Verified Reviews of Prince Albert

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Prince Albert

Rated 4.69 out of 5 based on 899 reviews.
Coenraad S. - 21st June 2021
staying in Prince Albert
Die heel beste Karoo-dorp!
Riaan L. - 21st June 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n mooi Karoodorpie, maar nie 'n plek waar ons meer as 'n dag sal wil deurbring nie. Ons het egter heerlike kos en baie goeie diens by The Rude Chef gekry.
Adelia M. - 20th June 2021
staying in Prince Albert
Ons is mal oor Prince Albert. Een van die beste, mooiste, skoonste dorpies om te besoek in Suid-Afrika.
Leroux K. - 14th June 2021
staying in Prince Albert
Covid het maar seker 'n vinger in hierdie pie, want daar is aansienlik minder winkeltjies oop en restaurante om van te kies is ook heelwat minder. Maar die dorpie is mooi skoon en natuurlik is die natuurskoon 'n bonus.
Johann L. - 13th June 2021
staying in Prince Albert
Baie interessant.
Kobus J. - 9th June 2021
staying in Prince Albert
Lieflik, veral in kombinasie met Swartbergpas.
Nikki P. - 7th June 2021
staying in Prince Albert
Awesome town.
Nic P. - 6th June 2021
staying in Prince Albert
Karoo at it's best!
Alma D. - 4th June 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n pragtige Karoo dorpie en definitief 'n besoek werd. Het ook heerlik geëet by die hotel.
Nicolene M. - 4th June 2021
staying in Prince Albert
Prince Albert is is pragtige dorpie. Sal eendag weer daar wil oorbly vir 'n paar dae.
Kevin P. - 3rd June 2021
staying in Prince Albert
Baie mooi, maar daar is groot dele wat maar arm en vuil is.
Ziska B. - 2nd June 2021
staying in Prince Albert
Pragtige dorp met vriendelike mense !
Elrina V. - 1st June 2021
staying in Prince Albert
Die dorp is ongelooflik skoon en word mooi instandgehou. Veilige omgewing en die gemeenskap is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Welgedaan Prins Albert!
Grietjie H. - 31st May 2021
staying in Prince Albert
Lazy Lizzard restaurant hoog aanbeveel.
Christine O. - 31st May 2021
staying in Prince Albert
COVID-maatreëls word nie oral nagekom nie. Min het maskers aan. Dit is 'n toeristebestemming en die maatreëls moet juis meer nagekom word. Verder spuit die gastehuise Doom binnenshuis om die muskiete dood te maak. Omgewings- en mense-vriendelike opsies sal meer wenslik wees.
Liana J. - 31st May 2021
staying in Prince Albert
Pragtige dorp met baie karakter.
Johan K. - 27th May 2021
staying in Prince Albert
Een van die juwele van die Karoo.
Leon E. - 27th May 2021
staying in Prince Albert
'n Pragtige, netjiese dorpie. Baie besienswaardighede in en om die dorp bv. Olyfplaas, Weltevrede vyeplaas, Swartbergpas en Gamtoosvallei (Die Hel) en die Museum was uitstekend. Restaurante bedien heerlike kos.
Hennie C. - 23rd May 2021
staying in Prince Albert
Die invloed van Covid kan gesien word in die dorp.
Fanie B. - 16th May 2021
staying in Prince Albert
Baie mooi dorp met vriendelike mense.
Nanno E. - 15th May 2021
staying in Prince Albert
Interessante en pragtige omgewing!
Hester H. - 12th May 2021
staying in Prince Albert
Pragtig, veilig en silwerskoon.
Louise C. - 11th May 2021
staying in Prince Albert
Wat 'n verassing om na die kronkelpad deur die Berge of met die langpad uit die Kaap te ry en so 'n beeldskone dorpie te kon aantref. Was verbaas oor al die lieflike verskeidenheid eetplekkies en die vriendelike gemeenskap van die inwoners.
Marius G. - 9th May 2021
staying in Prince Albert
Excellent tourist orientated town with lots of info and people who makes you feel welcome. Excellent museum with an excellent and touching section on the impact of forced removals of the groups area act.
Marcelle C. - 6th May 2021
staying in Prince Albert
Te min restaurante vir die hoeveelheid mense. Het nie geweet ons moes plek bespreek om eetplek te kry nie. Het vreeslik lank gewag vir kos - vir aandete sowel as ontbyt by 'n ander plek.
Danie G. - 5th May 2021
staying in Prince Albert
Pragtige skoon dorp. Baie te sien. Orals heerlike etes. Vriendelike mense.
Karl-heinz N. - 3rd May 2021
staying in Prince Albert
Baie netjiese, skoon dorpie. Kan sien inwoners gee om en is trots op hul dorp.
Chris R. - 3rd May 2021
staying in Prince Albert
Stunning litlle Karoo town!
Cindy H. - 1st May 2021
staying in Prince Albert
Wonderful town with so many things to do and see within town and surrounds.
Petru E. - 1st May 2021
staying in Prince Albert
Pragtige dorpie, sal vir seker weer die dorp besoek en vir seker weer by 81 on Church aanbly.
Hansie S. - 29th April 2021
staying in Prince Albert
Pragtige dorpie met gasvrye, interessante inwoners. Goeie restaurante.
Christine C. - 28th April 2021
staying in Prince Albert
Pragtig.
Colin D. - 27th April 2021
staying in Prince Albert
A place I visit a few times a year; no matter when - winter, summer or the other two seasons. It is a treat, especially if one is a keen mountain biker, runner or walker, or a photographer! Delightful eateries, especially the Lazy Lizard. I would return there daily if I could.
Leon En Dorothy L. - 27th April 2021
staying in Prince Albert
Hierdie dorp het wonderlike toeristebesienswaardighede. Die vyeseisoen hou middle April op so daar moet 'n vyefees wees op die dorp. Toeriste hou van eet.
Elzette Z. - 26th April 2021
staying in Prince Albert
Netjiese, skoon dorp.
Herman L. - 26th April 2021
staying in Prince Albert
The best maintained town that we ever visited. Quality restaurants and a must visit tourist destination.
Marius D. - 25th April 2021
staying in Prince Albert
Baie om te doen in die distrik. Heerlike kos in plaaslike restaurante.
Anel M. - 20th April 2021
staying in Prince Albert
My eerste besoek gewees, maar definitief nie die laaste nie.
Elbie H. - 19th April 2021
staying in Prince Albert
My gunstelingdorp. Baie skoon en die natuurskoon pragtig.
Edith J. - 18th April 2021
staying in Prince Albert
Kan nogal lekker warm word daar (as dit jou sal pla, nie vir ons) en die muskiete mag 'n probleem wees as hulle van jou hou! Gelukkig het meeste akkommodasies muskietnette by die slaapareas, maar vleisbraai kan lastig wees.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com