Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Love Hartenbos, feel safe."

Hartenbos

Suidersee Block 2

"Hartenbos is 'n uitstekende vakansiebestemming vir almal wat wil wegbreek na die see en naby die winkels wil wees."

Hartenbos

Stokkiesdraai

"Wil eendag my aftreehuisie daar kom koop."

Hartenbos

Ellis Self-catering 3

"Fantastiese vakansieplek."

Hartenbos

Meeu-en-Son

"Alles is daar wat 'n gesin saam kan doen."

Hartenbos

Alikreukel D59

"Baie genotbare plek om jou kinders heen te neem."

Hartenbos

Alikreukel D59

"Baie nice. Baie rustig. Mens kan werklik rus."

Hartenbos

Saartjie se Plekkie

"Ons as gesin het Hartenbos baie geniet en die pretpark was baie lekker. Ondanks die weer kon ons die warmwaterswembad aandurf en dit was die moeite werd. Ons sal weer die park kom beleef."

Hartenbos

Saartjie se Plekkie

"Dias se waterpark is 'n moet besoek veral as jy hou van 'n pool party!"

Hartenbos

Alikreukel

"Hartenbos het so baie aktiwiteite vir kinders en dit is so mooi skoon en netjies."

Hartenbos

Hartenbos Strandhuis

"The type of place I would like to retire one day."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Baie skoon en veilig."

Hartenbos

Woonstel in Hartenbos

"Hartenbos is a very nice area to take your family and relax."

Hartenbos

Tranquility

"Lekkerste roomys en donuts met mooi strand, meer en flaminke."

Hartenbos

Suidersee Block 2

"Lovely little town."

Hartenbos

Saartjie se Plekkie

"Lekker vakansieplek."

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Wonderlike weer, baie om te besigtig."

Hartenbos

29 @ Weenen

"There is an industrial section of Hartenbos which is not so nice, but the holiday home part of Hartenbos is peaceful and laid-back. There are long stretches of beach to walk along and a lovely shopping centre on the beach. It is easy to drive to other scenic places in the vicinity such as George, Wilderness and Knysna."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Baie mooi plek en so skoon en rustig. "

Hartenbos

27 Magersfontein

"Pragtige kusdorp."

Hartenbos

Dolfyn 302

"Sal enige tyd teruggaan."

Hartenbos

Kango 25

"Dit is die ideale vakansiebestemming veral vir ouers met kinders. Daar is genoeg aktiwiteite om kinders en ouers besig te hou."

Hartenbos

Hartenbrits Selfsorg

"Hartenbos is 'n pragtige plek. "

Hartenbos

Jollie Patrollie

"Absoluut fantasties en kindervriendelik."

Hartenbos

B30 Alikreukel

"Die beste vakansieplek!"

Hartenbos

Suidersee Block 2

"Sien sterre."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Mal daaroor! Voel mos soos vakansie! "

Hartenbos

Meeu-en-Son

"Ek moet sê ons was nogal beïndruk. Dit is baie sentraal in dit wat ons beoog het. Vriendelike mense en baie hulpvaardig, oral waar ons was. Baie dankie."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!