Verified Reviews of Saldanha Bay Local Municipality

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Saldanha Bay Local Municipality

Rated 4.25 out of 5 based on 130 reviews.
Patrick P. - 9th March 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Puik municipality en die dorp is baie mooi skoon.
Carlo M. - 11th February 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Short and sweet. I would like to one day retire there.
Andeline C. - 13th January 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality
See stars.
Tina-louise M. - 2nd January 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Die strand word elke dag skoongemaak en dorp is netjies.
Jan V. - 23rd December 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Die hele omgewing is verbasend mooi skoon en netjies. Dis verwelkomend as jy in die dorp inry. Dorp was baie stil.
Jason J. - 1st October 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Die dorp is baie netjies en skoon strande.
Collin B. - 2nd September 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha is 'n baie rustige plek. Die mense is vriendelik. Sal graag binnekort weer wil gaan.
Sandra J. - 22nd July 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Die hele omgewing is baie rustig en n mens voel veilig. Perfekte plek om weg te breek.
John J. - 5th July 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Ons het verkies om uit te ry na ander plekke en het nie werklik Saldanha leer ken nie.
Shanaaz J. - 16th April 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Found the town neat.
Elize M. - 8th April 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Ons het 'n probleem gehad om 'n eetplek te kry, ons was laat en na 20:30 was daar nie meer plekke waar die kombuis oop was by restaurante om iets te eet nie.
Deon C. - 1st April 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanhabaai is 'n baie klein plekkie, maar 'n baie mooi plekkie. Vriendelike mense en baie mooi versorgde strande. Ek was ook baie ingenome met die netheid van die karavaanpark. Ek sou net wou sien dat meer braaigeriewe in die dorp aangebring word.
Gerda G. - 25th February 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanhabaai het baie potensiaal vir groei en ontwikkeling. Dit is 'n pragtige plek.
Carien T. - 20th February 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Baie netjiese dorp en mens kan sien daar word goed na die dorp gekyk!
Anton V. - 11th February 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Ken nie. Baie verwaarloosde geboue, veral langs die see (industriële gebied).
Hendry M. - 11th January 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Hulle moet aanhou met die toepas van geen drank op die strand nie en ook skoonmaak van die strand.
Francis V. - 7th January 2019
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanhabaai Munisipaliteit klop op die skouer, strande baie skoon, netjies en veilig. Dankie dat strand beman was met veiligheid beamptes.
Pauline C. - 24th December 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
My verwagting was seker maar te groot aangesien ek net Langebaan ken, maar Saldanha is meer van 'n plaasdorpie. Wat ek baie van Saldanha hou is dat almal jou verwelkom asof hul jou jare ken.
Gert N. - 5th November 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Ek kon min inligting kry oor goed om te doen in Saldanha op die internet. Daar is egter baie goeie bestemming nie te ver weg nie.
Lindy H. - 25th October 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Lekker plek en naby aan beide Saldanha en Vredenburg.
Wynand L. - 2nd September 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Sal beslis weer gaan.
Mary Ann C. - 28th August 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Streets need uplifting.
Erica V. - 21st August 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Goeie diens.
Anna V. - 6th July 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Dis 'n vreeslike mooi dorpie.
Eric G. - 2nd April 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Sal weer daar bly as sekere goed gelys verbeter.
Festus A. - 7th March 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Wens ons kon in Saldanhabaai verewig gaan bly. Sal graag 'n groot vakansiehuis wil huur vir die Desember vakansie.
Anne-marie S. - 8th January 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Baie mooi en skoon dorp met heelwat besienswaardighede.
Francis V. - 3rd January 2018
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Pragtig, baie om te sien.
Francois M. - 15th December 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
As jy hou van visvang en kreef duik, dink ek Saldanha is 'n lekker plek. Die omgewing is pragtig.
Jeanette P. - 11th December 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Lekker vakansiebestemming.
Ruchele H. - 14th November 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Aangenaam.
Wilmien W. - 30th October 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Lekker stil en naby die winkels en see.
Edgar J. - 23rd October 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Lekker goedkoop en 'n rustige atmosfeer.
Devaney K. - 9th October 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Ek hou baie van die eetplek The Standstone. Almal is vriendelik en die plekkie se kos is baie lekker.
Roderick R. - 9th October 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Wonderlike basis om die Weskus te verken.
Chandrè C. - 11th September 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Die area was baie rustig.
Eben V. - 4th September 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Pragtige plek... niks tekort nie.
Linette H. - 28th August 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Hou baie van die Weskus
Leon C. - 8th August 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Beautiful place, beautiful people.
Douglas C. - 23rd July 2017
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Baie sentraal vir daaglikse toere.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com