Verified Reviews of Paarl

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl

Rated 4.55 out of 5 based on 549 reviews.
Evert B. - 28th December 2015
staying in Paarl
Ons was vinnig in die winkelsentrum om die nodige aan te koop vir ons braai. Die winkels het alles gehad was nodig was. Ons was nie verder in Paarl se winkels nie, maar die wynroetes en die bekende Spice Route en Fairview is is naby die plaas.
Retha E. - 22nd December 2015
staying in Paarl
Is mal oor die Paarl. 'n Moet sien is die familieplaaswinkel in die hoofstraat. Dit is cute met alles wat mooi is. Ons kuier daar was absoluut die moeite werd.
Silen F. - 22nd December 2015
staying in Bovlei, Paarl
Puik vir toeriste. Baie mooi natuurtonele.
Marlie J. - 19th December 2015
staying in Paarl
Hier het ek my hart verloor...
Warren B. - 10th December 2015
staying in Paarl
Ek het grootgeword in Paarl, maar het die dorp sowat 25 jaar gelede verlaat en dis 'n groot plesier om as toeris terug te keer. Baie om te doen en pragtige omgewing.
Hettie H. - 25th November 2015
staying in Paarl
Het 34 jaar daar gewoon so is maar lief vir die Paarl...maar Langebaan is nou mooier! Daar is wonderlike besienswaardighede en winkels en restaurant om te besoek tot jy flou val...iets wat ons Weskussers maar mis.
Francois H. - 5th November 2015
staying in Paarl
Pragtige ou historiese dorp.
Cindy M. - 27th October 2015
staying in Paarl
Die Paarl is beslis die beste plek vir vakansie verblyf.
Adel M. - 22nd October 2015
staying in Paarl
Pragtige dorp!
Roy H. - 16th October 2015
staying in Paarl
Die verkeer is baie minder as in die Kaap en dit help baie.
Ilze K. - 12th October 2015
staying in Klapmuts, Paarl
Naby Stellenbosch tussen bekende wynplase. Rustige, mooi area.
Liezel L. - 11th October 2015
staying in Paarl
Baie mooi.
Marietjie M. - 9th October 2015
staying in Bovlei, Paarl
Baie goed.
Sonia H. - 8th October 2015
staying in Paarl
Pragtige dorp!
Louise F. - 1st October 2015
staying in Paarl
Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek.
Christina D. - 23rd September 2015
staying in Paarl
Paarl was nog altyd 'n baie gerieflike plek om te bly, naby ander interessante gebiede om te besoek.
Celeste R. - 17th September 2015
staying in Paarl
Baie lief vir die pragtige dorpie en ons gaan gereeld daar `n draai maak!
Yvonne B. - 16th September 2015
staying in Bovlei, Paarl
Bovlei is 'n pragtige bestemming en omgewing.
Sandra L. - 15th September 2015
staying in Wellington, Paarl
Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing.
Alyson P. - 6th September 2015
staying in Paarl
Cant wait to return to this beautiful area.
Andrea D. - 20th August 2015
staying in Paarl
Paarl is 'n pragtige toeriste bestemming, naby aan baie mooi plekke om te sien soos Spice Rooute en CBC Brewery.
Hannelie B. - 16th August 2015
staying in Wellington, Paarl
Ons het nie regtig gegaan om toeristebestemmings te besoek nie, maar wel om net 'n rustige naweek weg van die gewoel te geniet. Ek weet egter dat Wellington ryk is aan geskiedenis en sou graag meer daarvan wou weet en plekke van belang besoek as ek meer tyd vir rondry gehad het.
Gerrie S. - 16th August 2015
staying in Paarl
A really chilled out destination. Our kids were never bored, as we could alternate between nature walks, all the wine farms are child friendly too with options of chocolate tasting etc. An easy place to visit. Even in the middle of winter!
Sharmane M. - 23rd July 2015
staying in Paarl
Pragtige dorpie en dit het alles wat nodig is.
Kevin C. - 23rd July 2015
staying in Paarl
Altyd lekker om in Paarl te wees!
Casper D. - 11th July 2015
staying in Paarl
Mooi omgewing, dorp nie baie netjies nie. Bekostigbare, goeie eetplekke in dorp skaars.
Melissa R. - 20th June 2015
staying in Bovlei, Paarl
Mooi en rustig!
Ernest V. - 9th June 2015
staying in Paarl
Eerste klas!
Wentzel P. - 28th May 2015
staying in Paarl
Nie regtig veel tyd in Paarl bestee nie.
Pieter C. - 13th May 2015
staying in Paarl
Paarl is baie sentraal en goed geleë vir wynliefhebbers.
Linsey S. - 6th May 2015
staying in Wellington, Paarl
Wellington is almost the undiscovered gem of the Boland. A picnic at Cascade Manor and breakfast at Au de Hex is an absolute must. We have fallen in love with Wellington.
Jolene N. - 5th May 2015
staying in Bovlei, Paarl
Pragtige toeristebestemming. Hou dit so.
James V. - 13th April 2015
staying in Paarl
Heerlik gebly, geëet en 'n baie vriendelike dorp en stad.
Nel V. - 13th April 2015
staying in Paarl
Puik bestemming vir 'n wegbreeknaweek.
Attie N. - 13th April 2015
staying in Paarl
Stunning holiday destination. Well worth a visit. Excellent wines and cheese and olives.
Elmarie V. - 10th April 2015
staying in Paarl
Lieflike omgewing met baie plekke om te besoek geleë in 'n radius van 30-50 km. Rêrig 'n lieflike bestemming.
Ansie L. - 9th April 2015
staying in Paarl
Naby genoeg aan al die Wynroetes en nie te duur nie!
Pc J. - 2nd April 2015
staying in Paarl
Geskiedkundige toeristedorp met pragtige argitektuur en Boland-gevoel.
Karen F. - 26th March 2015
staying in Bovlei, Paarl
Lovely town. I ate both nights at Oude Wellington - very highly recommended!
Val J. - 18th March 2015
staying in Paarl
Baie lekker!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com