Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 2296 reviews.

Paternoster

Deja-vu Paternoster

"Baie lekker blyplek en klein, stil dorp. Die eetplekke is nogal besig en ek sal aanbeveel jy bespreek iets veral oor 'n naweek."

Paternoster

Duifie

"Ons het Paternoster baie meer positief ervaar as wat ons aanvanklik gedink het. Ons het veilig gevoel. Pragtige dorpie, met wonderlike eetplekke."

Paternoster

Over the Moon

"Absoluut stunning!"

Paternoster

Gonana Studios & Villa

"Baie lekker en 'n mens voel dadelik welkom. "

Paternoster

Sea Shack

"Het my hart daar verloor!"

Paternoster

Strandlopertjie

"Paternoster is rustig. Die kreefsmouse kan effe lastig raak. Anders baie stil en ontspannend. Lieflike plekkie."

Paternoster

Sea Shack

"Paternoster is 'n tipiese vissersdorp en heerlike vakansiebestemming. Behuising is net baie duur in vergelyking met ander plekke."

Paternoster

Gonana Studios & Villa

"Lekker rustige klein dorpie. "

Paternoster

Kairos

"Hoekom sal mens enigsins ooit na 'n ander plek as Paternoster wou gaan?"

Paternoster

Sandals

"Paternoster is 'n lieflike dorpie maar die restaurante se kombuise sluit hopeloos te vroeg."

Paternoster

Mooimeisiesfontein

"Pragtige plek, sal weer daar vertoef."

Paternoster

De Villa Sophia

"Heerlike strand en eetplekke met interessante winkeltjies. Dit is ook naby Vredenburg en die Weskus Mall vir inkope."

Paternoster

Malmok

"Pasop vir die boewe!"

Paternoster

Sea Shack

"Die restaurante het fantastiese kos."

Paternoster

Kiewiet

"Pragtige plek."

Paternoster

Tietiesdraai

"Ek weet nie of ek self weer Paternoster sal besoek nie maar die plek is verskriklik gewild en ek weet van mense wat dit elke jaar sal besoek. "

Paternoster

Strandlopertjie

"Paternoster is die perfekte bestemming vir 'n vakansie waar mens wil afskakel en net relax."

Paternoster

Mooimeisiesfontein

"Die beste, beste, beste!"

Paternoster

Rondommooi

"Pragtige plek. "

Paternoster

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Wat 'n heerlike Weskus ervaring!"

Paternoster

Le Chaim House

"Paternoster is pragtig, ek dink egter dat die winkels duur is vir die plaaslike besoekers, as dit vergelyk word met al die ander dorpies aan die Weskus. Die restaurante is ook baie besig en gewoonlik vol so as n mens nie bewus is daarvan nie en jy slaap net vir 'n paar aande oor is dit moeilik om plek te kry vir 'n goeie maaltyd. Dit bly egter 'n baie spesiale, unieke plek wat prentjiemooi is."

Paternoster

Ismore

"Mal oor die dorpie."

Paternoster

Komyntjie 1

"Weskus stel nooit teleur nie. As jy van natuur en buitelug hou, is dit die plek vir jou."

Paternoster

Antaris - Duplicate

"Love Paternoster, best town ever!"

Paternoster

D.V. Engelhijs

"Ons hou baie van Paternoster. Die strande sijn asemrovend en die see es prachtig. Ons hou van die restaurant "Gaatjie" en ook die ervaring bij "Oep ve Koep"was interessant."

Paternoster

Bo-Bakkies

"Wonderlike eiesoortige karakter. 'n Moet sien."

Paternoster

Sea Shack

"Jy moet beslis elke plekkie gaan besoek - soveel om te sien en te ervaar! Mens kry sielerus daar!"

Paternoster

Lisboa House

"Paternoster is pragtig."

Paternoster

Soli Deo Gloria Unit 2

"Wonderlike dorpie. Ons het lekker met die bergfietse op die strand gery asook tot op Tietiesbaai. 'n Moet besoek dorpie. "

Page
Page 70 - Showing 2071 to 2100
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!