Verified Reviews of Northern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape

Rated 4.03 out of 5 based on 4334 reviews.
Gwyneth C. - 27th August 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Perfect stopover on a long trip to Cape Town.
Dries D. - 27th August 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Was nog altyd net goed as oornag plek. Sal nie weer gebruik nie en liewer ander dorp gebruik, of deur ry na bestemming, aangesien al die pryse in Colesberg gelaai is omdat hy aan N1 grens.
Lynette T. - 27th August 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Ons vertrek nooit uit die dorp sonder om 'n lekker skaaplam te koop nie. Die smaak is net iets besonders. Calvinia sal maar altyd op my reisplan na die Noord-Kaap wees.
Lynette T. - 27th August 2017
staying in Nieuwoudtville, Northern Cape
Besoek alleenlik die plek as jy sekerheid het dat dit 'n goeie blomseisoen is of as jy wil wegbreek van die stadsgewoel.
Ann-louise M. - 26th August 2017
staying in Green Kalahari, Northern Cape
Naby Augrabies Waterval. Mooi omgewing.
Christa R. - 26th August 2017
staying in Richmond, Northern Cape
Ek glo nie Richmond sal ooit 'n groot toeristebestemming wees nie, maar dit is 'n goeie stop na 'n lang reis.
Alexander V. - 26th August 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Lekker rustige plekkie.
Alexander V. - 26th August 2017
staying in Northern Cape
Baie mooi en rustig! Een gunsteling van ons.
Gerhard H. - 26th August 2017
staying in Hopetown, Northern Cape
Dit sal help as reisagente en/of die gastehuise inligting beskikbaar het oor wat waar gekoop kan word, apteke, dokters ens.
Christa V. - 24th August 2017
staying in Keidebees, Northern Cape
Die straatname kan meer sigbaar gemaak word vir die toeriste.
Doreen A. - 24th August 2017
staying in Kimberley, Northern Cape
Baie potensiaal! Besoek gerus die McGregor Museum.
Michael B. - 23rd August 2017
staying in Carnarvon, Northern Cape
Would definitely recommend!
Ja Harm O. - 23rd August 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Baie vriendelike mense.
Irma G. - 23rd August 2017
staying in Upington, Northern Cape
Skoonste, mooiste dorp wat ons in 'n baie lang tyd gesien het. Mense baie beleefd en behulpsaam! Dankie.
Sannie M. - 23rd August 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Geen blomme agv droogte. Afrikaans geniet.
Ann-louise M. - 23rd August 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Oulike dorpie.
Tristam S. - 22nd August 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Goeie plek om oor te slaap en 'n paar dinge te beskou: die ou kerk, ander geskiedkundige geboue en sommer ook die geskiedenis van die dorp.
Leon F. - 22nd August 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
We slept there on our way back again.
Johan S. - 22nd August 2017
staying in Kamieskroon, Northern Cape
Doen so voort. Pragtige en interessante omgewing.
Johan S. - 21st August 2017
staying in Douglas, Northern Cape
Baie rustige omgewing met vriendelike mense!
Janine R. - 21st August 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie geskiedenis, my gesin het die Boudair eetplek geniet met sy outydse voel.
Bennie V. - 19th August 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Springbok se hele aantreklikheid lê in sy beskikbaarheid van die blomme in die omgewing en die blomme was hoegenaamd nie sigbaar nie. Tydens blomseisoen sal 3 dae te min wees maar in die afwesigheid van blomme was 3 dae te veel vir 'n plek soos Springbok wat nie veel bied nie.
Mike B. - 19th August 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Baie lekker oornag bestemming.
Donald T. - 18th August 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Mooi plattelandse dorp met alles wat ons nodig gehad het.
Cornelis J. - 18th August 2017
staying in Augrabies, Northern Cape
Pragtige omgewing. Die valle maar ook die wildpark beslis die moeite werd.
Claudia S. - 18th August 2017
staying in Calvinia, Northern Cape
Ontsnap van die besige lewe!
Celestine N. - 18th August 2017
staying in Vanderkloof, Northern Cape
Fantastiese dorpie. Bietjie min winkels. Maar dis die regte plek as jy net wil gaan rus. Sal graag weer wil gaan kuier.
Riaan B. - 17th August 2017
staying in Upington, Northern Cape
Upington beskik oor al die basiese geriewe waarvoor 'n "in - transito" reisiger of vakansieganger sou soek of 'n behoefte aan mag hê. Dit is egter teleurstellend om te sien hoe die eens nasionaal bekende en eweneens gewilde "Die Eiland Oord" agteruit gegaan het weens verwaarlosing en 'n absolute gebrek aan instandhouding van die basiese geriewe deur die Plaaslike Owerheid. Die toestand van die roete-aanwysers met aankoms of vertrek uit Upington is 'n skande. Dit is absoluut onleesbaar!
Annalien G. - 17th August 2017
staying in Kakamas, Northern Cape
Ek hou baie van die Pink padstal.
Elise R. - 16th August 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Dit is die derde keer wat ek in Springbok kom om blomme te kyk, maar weereens baie teleurgesteld omdat 2017 géén blomme gehad het nie weens die geweldige droogte. Die Goegap Natuurreservaat is werklik 'n besoek werd, droogte en al en het pensionaris-afslag. Kan my indink hoe pragtig die berge sal wees met 'n blommeprag wanneer daar voldoende reën geval het. Die paaie na die Skilpad Natuurreservaat word glad nie in stand gehou nie wat 'n groot jammerte is.
Marian A. - 16th August 2017
staying in Hanover, Northern Cape
Soos Les Jarvin sing: My hart wil hier by jou bly.
Dolina V. - 15th August 2017
staying in Herlear, Northern Cape
Baie rustige gebied.
Merle M. - 14th August 2017
staying in Kimberley, Northern Cape
Kimberley has many happy memories for us. If one has not been to Kimberley, one has missed out on a great portion of South African history.
Karin M. - 14th August 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Netjiese skoon dorp.
Hanlie R. - 14th August 2017
staying in Springbok, Northern Cape
Netjiese omgewing.
Pieter Z. - 14th August 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Sal nie sê daar is iets vir toeriste nie. Maar dis 'n goeie oornag vir ry tussen Kaapstad en Johannesburg.
Annora E. - 14th August 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Colesberg is 'n lieflike halfweghuis om oor te slaap tussen Johannesburg en Kaapstad. Ek het nie goeie karma met Beaufort-Wes nie, so ek sal liewers in Hanover of Colesberg oorslaap. Die Travalia Plaasstal was heerlik om by te stop, lekker koffie en springbok-kerrie gehad, en heerlike verskeidenhede van biltong en droë wors gekoop vir saamvatgeskenke.
Tania B. - 13th August 2017
staying in Colesberg, Northern Cape
Goeie plek om te stop op pad Kaap toe.
Chris And Sonia B. - 13th August 2017
staying in Herlear, Northern Cape
Lovely parks and well-maintained tourist sights in the area. Very quiet and peaceful and the area feels very safe to be able to walk around in the evenings.
Daleen K. - 11th August 2017
staying in El Toro Park, Northern Cape
El Toreo Park lyk na 'n relatief nuwe uitbreiding, baie lekker geleë naby die Gariep hospitaal sonder dat mens deur die dorp moet ry as jy daar by 'n dokter of die hospitaal moet wees.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com