Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1874 reviews.
"Die strande by Diaz en Hartenbos het deurgeloop onder onlangse verspoelings."
"This is a perfect holiday destination for me and my family and will definitely be there next year again."
"So baie dinge om te doen en sien, maar ongelukkig is baie plekke nie rolstoelvriendelik nie."
"Altyd 'n plesier om hier aan te doen. Elke keer ontdek ons nog plekke waar ons nog nie voorheen was nie."
"Baie pragtige dorp met baie goed wat 'n mens kan gaan kyk, zip line, die groot Cave, casino en pragtige see, met nice restaurante."
"Die weer het nie heeltemal saamgespeel nie, maar baie ander dinge gevind om te geniet."
"Love dit, probeer om elke jaar daar vakansie te gaan hou, vriendelike mense orals waar jy gaan. Great area. "
"Baie skoon, veilig en vriendelike ontvangs by al die besighede. Sal weer daar kuier selfs daar sal wil bly."
"Lekker plek om plekke te besoek en baie dinge om te doen in Mosselbaai. Lekker bestemming. Sien ons weer."