Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"So veel om van te kies. Doen voor jou besoek huiswerk om die meeste uit jou besoek te kry!"
"Prins Albert is Suid Afrika se mooiste juweel. So eerlik en opreg, skoon en netjies, mense is hartlik. Hoop toerisme tel op vir al die kunstenaars en restauranteienaars wat so swaar trek! Vasbyt ons is mal oor Prins Albert!"
"Ek dink Riviersonderend is 'n onontdekte juweel! Sal graag meer tyd wil hê om daar te spandeer. Ek is van Stellenbosch en die rit soontoe is net ver genoeg. Sal nogal oorweeg om 'n eiendom daar aan te skaf, want ek kan sien dat die dorp nog baie gewild gaan word."
"On previous visits to SA from the UK, we have stayed further west, closer to Cape Town, using Somerset West and Hermanus as our bases. George is a larger area, but has all the feel of a quiet country suburb with all the conveniences of a city on your doorstep. I love it!"
"Ons gaan die afgelope 5 jaar, een keer 'n jaar Kaap toe en kan sien daar word nie meer so baie hand gehou oor strate en dorpe se instandhouding nie."
"Great plekke vir 'n dag of 2 met nice winkeltjies, jammer oor Covid nie alles altyd oop nie."
"Die mooiste vakansieplek in SA, ons as gesin gaan al vir jare soontoe ek sal baie graag eendag daar wil gaan aftree, tot dan sal ons vir seker elke vakansie moontlik gaan kuier in die pragtige Mosselbaai."
"Great place to visit. Ideal for getting away from the hustle and bustle of the city."
"Took a drive to Hout Bay. Beautiful scenery on the way."
"Mooi skoon dorp met oorgenoeg plekke om te besoek. Die oggendmark op Sedgefield 'n besliste moet om nie te mis nie."
"Kaapstad het baie verskuilde juwele wat nog ontdek moet word. En ek was nog nie een keer teleurgestel nie."
"Beautiful historical village. The Lady Stanford boat cruise with the rich birdlife and knowledgeable skipper was a treat. Lots of quaint shops including quite a few antique shops. Don't miss out on Mebel Stanford in the industrial area. Lots of treasures to be found there. Antjies Handmade natural products in the village was also very special."
"Baie mooi met genoeg eet- en kuierplekkies. Spar winkel waar jy alle benodighede kon bekom."
"As mens wil 'n rustige en lekker ervaring hê, sonder om ver te ry na plekke is Plettenberg jou best plek."
"Stilbaai is 'n klein stil dorpie waar almal omgee vir die omgewing en almal baie vriendelik. Strand baie netjies en veilig. Soos ek se julle sien ons graag weer."