Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Waterberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg

Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.

Waterberg

Plekkie in die Son

"The location is beautiful. Perfect place for a holiday."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Stone Lodge

"Mabalingwe bly 'n juweel !"

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Cielo Petit

"Die musiekfees se opkoms was 'n bietjie minder, 'n eenmalige fees sal beter wees. Baie lekker plek om te besoek en gasvrye mense."

Bela-Bela, Waterberg

Buyskop Lodge, Conference and Spa

"Baie mooi area en baie skoon. Die Cheetah Conservation was definitief die moeite werd gewees."

Waterberg

Schrikkloof Private Nature Reserve

"Waterberg is 'n onverwagte, weggesteekte diamant."

Waterberg

Goudrivier Wildoord

"Mooiste natuurskoon ooit."

Waterberg

Nyl River Bush Camp

"Ons kuier gereeld by verskillende plekke in die Waterberg en geniet dit baie."

Waterberg

Zebula Luxury Lodge

"The only thing missing is WiFi, otherwise the place is perfect."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Modimolle is a beautiful place and peaceful."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Baie lekker plek. En ek hou van als wat so skoon en netjies is."

Modimolle, Waterberg

Garden Inn

"Ek het geskiedenis op die dorp, so dis half moeilik om na dit te kyk as 'n toerismebestemming."

Thabazimbi, Waterberg

Lethabong Lodge

"Thabazimbi is 'n pragtige dorp. Met als wat jy ooit nodig het."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort

"Tydens 'n wegbreek na die bos is alles daar wat jy wil hê op die perseel."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Hornbill Lodge

"A must see for all, friendly residents and a sense of community like no other. Well kept and mesmerising, truly a slice of heaven."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

LaPumba

"Baie netjies en sal beslis weer Leeupoort besoek."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Rustgevonden

"'n Lieflike wegbreekplek met 'n rustige atmosfeer."

Waterberg

Jameela Lodge

"Waterberg is die beste ligging om vir 'n wegbreek te gaan."

Waterberg

Nyala View

"Lovely place to visit. Choose your accommodation correctly to ensure you have a wonderful time here."

Modimolle, Waterberg

Nylie Dreams Akkommodasie

"We didn't see much of the town, but the Mall looks good. It seems like a town that is trying to stem the tide of decline and decay. It should be a good base to explore parts of the Waterberg."

Waterberg

Bakara Guest Farm

"Waterberg is baie mooi en die bos rustig. Dit was egter so droog en die aarde het gesmeek vir reen. Warmbad het ook nie verniet sy naam nie, want die temperatuur was warm maar nie ondraaglik nie. Die skoonheid van die natuur en bokkies om jou met die rooisand onder jou voete in die grondpad maak elke oomblik die moeite werd."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ons Sink Huisie @ Leeupoort

"Totally love Leeupoort Vakansiedorp. We visit at least 5 times a year."

Waterberg

Bosveldhuisie

"Fantastiese weer en omgewing."

Waterberg

Ingwe 237

"Beautiful destination for a bush break."

Waterberg

Thaba Lenaka 1

"There is a lot to do in the Waterberg."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!