Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 900 reviews.
Frans B. - 23rd April 2018
staying in Mossel Bay
Baie aangenaam en Danabaai uitstaande. Alles is skoon, netjies, werkend en boonop rustig en veilig. Ons sal graag weer 'n draai daar maak.
Riaan D. - 23rd April 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Wens ek kon dit bekostig om eiendom daar te besit.
Louise H. - 19th April 2018
staying in D' Almeida, Mossel Bay
Baie veilig, niks om oor bekommerd te wees nie. Alhoewel jy nie regtig die see kan sien nie, is dit net lekker om te weet dat jy wel by die see is.
Fa C. - 17th April 2018
staying in Bay View, Mossel Bay
Die plek om te wees. Naby aan al die omliggende dorpe met die allermooiste see reg by jou. Werlikwaar spesiaal!
Diane K. - 17th April 2018
staying in Mossel Bay
Ek het 30 jaar in Mosselbaai gebly. Sal in 'n oogwink terug trek. Dis nie verniet 2 jaar in 'n ry dorp van die jaar nie.
Lydia D. - 16th April 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Ek kan enige een aanbeveel om van Santosbaai gebruik te maak.
Desmond R. - 16th April 2018
staying in Mossel Bay
Dis so gewild dat dit moeilik is om akkommodasie te kry vir groot familie oor die Desember/Januarie vakansie.
Theresa C. - 16th April 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Redelik sentraal geleë, naby Bayview Hospitaal en die Helderberg Mall. Die strand is pragtig skoon en die uitsig is onvergelykbaar.
Henri V. - 16th April 2018
staying in Mossel Bay
Was seker 30 jaar laas in Mosselbaai. Baie uitgebrei, mooi deel van SA.
Andrea D. - 16th April 2018
staying in Mossel Bay
Sommige mense was bietjie ongeskik, maar anders is die plek great.
Thomas K. - 15th April 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Very safe and quiet location not far from the town.
Steven S. - 13th April 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Definitief ons nuwe bestemming vir al ons toekomstige vakansies.
Lize M. - 13th April 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Die verkeer is net te besig.
Cs (nolene) D. - 11th April 2018
staying in Mossel Bay
Was nog altyd mal oor Mosselbaai.
Kobus U. - 11th April 2018
staying in Bay View, Mossel Bay
Lekker stil en rustige area. Naby alles.
Willie R. - 11th April 2018
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Baie skoon. Omgewing kalm en veilig.
Senicia B. - 11th April 2018
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Dit is fantasties. Niks is ver nie.
Marlene B. - 10th April 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Great beach.
Bianca H. - 10th April 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Ek sal aanraai dat hulle asb 'n mop in die kas los vir vakansie-gangers om optedroog. Verder was dit baie netjies en baie mooi. Was beïndruk met die plek en die vriendelike mense wat daar werk.
Simone L. - 9th April 2018
staying in De Nova, Mossel Bay
Familie vriendelik.
Corné K. - 9th April 2018
staying in Mossel Bay
Tyd gaan te vinng as ons daar is!
Michelle A. - 8th April 2018
staying in Mossel Bay
I've always loved Mosselbay since we started camping there in 1985. Easter weekend was the 1st time I was back since 1995 and it brought back so many memories. I loved it.
Johan V. - 8th April 2018
staying in Mossel Bay
Wonderlike skoon plek!
Esmerelda V. - 7th April 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Wat 'n pragtige plek! See aan die een kant en grasgroen gholflandgoed aan die ander kant.
Yolanda V. - 7th April 2018
staying in Linkside, Mossel Bay
Gerieflik naby aan alles in Mosselbaai.
Marietjie V. - 5th April 2018
staying in Mossel Bay
Baie lekker vakansie plek.
Thomas H. - 4th April 2018
staying in Mossel Bay
Pragtige plekkie.
Carl G. - 4th April 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Veilig en skoon.
Retha D. - 4th April 2018
staying in De Nova, Mossel Bay
Baie sentraal, weg van die geroesemoes van vakansiegangers, maar binne bereik van alles.
Frank A. - 3rd April 2018
staying in Mossel Bay
Goeie weer en klimaat.
Randell H. - 3rd April 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Dis die ideale plek as jy wil ontspan. Skoene uitskop en die mooi ligging wil aanskou. See-uitsigte is asemrowend en die area is sentraal geleë. Baie veilig en baie netjies.
Faried S. - 2nd April 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
The location is fabulous and serene. If you don't feel like preparing your own meals the Pinnacle Point Estate has its own restaurant that serves all your meals - at reasonable prices. If you're a golfer then you will surely enjoy this beautiful estate. The walking trails and cave excursion on the estate was enjoyable.
André D. - 31st March 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Uitstekende gholfbaan en klubhuis.
Denise O. - 30th March 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Just beautiful!
Olga R. - 29th March 2018
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Alles okay, want mens is naby die Punt en baie restaurants, ook naby Santos strand.
Leon V. - 27th March 2018
staying in Bay View, Mossel Bay
Safe, quiet and beautiful. A great place to relax.
Caroline H. - 26th March 2018
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Pragtige plek en baie te doen.
Alida J. - 26th March 2018
staying in Bay View, Mossel Bay
Sal enige tyd hier kom aftree. So rustig en skoon omgewing. Net naby genoeg aan die see en vermaaklikhede, maar ook uit die woel van Desembermaand se vakansiegangers.
Narissa F. - 26th March 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Veilig en rustig.
Richard D. - 24th March 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
My gunsteling gholfbaan by verre.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com