Verified Reviews of Western Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape

Rated 4.56 out of 5 based on 30787 reviews.
Sannie S. - 24th September 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Vriendelike mense, almal groet en wil jou van hulp wees.
Petrus C. - 24th September 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Tuindienste en padwerke, by hawe-omgewing, makeer drastiese aandag. Tans, seker a.g.v. Covid-Pandemie, deels aanvaarbaar, maar in my hart weet ek dit sál aandag kry; soos wat werkskepping geleidelik toeneem. Sterkte daarmee!
Willie D. - 24th September 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Ideale ligging in die blommeseisoen.
Lizinda S. - 24th September 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Lovely, clean and looks well run.
Abey G. - 24th September 2020
staying in Witsand, Western Cape
Baie veilige en rustige omgewing. Inwoners baie vriendelik en behulpsaam.
Babsie L. - 24th September 2020
staying in Struisbaai, Western Cape
Genoeg te doen en sien.
Lize F. - 24th September 2020
staying in Darling, Western Cape
Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Neels W. - 24th September 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Gerieflik geleë naby toeristebestemmings.
Aubrey M. - 24th September 2020
staying in Plettenberg Bay, Western Cape
Plettenberg bay is one of the nicest place or town in South Africa. The whaling station only need to improve their standard. Their bathroom was dirty.
Rocky F. - 24th September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Great place with excellent restaurants.
Willem E. - 24th September 2020
staying in Merweville, Western Cape
Merweville het definitief sy eie bekoring. Netjiese dorpie en vriendelike mense. Trots op hul dorp. Reis op die N1 tot by Prins Albertstasie/Prins Albert Road en draai dan af na Merweville. Dit is maar 43 km teerpad tot op Merweville. Goeie Teerpad. Slaap ‘n nag of 2 oor op pad na jou eintlike bestemming. Ons sal dit graag weer wil doen.
Antonio R. - 23rd September 2020
staying in Elands Bay, Western Cape
Skoon en netjies. Wil terug met ons volgende wegbreek.
Sonette L. - 23rd September 2020
staying in Mossel Bay, Western Cape
Mosselbaai is puik. Hartenbos nie eintlik voldoen aan verwagtinge nie. Sal weer Mosselbaai self gaan besoek.
Ronel R. - 23rd September 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Lieflike vakansiedorpie met die oulikste plekke/winkels. Oep ve Koep is 'n moet.
Annemarie S. - 23rd September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Wonderlike plek, baie om te sien.
Jenine G. - 23rd September 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Die beste.
Richard V. - 23rd September 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is a wonderful place to enjoy a relaxing fun filled holiday!
Marlou B. - 23rd September 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Dit het 'n mooi uitsig oor die dam. Dis 'n rustige, stil en veilige omgewing om in te bly.
Abe P. - 23rd September 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Besonders mooi en rustig. Voorwaar 'n mensvriendelike dorp.
Jacques J. - 23rd September 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Behalwe vir die wind sal ek sê dit is 'n baie rustige plek vir bietjie ontspanning.
Muriel N. - 23rd September 2020
staying in Vredendal, Western Cape
Mooi skoon dorp, druiwe, wingerde.
Derek A. - 23rd September 2020
staying in Montagu, Western Cape
Montagu was nog altyd 'n wegbreekbestemming vir ons. R62 is so vol dinge om te doen.
Martie K. - 23rd September 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Sal graag gou weer wil gaan.
Laurian K. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Safe area and beautiful beach.
Ruwayne F. - 22nd September 2020
staying in Hermanus, Western Cape
Hermanus is 'n baie nice dorpie, klein maar baie nice activities. En die mense en kultuur ook vreeslik nice daai kant.
Theresa J. - 22nd September 2020
staying in Velddrif, Western Cape
Dis my grootworddorp en mens kan nie anders as om te rus en rustig te wees wanneer jy die Weskus besoek nie.
Rose S. - 22nd September 2020
staying in Clanwilliam, Western Cape
Our favourite holiday place!
Basil C. - 22nd September 2020
staying in Yzerfontein, Western Cape
Pragtige natuurskoon. So oulik om patryse en muishonde tussen huise te sien. Pragtige strande.
Nola R. - 22nd September 2020
staying in Saldanha Bay Local Municipality, Western Cape
Town looked neat and inviting. Would definitely visit there again!
Sulet B. - 22nd September 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
Excellent, so much quieter than Hermanus. Fresh seafood at the Harbour fishmarket.
Jeanne M. - 22nd September 2020
staying in Franschhoek, Western Cape
Pragtige dorp met baie om te doen vir mense met verskillende belangstellings. Die berge bied uitstekende hiking en mountain bike roetes.
Mariette J. - 22nd September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Pragtig en natuurskoon.
Andrea V. - 22nd September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Teleurgestel met Kirstenbosch. Baie oorgroei, maar seker te wyte aan Covid-19. Kasteel het bykans geen fasiliteite vir gestremdes met loopring verskaf nie en baie verwaarloos seker ook te wyte aan Covid-19.
Andrea V. - 22nd September 2020
staying in Still Bay, Western Cape
Ons kon nie die Preekstoel sien nie en het nie navraag gedoen nie. Ek was 20 jaar laas daar so daar is veranderings.
Zaviour I. - 22nd September 2020
staying in Cape Town, Western Cape
Die plek van lewe.
John A. - 22nd September 2020
staying in Lamberts Bay, Western Cape
Sal definitief weer teruggaan. Mooi, skoon en rustige dorp. Ideaal vir 'n naweekwegbreek of vakansie.
Joan D. - 22nd September 2020
staying in Gansbaai, Western Cape
We found the locals to be friendly. We especially enjoyed your treasure shops. Secondhand shops. Not omitting the fantastic scenery and beaches.
Florida J. - 22nd September 2020
staying in Still Bay, Western Cape
Baie mooi met 'n rustige atmosfeer.
Shaun V. - 22nd September 2020
staying in Strandfontein, Western Cape
Mooi, rustige plek. Vriendelike mense.
Catherine C. - 22nd September 2020
staying in Paternoster, Western Cape
Excellent meal and hospitality at Blue Benguela.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com