Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Great family holiday location. Lots of fun things to do and the views are incredible."
"Die wind het ons hengel belemmer maar was deur inwoners van Witsand uitgenooi na die hengelclub waar dinge heel feestelik geraak het."
"Ons besoek Mossebaai twee keer 'n jaar. My tweede dorp. Ons maak al geruime tyd planne om te trek."
"Knysna is baie mooi en skoon. Daar is baie aktiwiteite om in Knysna te doen."
"Fantastiese vakansiebestemming, kleindorpie-atmosfeer met alles wat jy nodig het om te rus!"
Great Brak River, Garden Route
Dwarswegstrandoord"Sentraal geleë en Mosselbaai en George is naby genoeg vir 'n dag-uitstappie."
"As jy nog nooit daar was nie, maak 'n plan. Ek sal baie van my volgende vakansies in die omgewing hê."
"Daar is soveel ryk geskiedenis in Knysna en omgewing dat dit dalk wys is om 'n bietjie na te lees oor die dorp of van 'n toergids gebruik te maak, anders mis jy dalk van die weggesteekte juwele!"
Great Brak River, Garden Route
Badenhaus Guest House"Groot-Brakrivier is sentraal geleë. Die Spar is binne bereik en het alles wat jy nodig het. Daar is nie te veel verkeer nie en ons het te alle tye veilig gevoel."
"Baie lekker sentraal, hoef nie ver te ry vir aktiwiteite nie, strand was ook nie so besig nie."
"Sal net 'n volgende keer op 'n langer vakansie gaan. Om Mosselbaai te ontdek."