Verified Reviews of Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.72 out of 5 based on 1129 reviews.
Chrizelle M. - 7th January 2019
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Heerlik!
Sanet L. - 7th January 2019
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Ek sal beslis graag daar wil bly eendag. Stil, rustig en naby alle geriewe en strande.
Suzette H. - 7th January 2019
staying in Mossel Bay
Genoeg om te sien en doen, baie sentraal vir omliggend rond reis. Heerlike kus vakansiedorp.
Suzette H. - 7th January 2019
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Ons het van die ander dae ook in Sentraal Mosselbaai oorgebly en was baie lekker. Die verblyf was aangenaam, ons het veilig gevoel en dit geniet om rond te loop en was naby alles.
Gerhard D. - 7th January 2019
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Fantasties.
Paula H. - 6th January 2019
staying in Mossel Bay
So much to do and plenty of entertainment. The food, the people are just amazing.
Reta J. - 6th January 2019
staying in Mossel Bay
Sal Mosselbaai aanbeveel vir toeriste, pragtige uitsig.
Dorothy M. - 5th January 2019
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Uitstekende vakansiebestemming.
Werner B. - 5th January 2019
staying in Linkside, Mossel Bay
Linkside is 'n stil, gevestigde area van Mosselbaai. Alhoewel daar nie winkels in die area is nie siende dat dit 'n woonbuurt is, is basiese winkels en winkelsentrums minder as 5 minute weg. Dis geleë op 'n heuwel met 'n uitsig oor Mosselbaai en dié se hawe, met 'n koel, suidelike wind wat gereeld waai uit die Punt se rigting.
Monia P. - 5th January 2019
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Alles is loopafstand wat vermaaklikheid betref!
Joey K. - 4th January 2019
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Die polisie is gaaf en van onskatbare waarde vir toeriste. En wat kan mens sê, 'n heerlike Santos strand. Ons het baie lekker gekuier.
Hilary F. - 3rd January 2019
staying in Mossel Bay
Vriendelike mense. Mooi kusdorp. Sal graag daar wil aftree. Ons gesin het destyds so 40 jaar gelede altyd by Diaz gekamp. Het mooi herinneringe. Moes net eenvoudig weer daarheen terugkeer. Dinge het intussen baie verander, maar die plek het nie sy bekoring verloor nie.
Tania P. - 3rd January 2019
staying in Mossel Bay
Dit was great gewees. Gaan verseker weer.
Joggie R. - 3rd January 2019
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Goeie toeristebestemming.
Eldre B. - 1st January 2019
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Pragtige natuurskoon en aangename vakansie atmosfeer!
Thealize S. - 31st December 2018
staying in Mossel Bay
Pragtige plek!
Natasha L. - 31st December 2018
staying in Pinnacle Point, Mossel Bay
Heerlike oord met baie om te doen vir die hele familie. Spa is besonders en die restaurant het ‘n pragtige uitsig. Heerlike staproetes!
Lettie S. - 30th December 2018
staying in Mossel Bay
Lief vir Mosselbaai.
Amanda R. - 30th December 2018
staying in Mossel Bay
Love this place!
Carol B. - 29th December 2018
staying in Mossel Bay
Goeie omgewing en dorp vir vakansie.
Dr Pierce . - 28th December 2018
staying in Mossel Bay
Vervoer in Desember is nag, maar alles die moeite werd.
Johan M. - 28th December 2018
staying in Mossel Bay
Hou baie van Mosselbaai.
Chantel V. - 27th December 2018
staying in Linkside, Mossel Bay
Naby alles.
Charlene C. - 26th December 2018
staying in Mossel Bay
Lekkerste vakansieplek ooit.
Sharon A. - 26th December 2018
staying in Mossel Bay
Lekker.
Christa E. - 25th December 2018
staying in Bay View, Mossel Bay
Mooi plek, maar strand baie ongerieflik waar ons was.
Gabriel P. - 20th December 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Netjies en skoon strande ideaal vir gesinsvakansies.
Amanda F. - 20th December 2018
staying in Mossel Bay
Sien sterre.
Ellen K. - 12th December 2018
staying in Mossel Bay
Dis 'n baie lekker plek met topgeriewe om lang rit op te breek vir 'n blaaskansie.
Marie D. - 11th December 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay
Netjies en goed versorg met pragtige uitsig.
Janine K. - 11th December 2018
staying in Mossel Bay
Lekker strande en vakansie atmosfeer.
Anna J Van De V. - 9th December 2018
staying in Mossel Bay
'n Moet om te besoek.
Jacoleen B. - 5th December 2018
staying in Mossel Bay Central, Mossel Bay
Veilige rustige, skoon netjiese buurt.
Emerencia W. - 4th December 2018
staying in D' Almeida, Mossel Bay
Ons sal enige tyd weer daar oorslaap.
George H. - 3rd December 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Excellent.
Louisa G. - 1st December 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Sal enige tyd weer daar tuisgaan!
Deidre G. - 26th November 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Gerieflik en gemaklik!
Alan F. - 19th November 2018
staying in Die Voor Bay, Mossel Bay
Hoop om Januarie weer daar te gaan.
Marie F. - 19th November 2018
staying in Santos Bay, Mossel Bay
Baie lekker om vakansie te hou. Skoon en netjies.
Dewald O. - 17th November 2018
staying in Mossel Bay
Danabaai is 'n klipgooi van Mosselbaai, Hartenbos en die casino met lekker restaurante af. Daar is baie mooi gholfbane in die area. Mosselbaai gholfklub, Pinnacle Point, George gholfklub, Kingswood Gholflandgoed en Fancourt. Almal top bane. As jy wil visvang is daar Mosselbaai, Danabaai en Boggomsbaai. Ons verblyf was in die perfekte area om als te geniet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com