Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Marloth Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Marloth Park

Rated 4.6 out of 5 based on 3395 reviews.

Marloth Park

3875 Eagle

"Baie lekker."

Marloth Park

Swartwitpens Marloth Park

"Perfect if you want to relax in nature. Beware of monkeys."

Marloth Park

The Three Rondavels

"Dit is 'n interessante plek en die nodige winkels is daar."

Marloth Park

Debrico's AmaBush Lodge

"Na die onlangse reen is die veld en wildslewe in uitstekende kondisie. Rustige atmosfeer sonder geraas en bewegende voertuie na donker maak dit n wonderlike moet ervaar vakansie gebied. "

Marloth Park

LankGwag Marloth Park

"Baie rustig en 'n hanetree van Kruger Wildtuin af. "

Marloth Park

De Gastehuysje

"Grondpaaie kort 'n bietjie aandag. Besighede se personeel baie vriendelik."

Marloth Park

Vuurvliegie en Sonbesie

"Baie rustig met alles wat nodig is. Die wild lyk gesond en is mak, mens kan alles van naby besigtig. Die sekuriteit was baie behulpsaam."

Marloth Park

Kruger Sprokie vir 'n Stadskind

"Marloth Park is 'n lekker wegbreekbestemming en stil. 'n Mens kan regtig ontspan in die natuur en weer jouself vind."

Marloth Park

Squirrels Leap

"Rustige atmosfeer. Winkeltjies is toegerus met alles van ys tot tydskrifte. Baie wild gesien in 3 dae binne die park. Van die grondpaaie is bietjie sleg vir lae voertuie."

Marloth Park

Leeu 4112

"Ons het dit baie geniet! "

Marloth Park

Galago Bush House

"Marloth Park kan gerus meer moeite doen met hul paaie. Die paaie is swak en maak dit byna onmoontlik om met 'n gewone voertuig in die park rond te beweeg."

Marloth Park

Kotje van Ketje

"Baie om te sien en te doen. "

Marloth Park

Elephant-House

"Ek voel dat toegangsbeheer by die ingang tot Marloth Park opgeskerp behoort te word, veral n.a.v. mediaberigte oor misdaad die afgelope tyd. "

Marloth Park

South Post at Kruger

"Die ligging is perfek veral langs die Krokodilrivier. Definitief 'n fantastiese ervaring."

Marloth Park

LankGwag Marloth Park

"If you love animals, Marloth Park is the place to go. "

Marloth Park

Rustevre

"'n Mens moet net meer daar kan uitkom, ons love die plek."

Marloth Park

Njala Lodge

"Marloth Park is a very nice place."

Marloth Park

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Marloth is an excellent location to Kruger. Some of the roads were in a poor condition due to the recent heavy rains but overall a lovely place to spend a holiday. "

Marloth Park

Crocodiles Walk

"All I can say is try it for yourself!"

Marloth Park

Lidvubu Lodge

"Marloth Park is wonderful. We had a good time. Went to Kruger with "Chase in Africa". Went to Slide Spa for a neck and back massage. We had our 30 year wedding vows renewed at Phumula - the staff and food were great. My husband lost his wallet and it was handed in at Daisy's Den. Thank heavens for such honest people. They all go out of their way to help. Its a pity we could not go into the lion park, you have to go to the municipality to by tickets?"

Marloth Park

KrugerRiverVillas-Lionsgate

"Marloth as 'n geheel kan opgeknap word."

Marloth Park

Lions Roar

"Hoop dit word nie te gekommersialiseer nie en bly deel van die natuur."

Marloth Park

N"Shaw

"Heerlike plek om na aan die natuur te kom en die dierelewe te geniet"

Marloth Park

Elands Walk

"Ons het kort-kort kragonderbrekings gehad wat nie so lekker was nie, maar dit klink of dit nie net 'n probleem in Marloth Park is nie. Hopelik sal dit in die toekoms opgelos wees."

Marloth Park

Big Tuskers Bush Camp

"Wat meer wil jy hê as om in die oggend uit te gaan en diere om jou te sien. Vriendelike mense by die winkels wat so lekker gesels en die rustigheid van die natuur. Jy het niks meer nodig nie. "

Marloth Park

Lions Roar

"I love Marloth Park!"

Marloth Park

Maroela Chalets

"Geniet die natuur en rustigheid van Marlothpark. Alles wat jy benodig is binne bereik. Puik eetplekke."

Marloth Park

Butterfly House

"Benodig 'n apteek."

Marloth Park

Doringpoort: Kameeldoring 1645 Self-catering Moddervis

"Marloth Park word sterk aanbeveel. Dit bied oulike verblyfopsies en dit is waarde vir geld. Daar is diere wat vry rondbeweeg onder meer sebras, impalas en meer. Die Krokoldilrivier is maklik bereikbaar en diere soos seekoeie, renosters, leeus en krokodille kan vanaf die oewer gewaar word. Verder is daar 'n klein supermark, petrolstasie en 'n restaurant - alles is beskikbaar en die Krugerwildtuin is ook naby. "

Page
Page 99 - Showing 2941 to 2970
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!