Verified Reviews of Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 1345 reviews.
Hannes J. - 26th November 2015
staying in Paternoster
Ek en my vrou "LOVE" Paternoster. Ons bly in Nelspruit omgewing maar Paternoster is met elke besoek aan die Kaap vir ons 'n moet oorslaap vir 'n paar nagte.
Anton V. - 22nd November 2015
staying in Paternoster
Puik.
Glonie J. - 20th November 2015
staying in Paternoster
Dit is 'n baie mooi plek, skoon en rustig.
Adri V. - 19th November 2015
staying in Paternoster
Pragtige dorpie met liefelike restaurante, die nimlike At Botha en die mooiste mooiste baai.
Braam G. - 16th November 2015
staying in Paternoster
Wonderlik - ek beplan al my volgende besoek.
Basil C. - 30th October 2015
staying in Paternoster
Paternoster has changed since my last visit 4 years ago, the change is not bad, with additional restuarants it creates employment and a choice of eateries, great stuff Paternoster!
Vicky G. - 26th October 2015
staying in Paternoster
Beautiful town filled with plenty of coffee shops and restaurants; what a gorgeous setting!
Jaco W. - 22nd October 2015
staying in Paternoster
Die weskus is 'n persoonlike gunsteling, daar is wienig ander toeriste bestemmings in Suid Afrika wat vergelyk vir 'n werklike wegbreek naweek, waar sielerus en natuurskoon die siel verkwik soos Paternoster.
Frik M. - 22nd October 2015
staying in Paternoster
Rustige dorpie, sal weer daarheen gaan. Hopelik langer volgende keer.
Reinette K. - 22nd October 2015
staying in Paternoster
As jy wil wegbreek van die besige lewe is dit die plek om te gaan. Dinge is in eenvoud daar en mens mis soms die stilte.
Peet S. - 16th October 2015
staying in Paternoster
The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari.
Elana P. - 14th October 2015
staying in Paternoster
Dit is 'n pragtige plekkie met soveel restaurante en aktiwiteite om van te kies. Love dit! Kan nie wag om terug te gaan nie.
Jaco B. - 14th October 2015
staying in Paternoster
Is jou tas gepak?
Fabian K. - 11th October 2015
staying in Paternoster
Dit was baie lekker, mense was gasvry gewees.
Mornay S. - 8th October 2015
staying in Paternoster
If you want to relax and "get away from it all" this is the place. Oh and Reuben's is a must!
Chantelle P. - 8th October 2015
staying in Paternoster
Partenoster is 'n baie mooi plekkie en lekker vir net wegbreek!
Bobby G. - 6th October 2015
staying in Paternoster
Dis 'n droomplekkie!
Joanita G. - 1st October 2015
staying in Paternoster
Ideaal vir stil wegbreek en vir mense wat hulself kan vermaak.
Erica D. - 29th September 2015
staying in Paternoster
Ek is mal oor die plek! Sal 'n volle maand daar kan bly!
Ingrid G. - 28th September 2015
staying in Paternoster
Sien ons binnekort weer!
Raynard T. - 10th September 2015
staying in Paternoster
Lekker wegbreekplek.
Lorraine J. - 10th September 2015
staying in Paternoster
Pragtige plek.
Hjalmar F. - 7th September 2015
staying in Paternoster
Dis 'n pragtige dorpie en altyd 'n lekker gevoel om daar te bly.
Fia V. - 5th September 2015
staying in Paternoster
Dit is 'n rustige, pragtige dorpie.
Marceleen C. - 2nd September 2015
staying in Paternoster
Pragtig, wil daar 'n huisie koop!
Alexander Van De Kamp N. - 30th August 2015
staying in Paternoster
Leuk dorpje, helaas niet zo.n mooi weer toen wij er waren.
Mona B. - 30th August 2015
staying in Paternoster
Paternoster bly 'n ongelooflike karaktervolle plek!
Elma R. - 24th August 2015
staying in Paternoster
Heerlike bestemming met pragtige natuurskoon en lekker naby aan ander plekke soos Langebaan.
Maureen S. - 23rd August 2015
staying in Paternoster
Pragtige, rustige plekkie.
Mr. Jan R. - 18th August 2015
staying in Paternoster
Baie mooi.
Alta N. - 17th August 2015
staying in Paternoster
Paternoster bied alles vir n toeris! Die gevoel van n kleine Griekse-dorpie maak dit alles die moeite werd.
Zanthe B. - 7th August 2015
staying in Paternoster
Lekker besige kus dorpie. Ons het net ons kar parkeer en heerlik rongestap tussen die verskeidenheid winkeltjies met interessante aankope.
Test T. - 7th August 2015
staying in Paternoster
Paternoster is a beautiful little fishing village sitting in a coastline that just doesn't quit in either direction. The selection of restaurants, although small, give great variation and all do their own thing incredibly well. The people are amazingly friendly, and asking anyone about what to do usually reveals that, like in most small towns around SA, everyone there knows everyone else very well. For a time away in winter, when the number of visitors is right down and the town is super quiet, I would recommend Paternoster as an ideal place to escape the bustle of a city for a bit as one tries to recoup one's thoughts.
Marinda V. - 30th July 2015
staying in Paternoster
Paternoster is een van my gunsteling bestemmings
Ben V. - 29th July 2015
staying in Paternoster
Een van ons gunsteling bestemmings in die wêreld!
I V. - 19th July 2015
staying in Paternoster
Eerste keer daar en nie die laaste keer nie!
Gerhard B. - 17th July 2015
staying in Paternoster
Paternoster is prentjiemooi.
Riekie A. - 16th July 2015
staying in Paternoster
In die Wintermaande is meeste van die restaurant toe. Ons het nogtans lekker gekuier en gerus.
Lynne K. - 15th July 2015
staying in Paternoster
Baie beslis plek vir toeriste. Dis 15 km van elke plekke en mens kan baie doen deur te ry en kyk na al die dorpies om Paternoster. Daar is nou groot winkelsentrums nou, wat nie daar was toe on laas daai roete gedoen het nie.
Clyde F. - 13th July 2015
staying in Paternoster
'n Baie rustige vakansieplek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com