodig gehad het.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]