Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Paternoster

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 2296 reviews.

Paternoster

Paternoster Coves

"Skop jou skoene uit en geniet die Weskus!"

Paternoster

Azzuro - Duplicate

"'n Lieflike klein dorpie by die see waar 'n mens lekker kan ontspan."

Paternoster

Roosmarijn Guest House

"Ek het verlief geraak op Paternoster!"

Paternoster

Bo-Bakkies

"Pragtige dorp! Sien weer volgende jaar!"

Paternoster

Mooimeisiesfontein

"Altyd n plesier. Ons sal definitief terug wees volgende jaar."

Paternoster

Strandlopertjie

"A very peaceful place and a good place to get away from city life. "

Paternoster

Kairos

"Paternoster is 'n baie lieflike plek sal enigeen aanbeveel om Paternoster te besoek. Pragtige uitsigte en vriendelike mense."

Paternoster

Gonana Studios & Villa

"Baie lekker eetplekke, na my mening bietjie duur, maar die diens was oral uitstekend.Jammer vir die lastige kreefsmouse."

Paternoster

Friend's Goodwill House

"Strand area nie baie skoon nie."

Paternoster

Astrandt 3

"Paternoster steel jou hart en siel in een dag. Die eevoud en vriendelike mense laat jou onmiddellik tuis voel en sonder sorge. Hier gaan dit oor goeie kos, menslikheid en die son op jou gesig en seesand tussen jou tone."

Paternoster

Strandlopertjie

"Paternoster, 'n juweel op die Weskus, sal oor en oor soontoe gaan!"

Paternoster

Friend's Goodwill House

"'n Besonderse unieke dorpie. Baie romanties en perfek vir diegene wat hou van seekos, braai, stap en volkome ontspan."

Paternoster

Soli Deo Gloria Unit 2

"Paternoster is one of our favourite holiday destinations. Will definitely return, hopefully soon!"

Paternoster

Strandlopertjie

"Die vissersbote is 'n moet sien en die foto's is fantasties."

Paternoster

Le Chaim House

"Dis mooier as die prentjie wat ek vir myself voorgestel het hoe die dorpie moet lyk. Baie rustig en ontspanne en presies waarna ons op soek was vir 'n wegbreeknaweek. Byna 'n klein weergawe van die Griekse eilande. "

Paternoster

Paternoster Cottage

"Dis 'n absolute wonderlike plek sal enige tyd weer Paternoster besoek. "

Paternoster

Selfsorg Not available

"Paternoster is die mooiste Weskus dorpie - wonderlik vir foto's neem en het baie oulike restaurante. Ongelukkig word daar net te veel ingebreek in voertuie en blykbaar ook in huise - wat dit 'n bitter smakie gee."

Paternoster

Paternoster Dunes Boutique Guesthouse

"Wonderlike (en groeiende) Weskus-dorpie. Regte plek om 'n paar dae lekker te ontspan."

Paternoster

Paternoster Cottage

"Paternoster is 'n fatastiese see-dorpie. Sal enige tyd terugkom."

Paternoster

Mooimeisiesfontein

"Dalk bietjie meer dinge vir kinders ook inbring."

Paternoster

Strandlopertjie

"Die beste plek!"

Paternoster

Strandlopertjie

"Was perfect."

Paternoster

Paternoster Place

"Mooiste plek in die land."

Paternoster

Paternoster Manor

"Lekker dorpie waar jy nog kan parkeer by jou gastehuis en rondloop waar jy wil wees. Pragtig."

Paternoster

Albatros

"Security at the beachfront units should be more visible. "

Paternoster

Strandlopertjie

"Pretty little place."

Paternoster

ah! Guest House

"'n Pragtige plek, vol kuns en die vissermannre is nog steeds daar bedrywig."

Paternoster

Roosmarijn Guest House

"Paternoster is iets waaroor jy nog altyd gedroom het. Klein Griekeland."

Paternoster

Roosmarijn Guest House

"Mooi plekkie en hou altyd daarvan om terug te gaan soontoe."

Page
Page 71 - Showing 2101 to 2130
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!