Verified Reviews of Zululand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand

Rated 4.45 out of 5 based on 1090 reviews.
. - 28th July 2017
staying in Richards Bay, Zululand
Baie lekker dorp.
. - 25th July 2017
staying in Richards Bay, Zululand
Very peaceful.
. - 24th July 2017
staying in Richards Bay, Zululand
Dit was my eerste keer in Richardsbaai. Ek was net teleurgesteld in die strandarea of moet ek liewer sê die groote van die strand, maar dis seker omdat ek gewoond is aan Durban en Margate se groot strande.
. - 24th July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
. - 24th July 2017
staying in Meer-en-See, Zululand
Net lekker!
. - 24th July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
St Lucia dink ek is nie vir gewone Suid-Afrikaners want alles is net te duur, veral as jy meer as een kind het.
. - 23rd July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Must stay for a minimum of 4 nights stay to get to visit all attractions.
. - 20th July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Was net teleurgestel in die heeldag wildrit wat ons deur Heritage geboek het. Was glad nie die geld werd nie. Het gevoel of ons van een plek na die ander plek jaag, dan word dieselfde paaie oor gery. Groot teleurstelling vir R1000pp!
. - 20th July 2017
staying in Richards Bay, Zululand
Ek besoek Richardsbaai al die afgelope 20 jaar, en dis altyd lekker om terug te gaan.
. - 18th July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
So baie om te sien en doen, gaan weer hier kom besoek aflê. Die weer in die winter is ook lekker warm.
. - 16th July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie mooi en veilige plek met natuurskoon om te besoek. Ons sal weer binnekort wil draai maak!
. - 10th July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dis 'n paradys.
. - 10th July 2017
staying in Eshowe, Zululand
It's a great environment for a weekend away to recover and get out of your usual routine for a change. Especially for guys that come from JHB or PTA who want to take some time out and relax.
. - 10th July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ons was 14 jaar gelede laas hier, en was beïndruk met verbeteringe en ontwikkeling in die omgewing wat nie die unieke karakter daarvan verander het nie. Dit is waarlik 'n rusplek met aktiwiteite vir die hele gesin!
. - 9th July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Pragtige plek, ryk dierelewe. Sal graag weer wil gaan.
. - 6th July 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Baie besienswaardighede en om te doen.
. - 23rd June 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ons geniet St Lucia baie, die natuur is pragtig en so ook is dit skoon en netjies, dankie.
. - 15th June 2017
staying in Meer-en-See, Zululand
Ons geniet dit altyd om soontoe te gaan. Dis meestal baie rustig en mense baie vriendelik.
. - 12th June 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Ons is vreeslik lief vir die bestemming, en het al vantevore ook hierso besoek. Daar is vreeslik baie lekker uitstappies en mens behoort hier te besoek vir ten minste 4 dae om als te ervaar.
. - 24th May 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
Sodwanabaai is een van die beste vakansiedorpe wat daar is en dit is steeds baie lekker om soontoe te gaan. Sodwana Bay Lodge se restaurant en Spa kan ons aanbeveel. Restaurante buite in die dorpie is net so goed, veral The Lighthouse. Sodwanabaai sal altyd in harte wees en ons sal beslis weer besoek. Dis 'n juweel op sy eie en iets wat mens self moet ervaar om te besef hoe mooi en ongerep die omgewing is. Die toilette naby Sodwanabaai se strand en Coral Reef Beach Shop is netjies. Die ander naby die hoofstrand kan bietjie opgeknap word.
. - 19th May 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Mooi klein dorpie, maar snags moet 'n mens maar oppas vir die seekoeie.
. - 15th May 2017
staying in Meer-en-See, Zululand
Meer-en-See is a lovely and safe area.
. - 15th May 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dit bied 'n wonderlike natuurervaring - enig in sy soort.
. - 10th May 2017
staying in Mtunzini, Zululand
Die koste om strand toe te gaan was buitensporig duur en dit is bietjie ver strand toe.
. - 5th May 2017
staying in Mtunzini, Zululand
Gorgeous little seaside village.
. - 5th May 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
I have been to Sodwana Bay a few times and I love the place. There seems to be only one lekker restaurant and as we are not drinkers we didn't think there was enough catering for this (but this we knew). I do not think that the Sodwana Bay website gives a great representation and looks out of date. I also thing that should you want to attract international business that you might want to look at this as well as the mobi-site. I would love to see more activity on land on their website as well as some of the people we were with don't dive. Maybe some one can work with the local community to do guided cultural walks.
. - 4th May 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Verskriklik lekker om dit te kon sien en na die seekoeie en krokodille te kyk op die Hippo Cruise. Dis regtig 'n baie unieke plek met die mooiste natuurskoon.
. - 4th May 2017
staying in Ndumo Game Reserve, Zululand
5 Star - and excellent value.
. - 3rd May 2017
staying in Eshowe, Zululand
'n Voëlkykparadys, digby die Dlinza en ander woude en ±40km as 'n mens by die see (Mtunzini) wil uitkom.
. - 28th April 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Mooie bestemming voor het spotten van Hippo's en krokedillen met als hoogtepunt Cape Vidal.
. - 28th April 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Fantasties.
. - 21st April 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
Wonderlike, lekker strand.
. - 18th April 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
Absoluut ideale plek vir groot visvangers en duikers.
. - 14th April 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Dit is baie lekker en rustig maar daar is nie baie aktiwiteite om 'n mens vir lank besig te hou nie. Die aktiwiteite wat wel daar is, is baie genotvol.
. - 11th April 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Wat 'n wonderlike plek. Net baie warm!
. - 9th April 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
There are Lots of interesting things to do, like fishing trips on the Ocean, snorkeling adventures and game drives.The Crocodile sanctuary was also very interesting. However, there are some disappointing factors, to be considered as well. The 4 ATM counters in Town are either not working, or have no money available, therefore one stands in queues at the only bank in town. This makes it very difficult, as some businesses insist on cash. Plus it is a very long walk to the beach. Monkeys can be a nuisances as well.
. - 8th April 2017
staying in Mtunzini, Zululand
Dis nie 'n swemstrand nie.
. - 7th April 2017
staying in Sodwana Bay, Zululand
Geniet altyd die pragtige strand en rotspoele. Die baai sorg vir lekker swerm in die see. Pragtige bos-omgewing.
. - 6th April 2017
staying in Eshowe, Zululand
The forest is magical.
. - 31st March 2017
staying in St Lucia Estuary, Zululand
Wanneer die konstruksiewerk rondom die monding van die meer en die Umfolozi rivier voltooi is, en die ekosisteem weer normaal funksioneer, kan St Lucia Estuary weer soos van ouds, 'n hengel paradys wees.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]