Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 10360 reviews.
"Beslis een van die mooier Karoodorpies en die moeite werd om te besoek. 'n Vroegoggend kort stappie na die dam met pad verby Karos Gastehuis is 'n moet."
"Altyd lekker om in die Karoo/Calvinia te oornag. Uitstekende restaurant - Blou Granaat."
"Kimberley is in 'n tragiese toestand. Ons het nog nooit Kimberley as toeriste besoek nie. Die indruk wat ons van die stad gekry het sal ons nie lok om die stad as toeriste te besoek nie."
"Looks like a great place to browse around in - I arrived on Sunday night so the town was already 'shut-down', but did drive around and looks like a great place to walk and 'see-more'."
"Beautiful Karoo town with massive trees and a magnificent church building. Quiet rest on a long journey."
"Ongelooflike hoeveelheid gastehuise in Colesberg en die omgewing. Gariepdam is ook naby wat besonderse plek is om te besoek."
"Verbaas oor hoe skoon die dorp was op 'n Saterdag. Jammer dat daar min inligting beskikbaar is oor besienswaardighede ens."
"Askham is 'n Kalaharidorpie met opregte mense, in die winkels en by die petrolpompe."
"Gaan drink definitief 'n sundowner by Sunset at Frederick. En die dolfyne was pragtig, ons het vir ure gekyk hoe hulle speel in die golwe."