Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 957 reviews.
Tilla V. - 7th February 2018
staying in Mossel Bay
Baie verlief op die plekkie.
William B. - 6th February 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Great plek.
Johann J. - 6th February 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Sal dit nou gereeld 'n bestemming maak wanneer ons van Pretoria, via George, na Hermanus reis.
Peter H. - 29th January 2018
staying in Mossel Bay
Gaan daar aftree!
Hettie J. - 29th January 2018
staying in Mossel Bay
Pragtige en skoon dorp, vyfster!
Dirk L. - 29th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Mooi strande.
Theuns M. - 24th January 2018
staying in Bay View, Mossel Bay
Skoon en netjies en die restaurante het alles wat 'n mens tydens 'n vakansie daar benodig!
Japie S. - 23rd January 2018
staying in Mossel Bay
Die verkeer in Mosselbaai was vir ons baie erg. Verder was daar geen ander probleme nie.
Johan J. - 22nd January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Ons was erg teleurgesteld met die kwaliteit van die lewensredders wat daar diens gedoen het. Hulle was volgens ons nooit 100% gereed vir aksie nie, want hulle aandag word afgetrek deur vriende wat opdaag en dan vir ure aaneen gesels. Daar was ook 'n radio of iets soortgelyks wat klipharde musiek speel. Dan is hulle rug gekeer na die see, so hulle kan nie sien of hoor as daar moontlike probleme op die sand of in die seewater is nie.
Jeanine P. - 22nd January 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Asemrowend mooi.
Johannes J. - 22nd January 2018
staying in Mossel Bay
Pragtige en rustige bestemming.
Rikus E. - 19th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Baie netjies en skoon.
Melony V. - 18th January 2018
staying in Mossel Bay
'n Pragtige plek met vriendelike mense.
Geraldine M. - 18th January 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Stunning plek.
June M. - 16th January 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Ek sal die vakansieplek vir enigeen, oud of jonk, aanbeveel.
Hanelie V. - 15th January 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Aangenaam.
Adele V. - 15th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Perfect for the beach lover, historian and if you are looking for little flea market shopping. I can recommend the market at the harbour area.
Cecile J. - 15th January 2018
staying in Mossel Bay
Net baie besig.
Stan O. - 15th January 2018
staying in Mossel Bay
Altyd lekker om daar vakansie te hou, maar hulle oorprys die vakansiegangers tydens hoogseisoen en Mosselbaaiers dink die plek behoort aan hulle.
John K. - 13th January 2018
staying in Mossel Bay
Verstaan nou waarom dit Kwêla se dorp van die jaar is! Heerlike weer, lang kuslyn en genoeg besienswaardighede.
Willie J. - 11th January 2018
staying in Mossel Bay
Perfekste vakansiebestemming dwarsdeur die jaar.
Michelle N. - 11th January 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Die swemstrand is nie te warm nie en nie te koud nie.
Ockert H. - 10th January 2018
staying in Mossel Bay
Lekker plek, fantastiese weer, naby alles, maar Mosselbaai raak te klein vir die feestyd.
Christo S. - 10th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Lekker swemstrand veral met kleiner kinders.
Barbara S. - 10th January 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Beautiful destination, lovely weather during this time. However, very busy over December with very limited parking facilities at the beaches and water park.
Morne J. - 10th January 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Baie netjies, baie vriendelike personeel!
Amanda S. - 9th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Pragtige en veilige strand.
Christel F. - 9th January 2018
staying in Mossel Bay
Skoon, netjies en vriendelike dorp.
Elsarien A. - 9th January 2018
staying in Heiderand, Mossel Bay
'n Baie stil en rustige gebied in Mosselbaai.
Marisa T. - 9th January 2018
staying in Mossel Bay
Ons gaan elke jaar Mosselbaai toe. Dis die beste vir 'n familievakansie met kinders.
Daulina C. - 9th January 2018
staying in Island View, Mossel Bay
Almal sal seker nie so ver van alles af wil wees vir vakansie nie, want dit is nie loop afstand van die see af nie maar ons het die rustigheid van Island View geniet. Baie skoon, rustige en netjiese area.
Pieter K. - 9th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Prentjiemooi. Uit die boeke!
Stephne V. - 8th January 2018
staying in Mossel Bay
Baie mooi kusdorp, die Dias Museum, Santos Strand, The Point, is alles plekke om te verken en te geniet by die see. Mosselbaai is 'n lieflike dorp en daar is vreeslike mooi Antiques by Steyn's. Die heerlikste roosterkoek en spareribs kos geëet by Kaai for Braai.
Hannelie L. - 8th January 2018
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n absolute wonderlike vakansie plek om te besoek. Weer is gematig en strande is mooi skoon.
James M. - 8th January 2018
staying in Mossel Bay
Dit is 'n skoon en vriendelike dorp
Isel D. - 7th January 2018
staying in Mossel Bay
Mosselbaai self is 'n baie mooi stukkie natuur om te besoek en baie in die omgewing om te doen en te sien. Die ligtoring was 'n hoogtepunt en ook die Diaz museum! Sonsopkoms is asemrowend op die punt en mense van omgewing is baie vriendelik en meestal in Afrikaans begroet! Awesome!
Megan D. - 6th January 2018
staying in Mossel Bay
Baie lekker vakansiedorp.
Soné O. - 5th January 2018
staying in Mossel Bay
Ongelooflike weer en genoeg vermaak vir gesinne met klein kinders.
Will D. - 4th January 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Die beste!
Ruwaida B. - 2nd January 2018
staying in Mossel Bay
Nice beaches.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com