Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 2296 reviews.

Paternoster

Dankbaar

"Die was nie ons eerste keer op Paternoster nie, en sal ook nie die laaste wees nie. Was beslis die beste plek waar ons al gebly het. Jammer dat die diefstal so toeneem, dit plaas nogal 'n demper op 'n mens se vakansie om alles heeltyd toe te sluit. Dit het nie juis in die winter gepla nie, was lekker "cosy" en warm in die toe huis, maar in die somer raak dit 'n probleem!"

Paternoster

De Vlugt

"Vriendelike plaaslike gemeenskap. Restaurante goed. Die winkels is egter baie duur met hul produkte. "

Paternoster

Duintjie

"Very beautiful, pity about the noisy cars and neighbours and the crime. "

Paternoster

Azzuro - Duplicate

"Paternoster is 'n heerlike dorpie met baie gasvrye mense."

Paternoster

The Beach Hut

"Vriendelike mense."

Paternoster

Kairos

"PRAGTIG MAAR STRAND-AREA ONGELUKKIG VUIL EN BAIE SMOUSE EN DAAROM GEMIDDELD."

Paternoster

Neptunus 1

"'n Pragtige dorpie wat ongelukkig vernietig word deur misdaad."

Paternoster

ah! Guest House

"Rustig, prentjiemooi en vriendelik!"

Paternoster

Roosmarijn Guest House

"Paternoster se besighede wat op vakansiegangers toegespits is, is oor die algemeen duur, veral restaurante. Ek dink die pryse kan beter vergelyk met die ander dorpe in vakansieplekke. Dit sal verkope ook baie aanhelp. "

Paternoster

Soli Deo Gloria Unit 2

"Bietjie bekommerd oor winkels - het vir ons 'n jaar terug baie beter voorraad gedra. Praat van winkels van ingang na Paternoster en hotel."

Paternoster

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Dit groei teen 'n vinnige tempo, maar die atmosfeer bly dieselfde"

Paternoster

Kreefnes

"Ek en my gesin het dit baie geniet en sal definitief weer 'n draai kom maak. "

Paternoster

Paternoster Place

"Paternoster pragtige plekkie en mense baie vriendelik."

Paternoster

Driftwood

"Paternoster is 'n baie mooi plek en ons sal Paternoster weer besoek."

Paternoster

Strandlopertjie

"Pragtig en ongelooflik!"

Paternoster

Soli Deo Gloria - Penthouse

"Enigste bekommernis was veiligheid, maar ek het nooit onveilig gevoel nie. Pragtige strand!"

Paternoster

Selfcatering not avaialbe

"Paternoster moet net nie te duur raak vir SA toeriste nie!"

Paternoster

Seekat 1

"Paternoster is pragtig."

Paternoster

Sea Shack

"Ja met elke besoek brei die plek uit, sou nie wou hê dit moet nog meer uitbrei nie, want dis juis wat dit so uniek maak. Daar is nou soveel eetplekke en almal wil hul pond vleis hê. Hou pryse billik vir jul mede Suid-Afrikaners, want die geskenkwinkels is net vir oorsese besoekers wat prys aanbetref. Verder is die dorp nog skoon en almal is vriendelik."

Paternoster

Kairos

"The town is full of interesting characters, quirky shops and friendly dogs! The long stretch of beach is fantastic for walking, and one feels safe despite warnings of petty crime."

Paternoster

Jacobsklip Loft

"Baie mooi omgewing en mens kan lekker uitrus."

Paternoster

Whale Song

"Baie lief vir die dorpie, en verblyf altyd baie lekker. "

Paternoster

Jongnooientjiesfontein

"Love! Lekker veilige, rustige see-dorp."

Paternoster

Milky Way

"Die dorpie is lekker klein wat dit maklik maak om die dorp per voet te leer ken. Seekos is lekker en die diens in elke winkel en restaurant waar ons ingestap het was goed. "

Paternoster

Komyntjie 2

"Baie rustig en stil, ideaal om net te ontspan en niks doen. Restaurante en winkels geweldig duur."

Paternoster

Azzuro - Duplicate

"Paradise! I love this little town. Have visited every year for the past four years."

Paternoster

Dis Beau-tie-ful

"Wonderlike natuurskoon!"

Paternoster

Deja-vu Paternoster

"Dit is inderdaad die pêrel van die Weskus. "

Paternoster

Jongnooientjiesfontein

"As jy wil afskakel en ontsnap van al die gewoel, is dit die plek om na toe te vlug."

Page
Page 69 - Showing 2041 to 2070
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!