Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.75 out of 5 based on 1617 reviews.
Dean W. - 18th January 2021
staying in Mossel Bay
We love Mossel Bay and try to visit at least once a year. The climate is great and has lovely swimming beaches.
Belinda S. - 18th January 2021
staying in Mossel Bay
Steeds die mooiste see van alle plekke in Suid-Afrika. Alles skoon, netjies en goed versorg.
Tania D. - 16th January 2021
staying in Mossel Bay
Baie vriendelike gemeenskap, pragtige plek.
Hermie Salomie P. - 16th January 2021
staying in Mossel Bay
Mooi dorp.
Ayanda T. - 14th January 2021
staying in Mossel Bay
Those who have not traveled much can rate 5. Point of Human Origin is a must though.
Andries K. - 14th January 2021
staying in Mossel Bay
Fantastiese toeristedorp! Hoop Covid laat mens volgende jaar op strande toe!
Sandra S. - 13th January 2021
staying in Mossel Bay
Fantastiese kusdorpie. Almal vriendelik en baie verdraagsaam.
Rosemarie T. - 13th January 2021
staying in Mossel Bay
Mal oor Mosselbaai.
Biance B. - 13th January 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is 'n bedrywige vakansie plek met baie besoekers. Gedurende Covid was daar sprake dat die vakansieplek baie minder mense as gewoonlik gehad het. Indien jy en jou familie hou van 'n bedrywige vakansie plek is dit die plek vir jou.
Dietrich S. - 13th January 2021
staying in Mossel Bay
Met strande en pretparke wat gesluit is tydens die inperking, moet ouers meer vindingryk raak met kinders besig hou. Mosselbaai het gelukkig meer as net strand.
Tommie J. - 12th January 2021
staying in Mossel Bay
Wow! Net té veel dinge om te doen en té min tyd. Ryk aan geskiedenis en mense-samevoegings. 'n Heerlike kusdorp met baie interessante ou geboue. Dis 'n móét!
Nicolette W. - 11th January 2021
staying in Mossel Bay
Plesier om vakansie te hou daar.
Drienie J. - 11th January 2021
staying in Mossel Bay
Ons wil soontoe verhuis. Dit is op ons bucket list.
Hans S. - 11th January 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai is in die algemeen goed vir vakansie.
Andries M. - 11th January 2021
staying in Mossel Bay
'n Lekker vakansiebestemming.
Philip O. - 11th January 2021
staying in Mossel Bay
Will always visit Pinnacle Point.
Danelle V. - 9th January 2021
staying in Mossel Bay
Baie lekker dinge om in die omgewing te doen.
L B. - 8th January 2021
staying in Mossel Bay
Beste ooit.
Ilza V. - 8th January 2021
staying in Mossel Bay
Verkeer is bietjie erg, maar dis seker te wagte gedurende hoofseisoen, maar verder is alles baie gerieflik naby aanmekaar geleë.
Madelaine Z. - 8th January 2021
staying in Mossel Bay
Ons wil graag hier aftree. Dit is skoon. Strate geen slaggate nie. Straatligte werk almal.
Zelda F. - 8th January 2021
staying in Mossel Bay
Beste vakansieplek.
Andrew P. - 7th January 2021
staying in Mossel Bay
Sal enige vriend en familie aanbeveel.
Jolene M. - 7th January 2021
staying in Mossel Bay
It is the very best holiday destination with the most friendly people I have ever met.
Pottie P. - 7th January 2021
staying in Mossel Bay
Te mooi vir woorde.
Marlene E. - 6th January 2021
staying in Mossel Bay
Wonderlike plek.
Lizette V. - 6th January 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai jou lekker ding!
Johan K. - 6th January 2021
staying in Mossel Bay
Nice vibe, nice people, nice time.
Stephen F. - 6th January 2021
staying in Mossel Bay
Ons hou al meer as 20 jaar vakansie in Mosselbaai en vir ons is dit die perfekte vakansie bestemming.
Annemarie P. - 5th January 2021
staying in Mossel Bay
Lieflike weer, ligging en doendinge en besienswaardighede in die omgewing.
Johan C. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay
Mosselbaai bly maar tops met al sy besienswaardighede, strande, staproetes en mall.
Anita M. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay
Hartenbos en Mosselbaai is die beste plekke om op vakansie te gaan.
Christelle P. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay
Pragtige dorp. Vriendelike inwoners. Baie aktiwiteite. Baie goeie en lekker vakansie bestemming. Wateraktiwiteite (motorboot, "water bike", kajak).
Koos D. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay
Baie lekker vakansieplek en sal enige tyd weer na Mosselbaai toe gaan.
Karen P. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay
Die mooiste plek in Suid-Afrika.
Eugene D. - 4th January 2021
staying in Mossel Bay
Dit was my eerste keer daar en dit is mooi en skoon. Die Suidkus sal ons nooit weer sien nie.
Lenell L. - 3rd January 2021
staying in Mossel Bay
Ons het Mosselbaai baie geniet. Die stad is skoon en ons het veilig gevoel waar ons die museum en vuurtoring besoek het. Ons sal beslis weer na Mosselbaai wil reis en 'n bietjie langer daar wil oorbly.
Wendy V. - 3rd January 2021
staying in Mossel Bay
Baie toeristevriendelik en opwindend, ten spyte van Covid kon ons swem in die see en op strande baljaar. Die lewensredders is baie vriendelik en oplettend en ons is vinnig uit die seestrome gered toe ons op die skipwrak beland het.
Conrad R. - 3rd January 2021
staying in Mossel Bay
Lekker vakansieplek.
Sandra M. - 3rd January 2021
staying in Mossel Bay
Pragtige vakansiedorp.
Gert A. - 31st December 2020
staying in Mossel Bay
Baie lekker vir die jong klomp!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]